| alweer raasisme antie [boodskap #49442] |
Di., 04 September 2001 18:32  |
hennerietjie
Boodskappe: 46 Geregistreer: Oktober 2000
|
Volle Lid |
|
|
hellou my antie
het antie gesien hoe lekker hou ons antieraasisme konvourensie hier in
durbs. ma dit smaak my die lot is nou nog kwater vir mekaar as voor hille
hie aangekom het antie.
my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
nou trug in durban wat beterder as jammerika is.
my pa sê wat hom lat lag is lat hille geld ys vir traansatlantiese slaaferny
antie ma' nie vir slaaferny in jeropa en arabiese lande nie. my pa sê ok hy
virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte en die arabiese
farous en sjeiks sal met 'n smaail petaal vir die ongeregtigheid antie.
my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysië yt antie en ons moet al daai
riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
malysië gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.
die groot nies is lat sanien nou 'n vrye raasisme arieja verklaar is antie.
laasweek het die statsraat baije spietse gemaak wat sê lat raasisme nou hie
by ons dood virklaar is en toe het hille vakkels brand gemaak om die
raasisme yt te brand. oralster is nou pousters op wat sê sanien is raasisme
vry. oom hansie vannie pênnelbieters sê die statsraat weet vakkel ôl hille
moes kom kyk het hoe raasisme vry hy is toe al vier sy kar se wiele
laasnaweek afgesteel is. my pa sê die statsraat skiem hoeners gat jemel toe.
koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49453 is 'n antwoord op boodskap #49442] |
Di., 04 September 2001 20:04   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Ek weet egter nie vir wie jy gaan vra vir daardie riksdaalders
> nie. Die regering van Maleisië? Ek dink nie hulle het teveel
> moela nie.
> Ek sou eerder sê gaan vra vir die Hollanders om reparasies
> te betaal. Maar ek dink dit sal maar moeilik gaan om iets uit
> hulle uit te kry, te oordele na die kapsies wat Arthur Hagen
> hier maak elke keer as 'n mens in daardie rigting praat.
Julle kan kom vra om reparasie nadat ons reparasie gehad het van Japan,
Duitsland, Engeland, Frankryk, Spanje, Swede en Italië. Maar eers moet ons
gaan soek na die nakomelinge van die Neanderthalers, hulle het 'n baie ou
kleim op reparasie.
Oorigens, nog vier maande en daar is geen ryksdaalders in Nederland meer om
mee te betaal nie. Na meer as 4 eeue verdwyn die ryksdaalder na die
invoering van die Euro :(
Groete,
Arthur
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49467 is 'n antwoord op boodskap #49442] |
Wo., 05 September 2001 00:14   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur wrote:
> Julle kan kom vra om reparasie nadat ons reparasie gehad het van Japan,
> Duitsland, Engeland, Frankryk, Spanje, Swede en Italië.
>
> Oorigens, nog vier maande en daar is geen ryksdaalders in Nederland meer om
> mee te betaal nie. Na meer as 4 eeue verdwyn die ryksdaalder na die
> invoering van die Euro :(
Sien wat ek bedoel. Julle Hollanders het altyd 'n verskoning.
Nou is dit weer die Euro. Is daar ook tweegatjakkalse in
Nederland?
Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49491 is 'n antwoord op boodskap #49442] |
Wo., 05 September 2001 09:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hennerietjie, my paaapie seg dat noudat al die raasiste daar in Durbs
bymekaar is, ons ander nou darem lekker rustig leef jong:)))
Annette
hennerietjie skryf in boodskap news:3b951e64.0@news1.mweb.co.za...
> hellou my antie
>
> het antie gesien hoe lekker hou ons antieraasisme konvourensie hier in
> durbs. ma dit smaak my die lot is nou nog kwater vir mekaar as voor hille
> hie aangekom het antie.
>
> my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
> en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
> durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
> water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
> nou trug in durban wat beterder as jammerika is.
>
> my pa sê wat hom lat lag is lat hille geld ys vir traansatlantiese slaaferny
> antie ma' nie vir slaaferny in jeropa en arabiese lande nie. my pa sê ok hy
> virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
> konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
> yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte en die arabiese
> farous en sjeiks sal met 'n smaail petaal vir die ongeregtigheid antie.
>
> my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
> oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysi� yt antie en ons moet al daai
> riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
> gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
> malysi� gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.
>
> die groot nies is lat sanien nou 'n vrye raasisme arieja verklaar is antie.
> laasweek het die statsraat baije spietse gemaak wat sê lat raasisme nou hie
> by ons dood virklaar is en toe het hille vakkels brand gemaak om die
> raasisme yt te brand. oralster is nou pousters op wat sê sanien is raasisme
> vry. oom hansie vannie pênnelbieters sê die statsraat weet vakkel ál hille
> moes kom kyk het hoe raasisme vry hy is toe al vier sy kar se wiele
> laasnaweek afgesteel is. my pa sê die statsraat skiem hoeners gat jemel toe.
>
> koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
> traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49564 is 'n antwoord op boodskap #49442] |
Do., 06 September 2001 05:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek dink dit was omdat die paartie te mak was vir hulle:)))
Annette
in message news:gdtdpt8a9jupbs33u9m9n3rgmlm7vpcqse@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 11:22:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hennerietjie, my paaapie seg dat noudat al die raasiste daar in Durbs
>> bymekaar is, ons ander nou darem lekker rustig leef jong:)))
>
> :-)))))
> So, dis waarom Amerika en Israel onttrek het. Hulle het net nie mooi
> ingepas tussen al die ander raasiste nie? Ek het gewonner...:-)))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49581 is 'n antwoord op boodskap #49539] |
Do., 06 September 2001 07:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arthur, ja - maklik - neem 'n Afrika Olifant, sit vir hom spitsoortjies op,
kap sy stertjies voor en agter af, en en dan het jy 'n dier met 'n gaatjie
van voor en 'n gaatjie van agter;)))
Ek het nogal gewonder hoe die mense daar voel wat nie eers meer hulle eie
geldeenhied gaan hê nie - na al die jare?
Annette
>> Arthur wrote:
>>
>>> Julle kan kom vra om reparasie nadat ons reparasie gehad het van Japan,
>>> Duitsland, Engeland, Frankryk, Spanje, Swede en Italië.
>
>>> Oorigens, nog vier maande en daar is geen ryksdaalders in Nederland meer om
>>> mee te betaal nie. Na meer as 4 eeue verdwyn die ryksdaalder na die
>>> invoering van die Euro :(
>>
>> Sien wat ek bedoel. Julle Hollanders het altyd 'n verskoning.
>> Nou is dit weer die Euro. Is daar ook tweegatjakkalse in
>> Nederland?
>
> :) Ek weet nie. Kan jy miskien 'n prentjie vir my toon van 'n
> tweegatjakkals?
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49582 is 'n antwoord op boodskap #49572] |
Do., 06 September 2001 07:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Swaaiende besem kan verwar word met 'n swaaiende stertjie vir aandag
kry:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b971777$0$239@hades.is.co.za...
> Nie op nie, met. Ek kan sien dat 'n feeks 'n heks MET 'n besem moet wees.
> Jy weet, 'n veënde heks, feeks. As sy probeer vee terwyl sy OP die besem is
> kan die stok se heen en weer dalk alles so glibberig maak dat sy afneuk.
>
> "Danielle" wrote in message
> news:82udpt8c0dg1r1qfeprqhcsvctj7rm5c0f@4ax.com...
>>
>> LOL!
>> Wat is 'n feeks? Is dit soos 'n heks op 'n besem. Kan 'n
>> ou omie ook 'n feeks wees? Dink jy sy is so kwaad vir my dat sy
>> gevloek het? As ek vir haar sê sy is 'n " bitch", is dit dieselfde
>> ding?
>> SIES die tannie vloek darem lelik, nê? :-(
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49682 is 'n antwoord op boodskap #49442] |
Vr., 07 September 2001 03:26   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
me & bobby magee wrote:
> Sowat wat fyn humor en korrekte politieke
> kommentaar sal jy nie maklik iewers anders raakloop nie. Kan jy nie sien
> hoe hy die draak steek nie? En as jy geweet het wie die skrywer is, sou jy
> besef het hoe geleerd die man werklik is. Groot respek vir hom - ek buig
> altyd voor iemand met meerdere kennis.
Wat! Hennerietjie vertel altyd vir ons hoe gesuip sy padie hele tyd is. Die
arme man is absoluut verslaaf aan
rugby glo, en as dinge nie na sy smaak loop nie, dan
verdrink hy sy verdriet. Ek dink dis 'n sorry state of
affairs. Ek dink daaraan om vir Hennerietjie aan te
neem.
Tannie Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: kleingeld was: alweer raasisme antie [boodskap #49723 is 'n antwoord op boodskap #49649] |
Vr., 07 September 2001 10:29   |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Wens hulle wil ons nuttelose 1c, 2c en 5c verwyder. As kind met jy breed
ge"smile" as jy 'n halfsent optel. (dit was twee toffies) Nou laat ons
kinders tot 50c op die grond lê.
Arthur skryf in boodskap news:9n87gc$1sr1$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Ek het nogal gewonder hoe die mense daar voel wat nie eers meer hulle eie
>> geldeenhied gaan hê nie - na al die jare?
>
> Ek vind dit geen probleem nie. Ek is net jammer dat die rijksdaalder
> verdwijn (ons noem die 2 1/2 gulde munt "rijksdaalder"). Dis 'n baie ou naam
> (van die Duitse Thaler) wat sy naam gegee het aan die dollar wat ook
> (toeval?) nog steeds ongeveer 2 1/2 gulde kos ....
>
> Ons kry weer 'n cent (nou is die kleinste munt 5 cent) en ek verwag dat die
> ou name oorgaan op die nuwe munte: stuiver, dubbeltje, piek en miskien selfs
> die name vir papiergeld (joet, meier, rooie rug). Net ons kwartje,
> rijksdaalder en geeltje verdwyn definitief, want daar is geen 0,25 2 1/2 of
> 25 euro munt of biljet.
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: kleingeld was: alweer raasisme antie [boodskap #49875 is 'n antwoord op boodskap #49734] |
Ma., 10 September 2001 06:05  |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
:))) Gaan gou vandag my note inruil vir 50 sente!
Davie Davis skryf in boodskap news:icbhpto6m9c7ei1ibgboe99i84bbuc1o3r@4ax.com...
> On Fri, 7 Sep 2001 12:29:24 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
>> Wens hulle wil ons nuttelose 1c, 2c en 5c verwyder. As kind met jy breed
>> ge"smile" as jy 'n halfsent optel. (dit was twee toffies) Nou laat ons
>> kinders tot 50c op die grond lê.
>>
>
>
> Jy kan eerder 'n Rand laat lê en 50c optel Shannon, want as jy die
> ekonomiese nuus dophou sal jy weet dat die Rand geen waarde meer het
> nie.
>
> DD
|
|
|
|