Sportvragie [boodskap #49806] |
So, 09 September 2001 07:23 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Help my asseblief reg.
Tennis:
Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
as die paar van Zimbabwe.
Hulle het toe gewen .
Annette
.
|
|
|
Re: Sportvragie [boodskap #49855 is 'n antwoord op boodskap #49806] |
So, 09 September 2001 20:32 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kevin Ullyet is in Zimbabwe gebore, maar ek dink hy het vroeër vir SA
gespeel, ook in die Davisbeker. Hy speel nou weer vir Zimbabwe, ek weet nie
hoekom nie.
"Annette" skryf in boodskap news:9nf5po$72mk2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Help my asseblief reg.
Tennis:
Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
as die paar van Zimbabwe.
Hulle het toe gewen .
Annette
.
|
|
|
Re: Sportvragie [boodskap #49862 is 'n antwoord op boodskap #49855] |
So, 09 September 2001 22:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter. Ek sal maar vir een van die koerante se sportredakteurs bel
om uit te vind hoekom.
Annette
--
> Kevin Ullyet is in Zimbabwe gebore, maar ek dink hy het vroeër vir SA
> gespeel, ook in die Davisbeker. Hy speel nou weer vir Zimbabwe, ek weet nie
> hoekom nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9nf5po$72mk2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Help my asseblief reg.
> Tennis:
> Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
> Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
> as die paar van Zimbabwe.
> Hulle het toe gewen .
> Annette
>
>
> .
>
|
|
|