Die Torings [boodskap #50069] |
Fri, 14 September 2001 10:19  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar beoog die Amerikaners om
die twee torings weer op te rig want
dit werk soos 'n bom.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Torings [boodskap #50099 is 'n antwoord op boodskap #50095] |
Fri, 14 September 2001 20:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur wrote:
> ek
> woon op 'n dyk en my sleutelbord markeer ongeveer op die gemiddelde
> hoogwatermerk.
>
So Arthur, as al die dyke in Nederland breek, en die water
styg oor die lae lande na die natuurlike hoogwatermerk, dan
sal jou sleutelbord en jou hande in die water wees, en die
res van jou skouers en jou nek en jou gesig sal bo water wees?
Dit is vir my baie bemoedigend, dat alle Nederlanders wat sit
en staan, dus veilig is. Miskien moet julle maar leer staan en
slaap?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Die Torings [boodskap #50105 is 'n antwoord op boodskap #50092] |
Fri, 14 September 2001 22:27   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> , "Kwarantyn" wrote:
>
>> Jy mis die punt so ver dis nie eens die moeite werd om 'n intelligente
>> antwoord te gee op jou gebrabbel nie.
>
> na al die jare het ons steeds nie Gloudina onder kwarantyn geplaas
> nie. Wat doen jy om ons te motiveer vir dieselfde voorreg?
Davie, sover ek kan onthou, is "Kwarantyn" 'n oud-SAer wat op'n tyd baie
uitgevaar het oor hoe onveilig en onheilig dit is om in
SA te bly, en liries gepraat het oor die "veilige" VSA. Nou lyk
dinge skielik nie meer so rooskleurig nie. As ek reg onthou, bly
hy seker net omtrent 'n honderd kilometers van New York af
in Pennsylvania. Ek is baie lief vir die VSA en veral vir New York,
maar niemand sal ooit weer kan sê dat die VSA "veilig" is nie.
Niemand sal ook weer kan sê dat Kanada "veilig" is nie.
Iets ironies: 'n susterskind en haar man, wat vyf weke gelede
in NY was ( hulle is besig om te scout om te sien waar hulle heen
wil emigreer) skryf dat hulle "veilig" terug is in Zambië!)
Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Die Torings [boodskap #50119 is 'n antwoord op boodskap #50107] |
Sat, 15 September 2001 12:44   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur het vergeet om te sê dat sy PC op die solder staan! :-)
Ons huis is in die middel van die land en dit is hier 4m bo seevlak. By
Schipol het ek gehoor dis so 5m onder seevlak.
Wat die ergste is, is dat die watervlak natuurlik styg. Dit as gevolg
van die hele wêreld se onverantwoordelikheid. Holland moet maar alleen
veg. Ek het eers 'n maand of wat terug gehoor dat Pole ook dyke het.
(Daar was groot oorspoelings)
Ek dink ek sal eerder met water omkom as met vuur. Maar water is 'n
lelike ding, en in die geval van die ergste sal sy spoor wyd wees in
Nederland.
Reenen, sorry as jy offended voel. Ek het gistermiddag 12:00 saam met
die res van Europa tot stilstand gekom. Nou's ek klaar. Ek het (dank
God) geen vriende of familie verloor nie, niemand hier soek na
vermisdes, sover ek weet nie.
Om eerlik te sê, ek is nou al moeg vir dieselfte prentjie, oor en oor op
die TV.
____________________________________________________________ _
"Annette"
> Baie snaaks Arthur:)))) Ek het miskien vir jou raad, sodat julle meer slaap
> kan kry - slaap op 'n opblaasbedjie wat geanker is - dan hoef jy die
> bekommerd te wees en lig te slaap wanneer die gety inkom nie:))
> Annette
>
>>
>> Ek het mos gesê dis afhanklik van waar jy woon. Ek woon bowenop die dyk, die
>> mense wat teenoor my in die polder woon moet dan leer slaap op die nok van
>> hulle dake. Ek wonder net wat die mense wat in bungalows woon gaan doen
> ....
>>
>> Oorigens kan ons ook ons leefritme aanpas en net gaan slaap by laagwater ;)
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Die Torings [boodskap #50127 is 'n antwoord op boodskap #50069] |
Sat, 15 September 2001 15:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kobus Pietersen wrote:
> wrote
>
>> Dit is vir my baie bemoedigend, dat alle Nederlanders wat sit
>> en staan, dus veilig is.
>
> 60% van Holland is onder seevlak en party plekke is 16m onder seevlak !
Kobus, ken jy nie die snelskrif van been-trek-nie? Omdat Arthur
severklaring geinterpreteer kon word as dat daar 'n absolute hoogwater-
merk vir die hele Lae Lande is, het ek toe maar dié opmerking gemaak,
om hom tegelyk op die onwetenskaplikheid van sy verklaring en die
komedie van die Nederlandse penarie te wys.
Ek sou egter graag wou weet - as alle inmening van die mens in die
lae lande se oppervlakte weggeneem word, en die see dus oor alles
stoot, hoe ver na die binneland van Noord-wes Europa sou die
see dan lê. Dus, hoeveel van Nederland en België sou permanent
onder water wees?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Toorn [boodskap #50181 is 'n antwoord op boodskap #50171] |
Sun, 16 September 2001 10:32  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico skryf in boodskap news:9o1ot3$pok$1@news1.xs4all.nl...
> Wie sal die eerste kernbom gaan gooi??
Pakistan, dan Indie?
> Europa sal die VSA niet alleen laat nie, dus ons kry die oorlog ook hier,
Die hele Noordelike Halfrond sal kapot wees. En Australasie.
> dalk dink julle dat SA neutraal sal gaan bly??
Interne aangeleenthede sal wel besleg word.
> Aan watse kant staan SA eintlik???
Twee volke, twee kante.
|
|
|