Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina se Uitnodiging
Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49893] Ma, 10 September 2001 12:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Antie G wil hê daar moet bepaal word wie is sjarmant en vreeslik gaaf ( is
dit die afrikaans vir tjaarm?)
Ek staan sommer dadelik terug - daar is net mooi geen manier wat ek 'n kans
het om te wen teen Antie G se besondere tong- en dwarsklappende gawes nie,
nog minder teen Danielle se dimpel, Pop se Italiaans, m se meelewendheid en
Shannon se jammerhartigheid. Om nie eers te praat van Emmy se
redenasievermoë nie.
Ek is pleinweg net te sinies om te dink 'n paar flikkerende ooghare en
bewende neusvleuels sal die manne tjaarm:)))
Dus sal ek my vrywillg skaar by die beoordelaars.
Laat waai dames !!:)))
Annette
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49896 is 'n antwoord op boodskap #49893] Ma, 10 September 2001 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ek is pleinweg net te sinies om te dink 'n paar flikkerende ooghare en
> bewende neusvleuels sal die manne tjaarm:)))
> Dus sal ek my vrywillg skaar by die beoordelaars.
> Laat waai dames !!:)))

Wel, het jy nie in die afgelope dae my sjarme sien werk
nie. Ek het alreeds vir Arthur op my kerf-stok (hoop
ek.) Wouter wou nie byt nie. Ek werk op Davie Davis.

Tannie G
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49901 is 'n antwoord op boodskap #49893] Ma, 10 September 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef ....
> Annette wrote:
>
>> Ek is pleinweg net te sinies om te dink 'n paar flikkerende ooghare
>> en bewende neusvleuels sal die manne tjaarm:)))
>> Dus sal ek my vrywillg skaar by die beoordelaars.
>> Laat waai dames !!:)))
>
> Wel, het jy nie in die afgelope dae my sjarme sien werk
> nie. Ek het alreeds vir Arthur op my kerf-stok (hoop ek.)

Haak, lijn en loodje :)

> Wouter wou nie byt nie. Ek werk op Davie Davis.

Moenie jou sjarmes op Wouter loslaat nie, dis amper soos om jou pêrels vir
die swyne te gooi ;)

Groete,
Arthur
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49911 is 'n antwoord op boodskap #49893] Ma, 10 September 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2001 13:17:09 GMT, @home.com wrote:

> Annette wrote:
Bla Bla Bla

> Ek werk op Davie Davis.
>
> Tannie G

>>>> >>>So nou daal my opinie van jou 110 persent, Davie Davis
>>>> >>>Gloudina
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49917 is 'n antwoord op boodskap #49893] Ma, 10 September 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee man Danielle!!:)) Ek dog jy sou sê jy het nie eers 'n dimpel nodig om
die manne the tjaarm nie;)))
Annette

--
> wrote:
>
>> Ek staan sommer dadelik terug - daar is net mooi geen manier wat ek 'n kans
>> het om te wen teen Antie G se besondere tong- en dwarsklappende gawes nie,
>> nog minder teen Danielle se dimpel, Pop se Italiaans, m se meelewendheid en
>> Shannon se jammerhartigheid. Om nie eers te praat van Emmy se
>> redenasievermoë nie.
>
> Ek en my dimpel wys hiermee die uitnodiging van hand. (Of hoe sê mens
> nou weer as jy nie die uitnodiging aanvaar nie?) :)
> Lyk my die ding wat ek die meeste haat van myself, gaan nou by my
> spook in die nuusgroep! :-)
>
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49918 is 'n antwoord op boodskap #49911] Ma, 10 September 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie - Gloudina glo daaraan om diegene wat sy liefhet te kasty:)))
Glo my - sy het haar oog ernstig op jou - sy het self so gesê:)))
Annette

.

Davie Davis skryf in boodskap news:2g5qpts4k156kg79emffroela90m6d7tus@4ax.com...
> On Mon, 10 Sep 2001 13:17:09 GMT, @home.com wrote:
>
>> Annette wrote:
> Bla Bla Bla
>
>> Ek werk op Davie Davis.
>>
>> Tannie G
>
>
>
>>>> >>>>So nou daal my opinie van jou 110 persent, Davie Davis
>>>> >>>>Gloudina
>
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49921 is 'n antwoord op boodskap #49918] Ma, 10 September 2001 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2001 22:39:18 +0200, "Annette" wrote:

> Davie - Gloudina glo daaraan om diegene wat sy liefhet te kasty:)))
> Glo my - sy het haar oog ernstig op jou - sy het self so gesê:)))
> Annette
>

Wel Annette, na al die jare kan jy iets positiefs van Gloudina sê...
haar smaak

DD
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49926 is 'n antwoord op boodskap #49893] Ma, 10 September 2001 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2001 18:38:04 GMT, Danielle wrote:

>
> Ek en my dimpel wys hiermee die uitnodiging van hand.

Ag nee Dimple, moet nie toelaat dat jy gespot word nie;-)

(nog steeds D (vir Dimple!)

DD
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49929 is 'n antwoord op boodskap #49917] Di, 11 September 2001 00:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2001 22:37:59 +0200, "Annette" wrote:

> Ag nee man Danielle!!:)) Ek dog jy sou sê jy het nie eers 'n dimpel nodig om
> die manne the tjaarm nie;)))

Ek het nie...:-)))
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49930 is 'n antwoord op boodskap #49921] Di, 11 September 2001 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy meen seker na al die maande....
Ek het wel iets positiefs toentertyd gesê, maar dit is met die nodige
dwarsklap begroet.
Nou wel, die smaak..... mmmmmmm.....kluitjies?:))))))
Annette

"
> wrote:
>
>> Davie - Gloudina glo daaraan om diegene wat sy liefhet te kasty:)))
>> Glo my - sy het haar oog ernstig op jou - sy het self so gesê:)))
>> Annette
>>
>
> Wel Annette, na al die jare kan jy iets positiefs van Gloudina sê...
> haar smaak
>
> DD
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49948 is 'n antwoord op boodskap #49930] Di, 11 September 2001 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit is kenmerkend van Gloudina: "tjaarm" die mense, sodra hulle mak word,
gee sy hulle weer so 'n onverwagse klap teen die agterkop. ;))

Annette skryf in boodskap news:9nk5gf$7upju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy meen seker na al die maande....
> Ek het wel iets positiefs toentertyd gesê, maar dit is met die nodige
> dwarsklap begroet.
> Nou wel, die smaak..... mmmmmmm.....kluitjies?:))))))
> Annette
>
>
> "
>> wrote:
>>
>>> Davie - Gloudina glo daaraan om diegene wat sy liefhet te kasty:)))
>>> Glo my - sy het haar oog ernstig op jou - sy het self so gesê:)))
>>> Annette
>>>
>>
>> Wel Annette, na al die jare kan jy iets positiefs van Gloudina sê...
>> haar smaak
>>
>> DD
>
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #49994 is 'n antwoord op boodskap #49948] Wo, 12 September 2001 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Shannon wrote:
>
> Dit is kenmerkend van Gloudina: "tjaarm" die mense, sodra hulle mak word,
> gee sy hulle weer so 'n onverwagse klap teen die agterkop. ;))

Dem Shannon - nou sal ek elke keer aan Gloudina dink as die antie wat
Worsie se ma speel - sy klap hom mos elek nou en dan so onverwags teen
die agterkop :)

Nou dat ej daaraan dink haar geliefde uitdrukking - O die pyn! pas mos
so reg in anti Gloudina se kraal
Re: Gloudina se Uitnodiging [boodskap #50021 is 'n antwoord op boodskap #49994] Do, 13 September 2001 07:11 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Instrument hoelieghin!!!

"Lou" skryf in boodskap news:3B9F1CD2.25CFF517@lous.zzn.com...
>
>
> Shannon wrote:
>>
>> Dit is kenmerkend van Gloudina: "tjaarm" die mense, sodra hulle mak word,
>> gee sy hulle weer so 'n onverwagse klap teen die agterkop. ;))
>
> Dem Shannon - nou sal ek elke keer aan Gloudina dink as die antie wat
> Worsie se ma speel - sy klap hom mos elek nou en dan so onverwags teen
> die agterkop :)
>
> Nou dat ej daaraan dink haar geliefde uitdrukking - O die pyn! pas mos
> so reg in anti Gloudina se kraal
Vorige onderwerp: Hardekool (Combretum imberbe)
Volgende onderwerp: Nog 'n vragie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 11:09:32 MGT 2024