Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tydige waarskuwingsborde - Norbert gee ag:))
Tydige waarskuwingsborde - Norbert gee ag:)) [boodskap #49882] Ma, 10 September 2001 09:52
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die boek Funny Signs - gefotografeerde bewyse van uitsonderlike padtekens
en inligtingsborde:

Hierdie een afgeneem by Hartswater:
Rooi omlynde Driehoek - met binne in geskryf:
No Fences.
Reg onder dit 'n ander amptelike groen vierhoek met 'n wit raam en in dit is
geskryf:
Stolen.

'n Ander bord by die voetslaanpad by Witsieshoek:
Important notice to all hikers.
Hikers are hereby notivide(sic) that
from time to time there are
occurance of theft on the plato
especially hiking shoes & gear
in windy and misty conditions
Please report al thefts immediately
to person at check-point.

Nog een in die Drakensberg:
Welcome to
Sentinal Hicking (sic) Trail.
We hope you enjoy the route,
the environment and the scene.

Annette
Vorige onderwerp: Buitelandse vark
Volgende onderwerp: Kwêla en Kunskafee op kykNET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:30:30 MGT 2024