Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Slaphakskeentjies
Slaphakskeentjies [boodskap #49621] Do, 06 September 2001 12:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skil 8 middelmatige of 16 klein uie
Kook in soutwater tot sag
Dreineer goed, plaas in groenteskottel of slaaibak en bedek met suursous.
Sit warm of koud voor.
Suursous:
3/4 k wit asyn
3/4 k water
1 groot of 2 klein eiers
2 - 3 e suiker

Brinf asyn en water tot kookpunt.
Klits die eiers goed en voeg die suiker by
Roer warm asynmengsel stadig by eiermengsel en roer totdat die suiker
opgelos is
Plaas terug op hitte en roer totdat die sous dik word.
Giet oor die gaar gedreineerde uie.

Annette
Re: Slaphakskeentjies [boodskap #49823 is 'n antwoord op boodskap #49621] So, 09 September 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette. Mal oor die souskluitjies-ene, maar, enige mens wat uie eet sal ook
lelike dinge van sy ma vertel ...

"Annette" skryf in boodskap news:9n7pki$5pk70$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skil 8 middelmatige of 16 klein uie
> Kook in soutwater tot sag
> Dreineer goed, plaas in groenteskottel of slaaibak en bedek met suursous.
> Sit warm of koud voor.
> Suursous:
> 3/4 k wit asyn
> 3/4 k water
> 1 groot of 2 klein eiers
> 2 - 3 e suiker
>
> Brinf asyn en water tot kookpunt.
> Klits die eiers goed en voeg die suiker by
> Roer warm asynmengsel stadig by eiermengsel en roer totdat die suiker
> opgelos is
> Plaas terug op hitte en roer totdat die sous dik word.
> Giet oor die gaar gedreineerde uie.
>
> Annette
>
Re: Slaphakskeentjies [boodskap #49900 is 'n antwoord op boodskap #49823] Ma, 10 September 2001 14:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe, onskuldige Jonas:))) Daardie gaar uitjies is heerlik en sag, en liewe
moederrtjie sal nie eers kan ruik haar lammetjie het 'n uitjie weggeslaan
nie.
Ek eet elkgeval die slaphakskeentjies agter die sous aan.:)))
Annette

>> Skil 8 middelmatige of 16 klein uie
>> Kook in soutwater tot sag
>> Dreineer goed, plaas in groenteskottel of slaaibak en bedek met suursous.
>> Sit warm of koud voor.
>> Suursous:
>> 3/4 k wit asyn
>> 3/4 k water
>> 1 groot of 2 klein eiers
>> 2 - 3 e suiker
>>
>> Brinf asyn en water tot kookpunt.
>> Klits die eiers goed en voeg die suiker by
>> Roer warm asynmengsel stadig by eiermengsel en roer totdat die suiker
>> opgelos is
>> Plaas terug op hitte en roer totdat die sous dik word.
>> Giet oor die gaar gedreineerde uie.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Cecil Hotel Roompoeding
Volgende onderwerp: Resep: Wortel & Beet Brood.(koek?)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:14:31 MGT 2024