|
|
|
|
| Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49837 is 'n antwoord op boodskap #49565] |
So., 09 September 2001 14:32   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Kom ek verras jou met 'n paar van Oom Chris se stellings aan die
> Belgiese tydskrif 'Humo' in Oktober 1999.
>
> As jy meer wil weet, vra die res van ons vriende. Hulle het ook die
> Rapport gelees.
> Die gevolg hiervan is dat jy minder en ek meer van Prof. Chris dink.
Davie Davis, EK DAAG JOU UIT. Plaas vir ons die presiese woord
vir woord artikel in Rapport en nie jou weergawe daarvan nie. ( En
onthou, ek kan vir Rapport kontak en uitvind of dit woord vir woord
hulle artikel is.) En as jy nie die artikel woord vir woord hier kom
reproduseer nie, dan is jy nie 'n man nie, nie eens 'n muis nie, maar
'n kakkerlak.
Tant Hessie, wat nie onder 'n kalkoen uitgebroei is nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49870 is 'n antwoord op boodskap #49811] |
Ma., 10 September 2001 04:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
gekry het nie, Emmy?
Annette
> "Annette"
>
>> Daar is al klaar by Groote Schuur hospitaal 'n Chris Barnard Museum.
>
> De operatiekamer waar de operatie is uitgevoerd is helemaal in tact zoals
> hij was
> op het moment van de harttransplantatie....
>
> grt emmy
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49892 is 'n antwoord op boodskap #49886] |
Ma., 10 September 2001 12:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys, ons koor het verlede jaar daar deelgeneem aan die fees. Hierdie jaar
ongelukkig nie - maar ek dink julle het nou die regte idee - om dit saam met
die wynfees aan te bied - verlede jaar se kultuurfees was hoeka bietjie
droog:))
Annette
.
Thys de Wet skryf in boodskap news:9nia66$26ao$1@news.adamastor.ac.za...
> Ongelukkig Emmy, was hy professor aan die Universiteit van Kaapstad se
> Mediese Skool en dus as hoogs akademies en wetenskaplik in sy rigting:
> Kardiologie gesien. Dit het van hom 'n wetenskaplike gemaak. In sy eie
> gebied. 'n Neef van my was saam met hom dosent aan die mediese skool...
>
> Thys oppie Bos (waar ons in dié (of is dit nou dié) maand nog kultureel
> hoog gaan skop.)
> "emmy" wrote in message
> news:9nhv2j$4a6$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Annette"
>>
>>> Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
>>> gekry het nie, Emmy?
>>
>> Hij is geen wetenschapper......hij is arts ]
>> Noem mij een andere arts die deze wel kreeg?
>>
>> grt emmy
>>
>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> "Annette"
>>>>
>>>> > Daar is al klaar by Groote Schuur hospitaal 'n Chris Barnard Museum.
>>>>
>>>> De operatiekamer waar de operatie is uitgevoerd is helemaal in tact zoals
>>>> hij was
>>>> op het moment van de harttransplantatie....
>>>>
>>>> grt emmy
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... [boodskap #49895 is 'n antwoord op boodskap #49565] |
Ma., 10 September 2001 13:08   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Ongelukkig Emmy, was hy professor aan die Universiteit van Kaapstad se
> Mediese Skool en dus as hoogs akademies en wetenskaplik in sy rigting:
> Kardiologie gesien.
>>> Al ooit gewonder hoekom Chris Barnard nooit die Nobelprys vir geneeskunde
>>> gekry het nie, Emmy?
>>
>> Hij is geen wetenschapper......hij is arts ]
Wel, ten eerste is die Nobel-prysgewers nie in die
besigheid van pryse gee vir dokters wat hulle werk
goed doen nie. Dit moet, in die wetenskap, uitvindings
wees wat die mens se lot drasties beinvloed het in
'n postitiewe rigting.
Ten tweede, Chris Barnard het nie eintlik iets uitgevind
wat die artse in Amerika, by wie hy gaan leer het, nie
al geweet het nie. Hy het maar net die eerste hart-
oorplanting gedoen.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Beroemde ........... [boodskap #49906 is 'n antwoord op boodskap #49813] |
Ma., 10 September 2001 17:20  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur"
: "To?ie" schreef...
: Hoi Tobie,
: Hoekom kan ek die euro in jou naam sien terwyl ek hierdie berig skryf, maar
: sien ek net 'n "?" nadat ek dit gepos het?
: Groete,
: Arthur
~~~~~~~~~~~
Arthur, ek het dit ook raakgesien, ek het geen verklaring
daarvoor nie. errr ..... meskien 'n klein virussie :-) My
'keyboard' is 'American English' gestel en skryf in die '10pte
Comic Font Sans Ms' Kan ook meskien iets te doen hê met unicode,
'whatever' dit is.
Die Euro het nou verswak teen die Rand, en het dit vir eers
verander :-)
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
|
|
|
|