Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sportvragie
Sportvragie [boodskap #49806] So, 09 September 2001 07:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Help my asseblief reg.
Tennis:
Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
as die paar van Zimbabwe.
Hulle het toe gewen .
Annette

.
Re: Sportvragie [boodskap #49855 is 'n antwoord op boodskap #49806] So, 09 September 2001 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kevin Ullyet is in Zimbabwe gebore, maar ek dink hy het vroeër vir SA
gespeel, ook in die Davisbeker. Hy speel nou weer vir Zimbabwe, ek weet nie
hoekom nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9nf5po$72mk2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Help my asseblief reg.
Tennis:
Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
as die paar van Zimbabwe.
Hulle het toe gewen .
Annette

.
Re: Sportvragie [boodskap #49862 is 'n antwoord op boodskap #49855] So, 09 September 2001 22:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Wouter. Ek sal maar vir een van die koerante se sportredakteurs bel
om uit te vind hoekom.

Annette

--
> Kevin Ullyet is in Zimbabwe gebore, maar ek dink hy het vroeër vir SA
> gespeel, ook in die Davisbeker. Hy speel nou weer vir Zimbabwe, ek weet nie
> hoekom nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9nf5po$72mk2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Help my asseblief reg.
> Tennis:
> Ek het nog altyd gedink dat Kevin Ullyet van SA is.
> Gisteraand, het die kommentators heeltyd gepraat van Wayne Black en Ullyet
> as die paar van Zimbabwe.
> Hulle het toe gewen .
> Annette
>
>
> .
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Media Optimisme Inisiatief
Volgende onderwerp: cu...@nocastro.com
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:30:32 MGT 2024