| konferensie in Durb's [boodskap #49440] |
Di., 04 September 2001 18:02  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Is dit die regsgesintgeit of die realisme in my
want my onder die indruk bring
dat die veelbesproke
(en veelgesproke natuurlik!)
konferensie oor rassisme in Durban
steeds slegs neig na 'n poging om
geld uit die wittes te kry?
"betaling hoef nie in die vorm
van geld te wees nie, dit kan
ook in die vorm van beleggings wees"
ROL!!!
(is dit nie die soort redenasie wat
hulle het waar hulle is nie?)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: konferensie in Durb's [boodskap #49790 is 'n antwoord op boodskap #49787] |
Sa., 08 September 2001 22:28   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> verskoning te vra vir die feit dat die engelse soos kaffers aangegaan
> het in dié land na goud ontdek is..
So nou daal my opinie van jou 110 persent, Davie Davis.En ek vra vir
jou die vraag: In watter opsig is dit wat die
Engelse in die konsentrasie-kampe gedoen het slegter as
wat jou geesgenote gedurende die apartheids-periode
vir veertig jaar gedoen het? En wat bedoel jy dat die
engelse "soos kaffers" aangegaan het. Al wat ek kan sien
is dat die kaffers, na al die jare van onderdrukking, toe
hulle met reg die witman in die see kon jaag, gekom het
met 'n beleid van unbuntu. Sies vir jou. Dis uit die ou doos
vir die Afrikaner om te grens oor wat in die Anglo-Boere
Oorlog aangegaan het, na hulle eie vergrype in die tweede
helfte van die twintigste eeu. Dis uit die ou doos om vir
die kaffers uit te skel as die barbare, nadat jou geesgenote
verantwoordelik was vir een van die grootste vergrype teen
menseregte in die twintigste eeu.
Dit neem nog nie weg van die feit dat die Engelse miskien
tog reparasies moet begin betaal nie, net soos die wit
Afrikaners miskien ook moet begin reparasies betaal. What
is sauce for the goose, is sauce for the gander.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: konferensie in Durb's [boodskap #49803 is 'n antwoord op boodskap #49787] |
So., 09 September 2001 07:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie, wat vir my opval is hoekom die pa van die president 'n
semi-staatsbegrafnis kry?
Wat van al die ander "vryheidsvegters" wie se kinders in die parlement sit ,
maar hulle was nie self in die parlement nie - soos met Oom Gov die geval
was?
Wat van sê Mandela en sy genote se kinders - gaan hulle ook almal
semi-staatsbegrafnisse kry?
Klink vir my na 'n slim plan dat die staat vir die begrafnis betaal:))
Die vraag is natuurlik ook of daar busse mense aangery gaan word na Chris
Barnard se begrafnis in Beaufort Wes ? Glo nie.
Ons is ook al gewoond aan die nuwe kultuur dat by begrafnisse politieke
toesprake en uitsprake gemaak word.
Ek weet nie hoekom dit nog nodig is nie - maar dit blyk gewild te wees.
Annette
>
>> Nou hoekom word ........................ engelse vir die
>> konsentrasie kampe nie.
>
> Omdat die Afrikaner nie selfrespek het nie
> Mev Wilson of soiets (ek dink dit is haar van - die engelse spreek
> haar aan as U Hoogheid) weier selfs om haar spyt uit te spreek of om
> verskoning te vra vir die feit dat die engelse soos kaffers aangegaan
> het in dié land na goud ontdek is.. En ná dit haar houding is buig
> die Bothas en kie steeds die knie (in respek!!!) voor haar.
> Die begrafnis vandag in PE was 'n semi staatsbegrafnis - omdat hulle
> 'n 'vryheidsvegter' begrawe het. Wat ek hier sê is nie teen die
> persoon gemik nie (want sy geskiedenis ken ek nie) maar teen die feit
> soos genoem. As die feit dat hy 'n 'vryheidsvegter, was 'n semi
> staatsbegrafnis regverdig, sou dit beteken dat elke swartnerf wat
> vrouens en kinders met winkelbomme vermoor het op dieselfde tipe
> begrafnis geregtig is?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: konferensie in Durb's [boodskap #49816 is 'n antwoord op boodskap #49803] |
So., 09 September 2001 12:48   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Davie, wat vir my opval is hoekom die pa van die president 'n
> semi-staatsbegrafnis kry?
> Wat van al die ander "vryheidsvegters" wie se kinders in die parlement sit ,
Weet jy wie Govan Mbeki was? Govan Mbeki was een van
daardie mense wat, indien moontlik, nog groter statuur in die
ANC gehad het as Nelson Mandela. Hy was een van die
intellektuele leiers, 'n eerwaardige man wat saam met Mandela
op Robbeneiland gesit het. Toe die onderhandelings oor
loslating plaasvind, wou Mandela nie sommer so losgelaat word
nie, maar op sy eie terme. Maar hy het gevra dat Govan Mbeki
ongeveer in sy plek moet gaan, want hy het geweet dat Govan
Mbeki in die oog van die ANC lede net so 'n goeie leier as hy
was, en na hom sou luister. Govan Mbeki is vereer, nie omdat
hy die pa van Thabo Mbeki was nie, maar vir sy eie statuur in die
ANC.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: konferensie in Durb's [boodskap #49824 is 'n antwoord op boodskap #49440] |
So., 09 September 2001 13:08   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
>> Tussen ons twee 'n rekord Tannie...
> bla bla bla
>
> ha - hier sê ek dit toe in stereo!!! :-(((
>
> musiekale ek
Ja, dit klink na 'n siek Davie Davis. Jy beginweer jou ou strepe wys,
nè?
'n Musikale Tant Hessie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: konferensie in Durb's [boodskap #49872 is 'n antwoord op boodskap #49819] |
Ma., 10 September 2001 04:52  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, Die Prez met 'n langsteelroos in die hand in die koerant was nogal
opvallend. Eerste keer in my lewe wat ek dit sien - moes wees agv van sy
lang verblyf in Engeland:)
Vir wat het hulle nog opsweping nodig by begrafnisse?
Annette
>
>> Davie, wat vir my opval is hoekom die pa van die president 'n
>> semi-staatsbegrafnis kry?
> ..................
> ...............
> ...........
>
>> Klink vir my na 'n slim plan dat die staat vir die begrafnis betaal:))
> ...........
> Ek is nie 'n TV kyker nie maar het 'n keer of wat op die TV (wat die
> heeldag aan was hetsy daar kykers was of nie) gesien dat nie slegs
> blomblare of los blomme soos die standaard gebruik is, in die graf
> gegooi is nie, maar wel lang roos stingels met rose aan.
> Een of ander bloemis het baie geld gemaak uit die belastingbetaler.
>
>> Die vraag is natuurlik ook of daar busse mense aangery gaan word na Chris
>> Barnard se begrafnis in Beaufort Wes ? Glo nie.
> ..................
> As Emmy die sê gehad het, was dit busse en treine!
>
>> Ons is ook al gewoond aan die nuwe kultuur dat by begrafnisse politieke
>> toesprake en uitsprake gemaak word.
>> Ek weet nie hoekom dit nog nodig is nie - maar dit blyk gewild te wees.
>> Annette
>
> Miskien het dit 'n treffende effek omdat mense op daardie stadium
> emosioneel betrokke is. Makliker opsweepbaar dus.
>
>
> DD
|
|
|
|