Duitsland: moets en moenies [boodskap #50370] |
Wed, 19 September 2001 10:56 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My meisiekind is gekeur om Desember Januarie as uitruilstudent na Duitsland
te gaan. Sy is tans in St. 9.
Van watter moets en moenies moet sy weet. Sy bly by 'n gesin en gaan so 'n
week of wat saam na die hoërskole in die omgewing. Wat beskou die Duitsers
as onbeskof / slegte maniere?
Dankie
Shannon
Soos julle kan sien is ek nou ook "underground".
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50599 is 'n antwoord op boodskap #50406] |
Sat, 22 September 2001 22:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Michel Martens" schreef...
> saves en sochies sachies belle
Woef?
Shannon, miskien kan jy beter jou vraag stel op 'n Duitse nuusgroep. Daar is
glo ek nie baie Duitsers of mense wat baie oor Duitse maniere weet op
hierdie nuusgroep.
Gaan jou dogter Duits praat of net Engels?
Groete,
Arthur
|
|
|