Kandaar to by kanhier [boodskap #50248] |
Mon, 17 September 2001 13:53 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Was mos daai gediggie van lord roberts:
"lord roberts van kandaar
is nie
lord roberts van kanhier"
Met verwysing na die Boere-oorlog se ingelsman lord roberts. Hy's nie dit
werd om met hoofletters te skryf nie.
Vroue en kinders na die konsentrasie kampe en alle vee en goed laat
doodmaak, of afbrand...
Thys oppie BosJa, Tant Hessie is van Kandahar en van Kandahier.
|
|
|
|
Re: Kandaar to by kanhier [boodskap #50254 is 'n antwoord op boodskap #50248] |
Mon, 17 September 2001 14:18 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kul jou hier,
en kul jou daar
en siedaar:"
Martino die kulkunstenaar het mos altyd so gesê.
Wie onthou nog daai Portugees/Griek in ou Leon Schuster se fliek wat nie
later die papajas wou verkoop oor Martino net R10 note daaruit gehaal het
nie...
"I want to buy another paw-paw"
"No more sell paw-paw. Paw-paw not for sale any more. You go now. Not to
make trouble anymore"
Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3BA6037C.33939437@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Thys oppie BosJa, Tant Hessie is van Kandahar en van Kandahier.
>
> En van Kanada.
>
> Tant Hessie "hulle soek my hier, hulle soek my daar."
>
|
|
|
Re: Kandaar to by kanhier [boodskap #50261 is 'n antwoord op boodskap #50248] |
Mon, 17 September 2001 15:01 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Was mos daai gediggie van lord roberts:
>
> "lord roberts van kandaar
> is nie
> lord roberts van kanhier"
>
Op 'n ernstiger noot. Vandag word daar belangrike
samesprekings in Kandahar gevoer. Dit is in die deel
van Afghanistan waar die Taliban regeer, en die Taliban
se leiers kom daar bymekaar om te besluit wat om te
doen wanneer die Pakistaanse afvaardiging daar aankom.
Pakistan kom met 'n versoek dat die Taliban vir Osama
Bin Laden uitlewer. Pakistan probeer in die VSA se goeie
boeke bly.
Gloudina
|
|
|
Re: Kandaar to by kanhier [boodskap #50278 is 'n antwoord op boodskap #50248] |
Tue, 18 September 2001 06:53 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Glad nie toeval dat ons hier so klets oor kandaar en kanhier.
Die vraag is net: Kan hulle hom daar uitkry en hier (vsa kry om met hom te
"gesels"?
Tyd sal leer
Thys hier op my bos
skryf in boodskap news:3BA6117B.C1FF8FB@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Was mos daai gediggie van lord roberts:
>>
>> "lord roberts van kandaar
>> is nie
>> lord roberts van kanhier"
>>
>
> Op 'n ernstiger noot. Vandag word daar belangrike
> samesprekings in Kandahar gevoer. Dit is in die deel
> van Afghanistan waar die Taliban regeer, en die Taliban
> se leiers kom daar bymekaar om te besluit wat om te
> doen wanneer die Pakistaanse afvaardiging daar aankom.
> Pakistan kom met 'n versoek dat die Taliban vir Osama
> Bin Laden uitlewer. Pakistan probeer in die VSA se goeie
> boeke bly.
>
> Gloudina
>
|
|
|