Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Torings
Die Torings [boodskap #50069] Vr, 14 September 2001 10:19 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Blykbaar beoog die Amerikaners om
die twee torings weer op te rig want
dit werk soos 'n bom.

DD
Re: Die Torings [boodskap #50072 is 'n antwoord op boodskap #50069] Vr, 14 September 2001 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
:-)

American Airlines, we'll fly you straight (in)to your office...
____________________________________________________
"Davie Davis"
> Blykbaar beoog die Amerikaners om
> die twee torings weer op te rig want
> dit werk soos 'n bom.
>
> DD
Re: Die Torings [boodskap #50075 is 'n antwoord op boodskap #50069] Vr, 14 September 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom gaan maak jy nie die grappe sommer by die Suid afrikaners wat gesterf
het se familiels nie. Ek dink hulle sal lekker saam met jou lag. Jou
ongevoelige stuk po.........

Reenen
Max skryf in boodskap news:9nt24d$3tt$1@azure.nl.gxn.net...
> Vandaar hierdie onintelligente antwoord?
> ____________________________________________________
> "Kwarantyn"
>> Jy mis die punt so ver dis nie eens die moeite werd om 'n intelligente
>> antwoord te gee op jou gebrabbel nie.
>
Re: Die Torings [boodskap #50076 is 'n antwoord op boodskap #50069] Vr, 14 September 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As van jou familie gesterf het sal jy dan "coupe" as mense grappe daaroor
maak.Laat weet as jou familie sterf dan sal ek n paar grappe daarvan vertel
sodat ons kan "coupe"

Reenen

Spook skryf in boodskap news:9nt063$drg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ja hoeveel grappe was daar nie oor Worsie Visser nie. Mens kan nie suurgat
> raak nie, hierdie is ten minste 'n manier om te coupe daarmee.
>
> Groete
> Spook
>
> "Anthony`s Law of Force: Don`t force it, get a larger hammer."
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9nsurd$32e$1@azure.nl.gxn.net...
>> Life goes on, poepies! Jy gaan dit nie beter maak deur jou te sit en
>> verknies daaroor nie... Die Amerikane is nie engeltjies nie, en daar't al
>> baie ander mense ook in rampe doodgegaan, maar die hele wêreld kom nie vir
>> hulle tot stilstand nie.
>>
>> Hoe lank stel jy voor dat ons rou?
>> ________________________________________________________
>> "Dis siek"
>>> Jy is siek. Ek kan nie glo dat iemand so ongevoelig kan wees as om 'n grap
>>> hieroor te probeer maak nie.
>>>
>>
>
Re: Die Torings [boodskap #50077 is 'n antwoord op boodskap #50069] Vr, 14 September 2001 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dis siek  is tans af-lyn  Dis siek
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
Jy is siek. Ek kan nie glo dat iemand so ongevoelig kan wees as om 'n grap
hieroor te probeer maak nie.
Re: Die Torings [boodskap #50078 is 'n antwoord op boodskap #50077] Vr, 14 September 2001 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Life goes on, poepies! Jy gaan dit nie beter maak deur jou te sit en
verknies daaroor nie... Die Amerikane is nie engeltjies nie, en daar't al
baie ander mense ook in rampe doodgegaan, maar die hele wêreld kom nie vir
hulle tot stilstand nie.

Hoe lank stel jy voor dat ons rou?
________________________________________________________
"Dis siek"
> Jy is siek. Ek kan nie glo dat iemand so ongevoelig kan wees as om 'n grap
> hieroor te probeer maak nie.
>
Re: Die Torings [boodskap #50080 is 'n antwoord op boodskap #50078] Vr, 14 September 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jy mis die punt so ver dis nie eens die moeite werd om 'n intelligente
antwoord te gee op jou gebrabbel nie.
Re: Die Torings [boodskap #50081 is 'n antwoord op boodskap #50078] Vr, 14 September 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ja hoeveel grappe was daar nie oor Worsie Visser nie. Mens kan nie suurgat
raak nie, hierdie is ten minste 'n manier om te coupe daarmee.

Groete
Spook

"Anthony`s Law of Force: Don`t force it, get a larger hammer."

"Max" skryf in boodskap news:9nsurd$32e$1@azure.nl.gxn.net...
> Life goes on, poepies! Jy gaan dit nie beter maak deur jou te sit en
> verknies daaroor nie... Die Amerikane is nie engeltjies nie, en daar't al
> baie ander mense ook in rampe doodgegaan, maar die hele wêreld kom nie vir
> hulle tot stilstand nie.
>
> Hoe lank stel jy voor dat ons rou?
> ________________________________________________________
> "Dis siek"
>> Jy is siek. Ek kan nie glo dat iemand so ongevoelig kan wees as om 'n grap
>> hieroor te probeer maak nie.
>>
>
Re: Die Torings [boodskap #50083 is 'n antwoord op boodskap #50080] Vr, 14 September 2001 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vandaar hierdie onintelligente antwoord?
____________________________________________________
"Kwarantyn"
> Jy mis die punt so ver dis nie eens die moeite werd om 'n intelligente
> antwoord te gee op jou gebrabbel nie.
Re: Die Torings [boodskap #50089 is 'n antwoord op boodskap #50078] Vr, 14 September 2001 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:9nsurd$32e$1@azure.nl.gxn.net...
> Life goes on, poepies!
> Hoe lank stel jy voor dat ons rou?

Nee, jubbel omdat Holland nooit sal brand nie.
Berou as die eerste krake in die dyke verskyn.
Het jy al vasgestel waar die eintlike hoogwatermerk van Holland is?
Swem maxie swem.

> ________________________________________________________
> "Dis siek"
>> Jy is siek. Ek kan nie glo dat iemand so ongevoelig kan wees as om 'n grap
>> hieroor te probeer maak nie.
>>
>
Re: Die Torings [boodskap #50091 is 'n antwoord op boodskap #50083] Vr, 14 September 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:9nt24d$3tt$1@azure.nl.gxn.net...
> Vandaar hierdie onintelligente antwoord?

Aag doen maar net jou bes, ou max.
Re: Die Torings [boodskap #50092 is 'n antwoord op boodskap #50080] Vr, 14 September 2001 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Sep 2001 13:14:07 GMT, "Kwarantyn" wrote:

> Jy mis die punt so ver dis nie eens die moeite werd om 'n intelligente
> antwoord te gee op jou gebrabbel nie.
>

na al die jare het ons steeds nie Gloudina onder kwarantyn geplaas
nie. Wat doen jy om ons te motiveer vir dieselfde voorreg?

DD
Re: Die Torings [boodskap #50095 is 'n antwoord op boodskap #50089] Vr, 14 September 2001 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" schreef...
> Max wrote in message ...
>> Life goes on, poepies!
>> Hoe lank stel jy voor dat ons rou?

Lank.

> Nee, jubbel omdat Holland nooit sal brand nie.
> Berou as die eerste krake in die dyke verskyn.

Sommige (veen-)dyke kan ook brand.

> Het jy al vasgestel waar die eintlike hoogwatermerk van Holland is?

Die gemiddelde hoogwatermerk verskil langs die kus van Holland. En natuurlik
is daar ook verskil in hoogteligging tusse die polders onderling. Ek weet
nie waar Max woon nie -miskien woon hy selfs nie in Holland nie-, maar ek
woon op 'n dyk en my sleutelbord markeer ongeveer op die gemiddelde
hoogwatermerk.

Groete,
Arthur
Re: Die Torings [boodskap #50099 is 'n antwoord op boodskap #50095] Vr, 14 September 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:

> ek
> woon op 'n dyk en my sleutelbord markeer ongeveer op die gemiddelde
> hoogwatermerk.
>

So Arthur, as al die dyke in Nederland breek, en die water
styg oor die lae lande na die natuurlike hoogwatermerk, dan
sal jou sleutelbord en jou hande in die water wees, en die
res van jou skouers en jou nek en jou gesig sal bo water wees?
Dit is vir my baie bemoedigend, dat alle Nederlanders wat sit
en staan, dus veilig is. Miskien moet julle maar leer staan en
slaap?

Gloudina
Re: Die Torings [boodskap #50102 is 'n antwoord op boodskap #50069] Vr, 14 September 2001 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> So Arthur, as al die dyke in Nederland breek, en die water
> styg oor die lae lande na die natuurlike hoogwatermerk, dan
> sal jou sleutelbord en jou hande in die water wees, en die
> res van jou skouers en jou nek en jou gesig sal bo water wees?
> Dit is vir my baie bemoedigend, dat alle Nederlanders wat sit
> en staan, dus veilig is. Miskien moet julle maar leer staan en
> slaap?

Ek het mos gesê dis afhanklik van waar jy woon. Ek woon bowenop die dyk, die
mense wat teenoor my in die polder woon moet dan leer slaap op die nok van
hulle dake. Ek wonder net wat die mense wat in bungalows woon gaan doen ....

Oorigens kan ons ook ons leefritme aanpas en net gaan slaap by laagwater ;)

Groete,
Arthur
Re: Die Torings [boodskap #50103 is 'n antwoord op boodskap #50077] Vr, 14 September 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
lyk my 'dis siek en 'kwarantyn'
is one en die 'same'

Grahamstown as ek dit nie mis het nie
~~~~~~~~~
Re: Die Torings [boodskap #50105 is 'n antwoord op boodskap #50092] Vr, 14 September 2001 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> , "Kwarantyn" wrote:
>
>> Jy mis die punt so ver dis nie eens die moeite werd om 'n intelligente
>> antwoord te gee op jou gebrabbel nie.
>
> na al die jare het ons steeds nie Gloudina onder kwarantyn geplaas
> nie. Wat doen jy om ons te motiveer vir dieselfde voorreg?

Davie, sover ek kan onthou, is "Kwarantyn" 'n oud-SAer wat op'n tyd baie
uitgevaar het oor hoe onveilig en onheilig dit is om in
SA te bly, en liries gepraat het oor die "veilige" VSA. Nou lyk
dinge skielik nie meer so rooskleurig nie. As ek reg onthou, bly
hy seker net omtrent 'n honderd kilometers van New York af
in Pennsylvania. Ek is baie lief vir die VSA en veral vir New York,
maar niemand sal ooit weer kan sê dat die VSA "veilig" is nie.
Niemand sal ook weer kan sê dat Kanada "veilig" is nie.
Iets ironies: 'n susterskind en haar man, wat vyf weke gelede
in NY was ( hulle is besig om te scout om te sien waar hulle heen
wil emigreer) skryf dat hulle "veilig" terug is in Zambië!)

Gloudina

>
Re: Die Torings [boodskap #50107 is 'n antwoord op boodskap #50102] Sa, 15 September 2001 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie snaaks Arthur:)))) Ek het miskien vir jou raad, sodat julle meer slaap
kan kry - slaap op 'n opblaasbedjie wat geanker is - dan hoef jy die
bekommerd te wees en lig te slaap wanneer die gety inkom nie:))
Annette

>
> Ek het mos gesê dis afhanklik van waar jy woon. Ek woon bowenop die dyk, die
> mense wat teenoor my in die polder woon moet dan leer slaap op die nok van
> hulle dake. Ek wonder net wat die mense wat in bungalows woon gaan doen ....
>
> Oorigens kan ons ook ons leefritme aanpas en net gaan slaap by laagwater ;)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Die Torings [boodskap #50115 is 'n antwoord op boodskap #50069] Sa, 15 September 2001 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het dit vir 18 jaar gedoen onder andere Soweto, Guguletu en nyanga.So ek
weet hoe dit voel as daar op jou geskiet word.Het baie vriende en kolegas
begrawe ek het later ophou tel.So drie weke gelede is n ou vriend van my
dood geskiet (n verkeerskonstabel) en n paar dae een van my ou kolegas.

Die verskil is dat ek ook lag om te vergeet maar die verskil is ek lag nie
oor grappe van mense wat dood is nie want daar is genoeg ander goed om oor
te lag, maar elke persoon is seker anders.

Reenen

Gho$t skryf in boodskap news:9nvmmh$2l3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En raai wat Mnr. van Niekerk ons gaan almal dood gaan ongelukkig anders as
> ander mense weet ek om te sit en huil oor mense wat dood is mors kosbare
> tyd. Die lewe gaan aan. As jy in 'n oorlog situasie al ooit was sal jy weet
> as jou vriend langs jou dood geskiet word moet jy net aan hou veg. As jy net
> jou oë oop maak sal jy ook sien elke dag word mense in SA vermoor. Ek dink
> nie jy sien kans om een aand saam met een van jou beste vriende deur 'n stat
> te ry op soek na kriminele nie. Daar is ook seker nog nie op jou geskiet
> nie, of 'n pistool teen jou kop gedruk. Hoe coupe ek daarmee. Ek sit en kyk
> liewers in die oggend saam met my vier jarige seun Cartoon network as hom
> langer as 4 ure te slaap. As ek lag vergeet ek dat ons in 'n opgefokte land
> bly waar die terroris ook jou buurman kan wees, waar daar feitlik nie meer
> geregtigheid is nie. Ek vergeet van die lemmetjies draad op die 8 voet muur
> rondom die huis. Ja, as ek lag voel alles weer normaal.
>
> Dink hieroor
>
> Spook
>
> Die lewe is een taai toffie ne'.
>
Re: Die Torings [boodskap #50119 is 'n antwoord op boodskap #50107] Sa, 15 September 2001 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Arthur het vergeet om te sê dat sy PC op die solder staan! :-)

Ons huis is in die middel van die land en dit is hier 4m bo seevlak. By
Schipol het ek gehoor dis so 5m onder seevlak.

Wat die ergste is, is dat die watervlak natuurlik styg. Dit as gevolg
van die hele wêreld se onverantwoordelikheid. Holland moet maar alleen
veg. Ek het eers 'n maand of wat terug gehoor dat Pole ook dyke het.
(Daar was groot oorspoelings)

Ek dink ek sal eerder met water omkom as met vuur. Maar water is 'n
lelike ding, en in die geval van die ergste sal sy spoor wyd wees in
Nederland.

Reenen, sorry as jy offended voel. Ek het gistermiddag 12:00 saam met
die res van Europa tot stilstand gekom. Nou's ek klaar. Ek het (dank
God) geen vriende of familie verloor nie, niemand hier soek na
vermisdes, sover ek weet nie.

Om eerlik te sê, ek is nou al moeg vir dieselfte prentjie, oor en oor op
die TV.
____________________________________________________________ _
"Annette"
> Baie snaaks Arthur:)))) Ek het miskien vir jou raad, sodat julle meer slaap
> kan kry - slaap op 'n opblaasbedjie wat geanker is - dan hoef jy die
> bekommerd te wees en lig te slaap wanneer die gety inkom nie:))
> Annette
>
>>
>> Ek het mos gesê dis afhanklik van waar jy woon. Ek woon bowenop die dyk, die
>> mense wat teenoor my in die polder woon moet dan leer slaap op die nok van
>> hulle dake. Ek wonder net wat die mense wat in bungalows woon gaan doen
> ....
>>
>> Oorigens kan ons ook ons leefritme aanpas en net gaan slaap by laagwater ;)
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
Re: Die Torings [boodskap #50120 is 'n antwoord op boodskap #50091] Sa, 15 September 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Met jou humor is daar gelukkig nie fout nie...
________________________________________________
"Kobus Pietersen"
>
> Max wrote in message
news:9nt24d$3tt$1@azure.nl.gxn.net...
>> Vandaar hierdie onintelligente antwoord?
>
> Aag doen maar net jou bes, ou max.
>
Re: Die Torings [boodskap #50122 is 'n antwoord op boodskap #50069] Sa, 15 September 2001 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BA26ABF.9F94513B@home.com...

> Dit is vir my baie bemoedigend, dat alle Nederlanders wat sit
> en staan, dus veilig is.

60% van Holland is onder seevlak en party plekke is 16m onder seevlak !
Re: Die Torings [boodskap #50124 is 'n antwoord op boodskap #50122] Sa, 15 September 2001 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" schreef...
> wrote...
>
>> Dit is vir my baie bemoedigend, dat alle Nederlanders wat sit
>> en staan, dus veilig is.
>
> 60% van Holland is onder seevlak en party plekke is 16m onder seevlak !

60% van Nederland, nie van Holland nie. Holland is amper heeltemal onder
seevlak (uitgesonderd die duine). Die diepste punt (in die Alexanderpolder)
is oorigens 6,74m onder seevlak.

Groete,
Arthur
Re: Die Torings [boodskap #50127 is 'n antwoord op boodskap #50069] Sa, 15 September 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kobus Pietersen wrote:

> wrote
>
>> Dit is vir my baie bemoedigend, dat alle Nederlanders wat sit
>> en staan, dus veilig is.
>
> 60% van Holland is onder seevlak en party plekke is 16m onder seevlak !

Kobus, ken jy nie die snelskrif van been-trek-nie? Omdat Arthur
severklaring geinterpreteer kon word as dat daar 'n absolute hoogwater-
merk vir die hele Lae Lande is, het ek toe maar dié opmerking gemaak,
om hom tegelyk op die onwetenskaplikheid van sy verklaring en die
komedie van die Nederlandse penarie te wys.
Ek sou egter graag wou weet - as alle inmening van die mens in die
lae lande se oppervlakte weggeneem word, en die see dus oor alles
stoot, hoe ver na die binneland van Noord-wes Europa sou die
see dan lê. Dus, hoeveel van Nederland en België sou permanent
onder water wees?

Gloudina
Re: Die Torings [boodskap #50130 is 'n antwoord op boodskap #50069] Sa, 15 September 2001 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Ek sou egter graag wou weet - as alle inmening van die mens in die
> lae lande se oppervlakte weggeneem word, en die see dus oor alles
> stoot, hoe ver na die binneland van Noord-wes Europa sou die
> see dan lê. Dus, hoeveel van Nederland en België sou permanent
> onder water wees?

Als ik in mijn atlas kijk zie ik dat ongeveer de helft van Nederland onder
de 1 meter +NAP ligt en dus dagelijks met vloed onder zou lopen. In België
gaat het alleen om een klein gebied rond Antwerpen. Ook in Duitsland (achter
Emden) ligt een klein gebied dat onder zou lopen en in Polen bij Gdansk (de
Weichseldelta die door gevluchtte Mennonieten ingepolderd).

Maar hoe permanent is permanent? Als de mens weg is zal het landschap achter
de duinen weer een soort "wetland" worden en beginnen te verlanden. Met een
paar eeuwen staan hier weer bossen.

Voordat we hier begonnen met dijken bouwen en water afvoeren lag het land
ook boven zeeniveau ... ik had toevallig pas al verteld dat hier voor
1200 -voordat de dijkenbouw op gang kwam- bossen stonden en die groeien
slecht onder water ;)

Doordat de bodem door ontwatering steeds droger werd, begon het veen daarin
weg te rotten en zakte het land. Dat proces gaat nog steeds voort. Nederland
in zijn geheel zakt ook nog door een ander proces: tijdens de ijstijd drukte
een enorme ijsmassa op Noorwegen, sinds die is gesmolten rijst Noorwegen en
dalen wij hier. En daarbovenop hebben we nog te maken met een
zeespiegelstijging die al 10.000 jaar aan de gang is.

Groeten,
Arthur
Re: Die Torings [boodskap #50163 is 'n antwoord op boodskap #50076] So, 16 September 2001 01:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fatal Exception I/O o  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wel daar het al vvan my familie gesterf, daar was ook grappe oor sy dood
soos bv. Worsie Visser was die rykste boer in SA, hy het sy lande sommer met
'n vliegtuig om geploeg. Maar grappe pla my nie want sien ek het my eie
herinnering van my neef, en die grappe wat hy ons vertel het. Miskien ken jy
'n paar ander wat ek nog nie gehoor het nie dan kan jy hulle sommer hier
plaas.

Groete
Spook

"The best way to get rid of your enemies is to make friends with them and
stab them in the back when they trust you most."
Re: Die Torings [boodskap #50164 is 'n antwoord op boodskap #50069] So, 16 September 2001 01:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Die van julle wat so preuts is oor hierdie soort humor, gaan kyk bietjie na
http://www.massey.ac.nz/~trauma/issues/1997-3/moran1.htm

Onthou die Westdene Dam Ramp? Die space shuttle disaster? Life goes on eh?

Daniel
Re: Die Torings [boodskap #50165 is 'n antwoord op boodskap #50076] So, 16 September 2001 01:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fatal Exception I/O o  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
En raai wat Mnr. van Niekerk ons gaan almal dood gaan ongelukkig anders as
ander mense weet ek om te sit en huil oor mense wat dood is mors kosbare
tyd. Die lewe gaan aan. As jy in 'n oorlog situasie al ooit was sal jy weet
as jou vriend langs jou dood geskiet word moet jy net aan hou veg. As jy net
jou oë oop maak sal jy ook sien elke dag word mense in SA vermoor. Ek dink
nie jy sien kans om een aand saam met een van jou beste vriende deur 'n stat
te ry op soek na kriminele nie. Daar is ook seker nog nie op jou geskiet
nie, of 'n pistool teen jou kop gedruk. Hoe coupe ek daarmee. Ek sit en kyk
liewers in die oggend saam met my vier jarige seun Cartoon network as hom
langer as 4 ure te slaap. As ek lag vergeet ek dat ons in 'n opgefokte land
bly waar die terroris ook jou buurman kan wees, waar daar feitlik nie meer
geregtigheid is nie. Ek vergeet van die lemmetjies draad op die 8 voet muur
rondom die huis. Ja, as ek lag voel alles weer normaal.

Dink hieroor

Spook

Die lewe is een taai toffie ne'.
Re: Die Torings [boodskap #50166 is 'n antwoord op boodskap #50164] So, 16 September 2001 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel"
: Onthou die Westdene Dam Ramp? Die space shuttle disaster?
Life goes on eh?
: Daniel
~~~~~~~~~~~~~
die Pretoria bom, McGoo's Bar bom, die een in die kerk by
Kaapstad .............ens ens
sorry, dit was mos deur vryheidsvegters en nie deur terros nie,
my fout.
--
Re: Die Torings [boodskap #50169 is 'n antwoord op boodskap #50130] So, 16 September 2001 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Arthur skryf in boodskap news:9o0154$2lps$1@news.kabelfoon.nl...

> Als ik in mijn atlas kijk zie ik dat ongeveer de helft van Nederland onder
> de 1 meter +NAP ligt en dus dagelijks met vloed onder zou lopen.

50% van Holland is dus die enigste grondgebied in Europa wat nie mettertyd
deur potensiele "Eerste Nasies" geclaim kan word nie?

Tot op 'n mooi dag wanneer die dolfyne kan begin praat.
Re: Die Torings [boodskap #50171 is 'n antwoord op boodskap #50164] So, 16 September 2001 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel" skryf in boodskap news:upTo7.1377$4j.258431@news.xtra.co.nz...
>
> Die van julle wat so preuts is oor hierdie soort humor, gaan kyk bietjie na
> http://www.massey.ac.nz/~trauma/issues/1997-3/moran1.htm
>
> Onthou die Westdene Dam Ramp? Die space shuttle disaster? Life goes on eh?
>
> Daniel

Ek stem die lewe gaan verder.
Maar die verskil is, nou het ons 'n dreiging dat daar 'n wereldoorlog gaan
kom.
Wie sal die eerste kernbom gaan gooi??

Europa sal die VSA niet alleen laat nie, dus ons kry die oorlog ook hier,
dalk dink julle dat SA neutraal sal gaan bly??

Aan watse kant staan SA eintlik???

Gr.Rico
>
Re: Die Torings [boodskap #50176 is 'n antwoord op boodskap #50169] So, 16 September 2001 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" schreef...
> Arthur wrote...
>
>> Als ik in mijn atlas kijk zie ik dat ongeveer de helft van Nederland onder
>> de 1 meter +NAP ligt en dus dagelijks met vloed onder zou lopen.
>
> 50% van Holland is dus die enigste grondgebied in Europa wat nie mettertyd
> deur potensiele "Eerste Nasies" geclaim kan word nie?
>
> Tot op 'n mooi dag wanneer die dolfyne kan begin praat.

Ek dink ek gaan binnekort maar 'n kursus "Bruinvis" volg :)

Maar serieus, in die Romeinse tyd was Holland ook al bewoon. Op 2 kilometer
van my huis is 'n groot mylpaal gevind wat die weg gewys het na Forum
Hadriani (Voorburg bij Den Haag). Maar ek glo dat die mense wat in die
Romeinse tyd hier gewoon het ook net ('n deel van) my eie voorouers gewees
is.

Tydens die laaste ystyd was hierdie omgewing 'n toendra. Miskien dat
nakomelinge van die jagers wat destyds hier geleef het nog gevind kan word
en die land kan kleim. Anders is daar nog die Neanderthals wat moontlik 'n
kleim het .....

Groete,
Arthur
Re: Die Toorn [boodskap #50181 is 'n antwoord op boodskap #50171] So, 16 September 2001 10:32 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Rico skryf in boodskap news:9o1ot3$pok$1@news1.xs4all.nl...

> Wie sal die eerste kernbom gaan gooi??
Pakistan, dan Indie?

> Europa sal die VSA niet alleen laat nie, dus ons kry die oorlog ook hier,
Die hele Noordelike Halfrond sal kapot wees. En Australasie.

> dalk dink julle dat SA neutraal sal gaan bly??
Interne aangeleenthede sal wel besleg word.

> Aan watse kant staan SA eintlik???
Twee volke, twee kante.
Vorige onderwerp: Vertaling van 'n Sportberig:
Volgende onderwerp: Kom ons hoop dat nosradamus die pot mis sit.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:54:25 MGT 2024