Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Big Brother Broederbond
Big Brother Broederbond [boodskap #49379] Ma, 03 September 2001 19:49 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
hede.

Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
(dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.

Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.

Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
aan die gang.

Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
en nie geskei is nie!!!

Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
tot sy reg.

Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za

Tof zeg! :-)
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49389 is 'n antwoord op boodskap #49379] Ma, 03 September 2001 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik Kobus, jy is darem omge-ellie vanaand!!
Wat gaan aan?
Jy weet mos al laaaaaankal dat die snare wat die onderwerpe Wat is 'n
Afrikaner of Hoe Behou Ons Ons Taal aanvoer, juis daardie hoipoloi lot is.
Ek het hoeka nou die dag iemand wat op 'n ander groep so vreeslik vernaam
gepraat het van Die Voortrekkers en die Afrikanerkind gevra - wat/wie is die
Afrikanerkind? - ek wag nog vir die antwoord.

Elk geval - wou maar net sê - laat daardie lot maar in hul selfsugtige
geldjies stik. Daar is ander maniere om by hulle uit te kom, as jy regtig
wil.
Annette

nnrp2.saix.net...
> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
> hede.
>
> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>
> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>
> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
> aan die gang.
>
> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
> en nie geskei is nie!!!
>
> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
> tot sy reg.
>
> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>
> Tof zeg! :-)
>
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49390 is 'n antwoord op boodskap #49389] Ma, 03 September 2001 22:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> daardie hoipoloi lot

Annette, Annette. Jy is alreeds vantevore deur meer as eenmens daarop gewys dat
"hoi poloi" beteken "die man in die
straat", "jan rap en sy maat", die gewone mense, nie die hoë lui
nie. As jy Grieks wil praat, praat dit tog ten minste korrek.

Tant Medusa (en as jy nie oppas nie, Annette,
dan kyk ek vir jou en jy versteen.)
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49396 is 'n antwoord op boodskap #49379] Di, 04 September 2001 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kobus
Daar is bepaald groot waarhede in wat jy kwytraak.
Maar, ek kan nie 'n duidelike verband sien tussen die tjol wat MWeb aanjaag
en die broederbond nie ... (Glo my, ek is nie 'n lid en had nog nooit so 'n
begeerte gehad nie.)

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
> hede.
>
> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>
> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>
> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
> aan die gang.
>
> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
> en nie geskei is nie!!!
>
> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
> tot sy reg.
>
> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>
> Tof zeg! :-)
>
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49397 is 'n antwoord op boodskap #49396] Di, 04 September 2001 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:9n1o40$4d6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kobus
> Daar is bepaald groot waarhede in wat jy kwytraak.
> Maar, ek kan nie 'n duidelike verband sien tussen die tjol wat MWeb aanjaag
> en die broederbond nie

Jonas, Dit was 'n artikel in roekeloos.co.za.

Nasionale Pers staan agter M-web.
Mense neem aan dat Nasionale Pers ook agter die Broederbond staan. :-)

Daar is twee dinge in die lewe waaraan ek 'n kleintjie dood het, naamlik
lieg en steel.
Konkel tel as lieg. Uitbuiting tel weer as steel.

Moet ons as hoi-peloi nie 'n eie Afrikaanse portaal begin nie?
Deur die mense vir die mense.

Annette versorg dan die wynartikels en verjaarsdag kalender. :-)
Emmy vertel ons weer meer van die kultuurt van die halfbloedjes, ens. ens.
Almal kan so 'n takie kry oor dinge waarvan hulle iets weet.

Groete uit die tronk.
Kobus
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49404 is 'n antwoord op boodskap #49379] Di, 04 September 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
As jy m-web se sites wil besoek gaan na www.hideme.com dis nogal redelik
vinnig en m-web tel jou nie op dat jy nie by hulle gesubscribe is nie.

Spook

Behind every argument is someone`s ignorance.

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
> hede.
>
> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>
> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>
> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
> aan die gang.
>
> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
> en nie geskei is nie!!!
>
> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
> tot sy reg.
>
> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>
> Tof zeg! :-)
>
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49412 is 'n antwoord op boodskap #49404] Di, 04 September 2001 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Spook - soos ek gesê het, daar is weis en miens:))
Annette

> vinnig en m-web tel jou nie op dat jy nie by hulle gesubscribe is nie.
>
> Spook
>
> Behind every argument is someone`s ignorance.
>
>
> "Kobus Pietersen" wrote in message
> news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
>> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
>> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
>> hede.
>>
>> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
>> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
>> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
>> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
>> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
>> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
>> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
>> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
>> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>>
>> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
>> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
>> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
>> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
>> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>>
>> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
>> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
>> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
>> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
>> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
>> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
>> aan die gang.
>>
>> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
>> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
>> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
>> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
>> en nie geskei is nie!!!
>>
>> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
>> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
>> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
>> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
>> tot sy reg.
>>
>> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>>
>> Tof zeg! :-)
>>
>
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49413 is 'n antwoord op boodskap #49397] Di, 04 September 2001 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wag nou!! Verjaarsdae en wyn is slegs 'n stokperdjie:))
Ek gee mense liewer raad hoe om hulle belastingvorms reg te voltooi sodat
die Staat hulle nie kan besteel nie;)))
Annette

>> Kobus
>> Daar is bepaald groot waarhede in wat jy kwytraak.
>> Maar, ek kan nie 'n duidelike verband sien tussen die tjol wat MWeb aanjaag
>> en die broederbond nie
>
> Jonas, Dit was 'n artikel in roekeloos.co.za.
>
> Nasionale Pers staan agter M-web.
> Mense neem aan dat Nasionale Pers ook agter die Broederbond staan. :-)
>
> Daar is twee dinge in die lewe waaraan ek 'n kleintjie dood het, naamlik
> lieg en steel.
> Konkel tel as lieg. Uitbuiting tel weer as steel.
>
> Moet ons as hoi-peloi nie 'n eie Afrikaanse portaal begin nie?
> Deur die mense vir die mense.
>
> Annette versorg dan die wynartikels en verjaarsdag kalender. :-)
> Emmy vertel ons weer meer van die kultuurt van die halfbloedjes, ens. ens.
> Almal kan so 'n takie kry oor dinge waarvan hulle iets weet.
>
> Groete uit die tronk.
> Kobus
>
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49414 is 'n antwoord op boodskap #49396] Di, 04 September 2001 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die autokratiese optrede van beide toon nogal 'n sterk ooreenkoms:))
Annette

> Daar is bepaald groot waarhede in wat jy kwytraak.
> Maar, ek kan nie 'n duidelike verband sien tussen die tjol wat MWeb aanjaag
> en die broederbond nie ... (Glo my, ek is nie 'n lid en had nog nooit so 'n
> begeerte gehad nie.)
> "Kobus Pietersen" wrote in message
> news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
>> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
>> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
>> hede.
>>
>> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
>> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
>> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
>> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
>> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
>> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
>> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
>> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
>> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>>
>> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
>> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
>> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
>> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
>> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>>
>> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
>> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
>> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
>> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
>> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
>> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
>> aan die gang.
>>
>> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
>> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
>> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
>> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
>> en nie geskei is nie!!!
>>
>> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
>> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
>> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
>> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
>> tot sy reg.
>>
>> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>>
>> Tof zeg! :-)
>>
>
Belasting was: Big Brother Broederbond [boodskap #49417 is 'n antwoord op boodskap #49413] Di, 04 September 2001 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet wragtag by jou uitkom. Laasweek my aanslag
terug gekry :-((((

"Annette" skryf in boodskap news:9n23vt$4sipf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek gee mense liewer raad hoe om hulle belastingvorms reg te voltooi sodat
> die Staat hulle nie kan besteel nie;)))
> Annette
Groot Boeties [boodskap #49599 is 'n antwoord op boodskap #49379] Do, 06 September 2001 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n idee vir deelnemers om 'n eg Suid-Afrikaanse weergawe op te dis.
Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.

Eugene Tereblanche
Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees :)))
Pieter (PW) Botha
Helen Suzzman
John Vorster
Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))

Wie wil bylas

Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
ingryp.
Re: Groot Boeties [boodskap #49603 is 'n antwoord op boodskap #49599] Do, 06 September 2001 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man Sakkie!! Jy kan nie ET daar kry nie - hy sit mos in die tronk - en
John Vorster is ook al saliger - en behalwe vir Patsy de Lille is die ander
horingoud!!
Hoe dink jy gaan hulle dit volhou met die danstakie?:)))
Ek dink ook jy onderskat die lot - enige politikus of aktivis is mos gewoond
daaraan om heel beskaaf en lekker pellie pellie met mekaar partytjie te
hou - dis net wanneer hulle toesprake maak dat hulle nonsens aanjaag:)))
Dus, ek stel voor dat die taak vir die week een deelnemer moet wees wat 'n
toespraak maak - dan word daardie een mos outomaties uitgestem:))

Wat van dié idee - As JY 11 ander mense kon kies om 'n interessante BB huis
saam te stel - wie sal dit wees?
Annette

--
Afrikaanse weergawe op te dis.
> Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.
>
> Eugene Tereblanche
> Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees :)))
> Pieter (PW) Botha
> Helen Suzzman
> John Vorster
> Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
> Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))
>
> Wie wil bylas
>
> Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
> ingryp.
>
Re: Groot Boeties [boodskap #49605 is 'n antwoord op boodskap #49603] Do, 06 September 2001 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
In John Vorster se plek: Wat van Peter Marais? Hulle kan hom maar gerus
kom vat. Ons wil hom okkie mee' innie Kaap geherittie.

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9n7hl3$5mpkh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man Sakkie!! Jy kan nie ET daar kry nie - hy sit mos in die tronk - en
> John Vorster is ook al saliger - en behalwe vir Patsy de Lille is die ander
> horingoud!!
> Hoe dink jy gaan hulle dit volhou met die danstakie?:)))
> Ek dink ook jy onderskat die lot - enige politikus of aktivis is mos gewoond
> daaraan om heel beskaaf en lekker pellie pellie met mekaar partytjie te
> hou - dis net wanneer hulle toesprake maak dat hulle nonsens aanjaag:)))
> Dus, ek stel voor dat die taak vir die week een deelnemer moet wees wat 'n
> toespraak maak - dan word daardie een mos outomaties uitgestem:))
>
> Wat van dié idee - As JY 11 ander mense kon kies om 'n interessante BB huis
> saam te stel - wie sal dit wees?
> Annette
>
> --
> Afrikaanse weergawe op te dis.
>> Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.
>>
>> Eugene Tereblanche
>> Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees
> :)))
>> Pieter (PW) Botha
>> Helen Suzzman
>> John Vorster
>> Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
>> Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))
>>
>> Wie wil bylas
>>
>> Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
>> ingryp.
>>
>
Re: Groot Boeties [boodskap #49617 is 'n antwoord op boodskap #49603] Do, 06 September 2001 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9n7hl3$5mpkh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man Sakkie!! Jy kan nie ET daar kry nie - hy sit mos in die tronk - > [[knip]]
> Wat van dié idee - As JY 11 ander mense kon kies om 'n interessante BB huis
> saam te stel - wie sal dit wees?
> Annette
>

Anna Kornikova (bietjie jonk :-(((
Gabriella Sabatini (so 'n paar jaar gelede)
Patricia Lewis (bietjie oppervlakkig, maar sy is pragtig)
(So ek het iets vir atletiese, fikse, vurige dames!!)

Hierdie drie drie keer maak nege
Een Gloudina (wat vir twee tel)
Re: Groot Boeties [boodskap #49631 is 'n antwoord op boodskap #49617] Do, 06 September 2001 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
mmmm Interessant - jy kies sommer drie balspelers:))) Moet ek iets aflei van
die feit dat ten minste twee net met klein balletjies speel?:))

Jy stel my bietjie teleur Sakkie - wat het jy teen die vroulike
strandvolleyballspelers?:))))

Annette

.>
> "Annette" wrote in message
> news:9n7hl3$5mpkh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee man Sakkie!! Jy kan nie ET daar kry nie - hy sit mos in die tronk -
>
> knip
>> Wat van dié idee - As JY 11 ander mense kon kies om 'n interessante BB huis
>> saam te stel - wie sal dit wees?
>> Annette
>>
>
> Anna Kornikova (bietjie jonk :-(((
> Gabriella Sabatini (so 'n paar jaar gelede)
> Patricia Lewis (bietjie oppervlakkig, maar sy is pragtig)
> (So ek het iets vir atletiese, fikse, vurige dames!!)
>
> Hierdie drie drie keer maak nege
> Een Gloudina (wat vir twee tel)
>
Re: Groot Boeties [boodskap #49635 is 'n antwoord op boodskap #49631] Do, 06 September 2001 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik!!! Ek moet hulle wys daar's grotes ook :-)))))
Seesand krap te veel :-)))

"Annette" skryf in boodskap news:9n7r5v$57e2s$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> mmmm Interessant - jy kies sommer drie balspelers:))) Moet ek iets aflei van
> die feit dat ten minste twee net met klein balletjies speel?:))
>
> Jy stel my bietjie teleur Sakkie - wat het jy teen die vroulike
> strandvolleyballspelers?:))))
>
> Annette
>
>
> .>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n7hl3$5mpkh$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee man Sakkie!! Jy kan nie ET daar kry nie - hy sit mos in die tronk -
>>
>> [knip]
>>> Wat van dié idee - As JY 11 ander mense kon kies om 'n interessante BB
>> huis
>>> saam te stel - wie sal dit wees?
>>> Annette
>>>
>>
>> Anna Kornikova (bietjie jonk :-(((
>> Gabriella Sabatini (so 'n paar jaar gelede)
>> Patricia Lewis (bietjie oppervlakkig, maar sy is pragtig)
>> (So ek het iets vir atletiese, fikse, vurige dames!!)
>>
>> Hierdie drie drie keer maak nege
>> Een Gloudina (wat vir twee tel)
>>
>
Re: Groot Boeties [boodskap #49644 is 'n antwoord op boodskap #49631] Do, 06 September 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9n7r5v$57e2s$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> mmmm Interessant - jy kies sommer drie balspelers:))) Moet ek iets aflei van
> die feit dat ten minste twee net met klein balletjies speel?:))
>
> Jy stel my bietjie teleur Sakkie - wat het jy teen die vroulike
> strandvolleyballspelers?:))))
>
> Annette
>

Ek is nou sommer die hel in oordat jy my nie gevra het oor die twee Gs nie.
Ek gaan jou in elkgeval vertel.
As jy een insluit, kry jy automaties twee. Die een is 'n dierbare ou mens
met baie ondervinding, kennis, staaltjies ens. ens. Met die Gloudina sal ek
ure/dae/maande lank kan gesels en saam kuier. Sy sien ons ongelukkig net so
af en toe hier. Die ander Gloudina in dieselfde liggaam is die een wat ons
meeste van die tyd hier sien. Op haar kan jy al jou frustrasie uithaal as
die ander nege niggies nie wil na....... dit was amper. As hulle nie wil
saamspeel nie natuurlik.
Re: Groot Boeties [boodskap #49646 is 'n antwoord op boodskap #49599] Do, 06 September 2001 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Ek het 'n idee vir deelnemers om 'n eg Suid-Afrikaanse weergawe op te dis.
> Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.
>
> Eugene Tereblanche
> Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees :)))
> Pieter (PW) Botha
> Helen Suzzman
> John Vorster
> Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
> Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))
>
> Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
> ingryp.

Jy is so naief. En jy vergeet die "charm factor." Ek en Patricia de Lille sal
onmiddellik vir Eugene Terreblanche immobiliseer deur met hom te
flankeer en vir hom gedigte te laat skryf, 'n politieke argument aan die
gang te sit tussen John Vorster en Helen Suzman en vir P.W. Botha te
vertel dat die Den Haagse polisie hom kom haal vir sy skending van
menseregte. (Dit sal sommer vir John Vorster ook uit ons hande laat
eet.)

Gloudina
Re: Groot Boeties [boodskap #49688 is 'n antwoord op boodskap #49599] Vr, 07 September 2001 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B978486.CBBD724E@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> Ek het 'n idee vir deelnemers om 'n eg Suid-Afrikaanse weergawe op te dis.
>> Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.
>>
>> Eugene Tereblanche
>> Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees :)))
>> Pieter (PW) Botha
>> Helen Suzzman
>> John Vorster
>> Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
>> Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))
>>
>> Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
>> ingryp.
>
> Jy is so naief. En jy vergeet die "charm factor." Ek en Patricia de Lille sal
> onmiddellik vir Eugene Terreblanche immobiliseer deur met hom te
> flankeer en vir hom gedigte te laat skryf, 'n politieke argument aan die
> gang te sit tussen John Vorster en Helen Suzman en vir P.W. Botha te
> vertel dat die Den Haagse polisie hom kom haal vir sy skending van
> menseregte. (Dit sal sommer vir John Vorster ook uit ons hande laat
> eet.)

Baie dankbaar ek is nie in die groep nie, ek was maar nog altyd versigtig
vir die mense aan die 'ander kant' ;) John Vorster

Wie weet hoe Gloudina lyk, pos vir ons 'n foto. Ek wil hierdie "charm
factor" van haar met my eie oë sien. ;)

Shannon

>
> Gloudina
>
Re: Groot Boeties [boodskap #49690 is 'n antwoord op boodskap #49644] Vr, 07 September 2001 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wou natuurlik sê: jou frustrasies uithaal as die ander nege niggies nie
wil naby my kom nie.
Re: Groot Boeties [boodskap #49696 is 'n antwoord op boodskap #49688] Vr, 07 September 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vra vir Davie - hy behoort 'n foto'tjie te hê:))
Annette

--

Shannon skryf in boodskap news:3b9864fa.0@news1.mweb.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3B978486.CBBD724E@home.com...
>> Sakkie wrote:
>>
>>> Ek het 'n idee vir deelnemers om 'n eg Suid-Afrikaanse weergawe op te dis.
>>> Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.
>>>
>>> Eugene Tereblanche
>>> Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees :)))
>>> Pieter (PW) Botha
>>> Helen Suzzman
>>> John Vorster
>>> Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
>>> Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))
>>>
>>> Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
>>> ingryp.
>>
>> Jy is so naief. En jy vergeet die "charm factor." Ek en Patricia de Lille sal
>> onmiddellik vir Eugene Terreblanche immobiliseer deur met hom te
>> flankeer en vir hom gedigte te laat skryf, 'n politieke argument aan die
>> gang te sit tussen John Vorster en Helen Suzman en vir P.W. Botha te
>> vertel dat die Den Haagse polisie hom kom haal vir sy skending van
>> menseregte. (Dit sal sommer vir John Vorster ook uit ons hande laat
>> eet.)
>
> Baie dankbaar ek is nie in die groep nie, ek was maar nog altyd versigtig
> vir die mense aan die 'ander kant' ;) John Vorster
>
> Wie weet hoe Gloudina lyk, pos vir ons 'n foto. Ek wil hierdie "charm
> factor" van haar met my eie oë sien. ;)
>
> Shannon
>
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Davieeeeeeeeee was: Groot Boeties [boodskap #49722 is 'n antwoord op boodskap #49696] Vr, 07 September 2001 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n foto asseblieeeeef!

dankie!
Shannon

Annette skryf in boodskap news:9n9qf1$696a0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vra vir Davie - hy behoort 'n foto'tjie te hê:))
> Annette
>
>
> --
> Shannon wrote in message
> news:3b9864fa.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> skryf in boodskap news:3B978486.CBBD724E@home.com...
>>> Sakkie wrote:
>>>
>>>> Ek het 'n idee vir deelnemers om 'n eg Suid-Afrikaanse weergawe op te dis.
>>>> Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.
>>>>
>>>> Eugene Tereblanche
>>>> Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees :)))
>>>> Pieter (PW) Botha
>>>> Helen Suzzman
>>>> John Vorster
>>>> Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
>>>> Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))
>>>>
>>>> Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
>>>> ingryp.
>>>
>>> Jy is so naief. En jy vergeet die "charm factor." Ek en Patricia de Lille sal
>>> onmiddellik vir Eugene Terreblanche immobiliseer deur met hom te
>>> flankeer en vir hom gedigte te laat skryf, 'n politieke argument aan die
>>> gang te sit tussen John Vorster en Helen Suzman en vir P.W. Botha te
>>> vertel dat die Den Haagse polisie hom kom haal vir sy skending van
>>> menseregte. (Dit sal sommer vir John Vorster ook uit ons hande laat
>>> eet.)
>>
>> Baie dankbaar ek is nie in die groep nie, ek was maar nog altyd versigtig
>> vir die mense aan die 'ander kant' ;) John Vorster
>>
>> Wie weet hoe Gloudina lyk, pos vir ons 'n foto. Ek wil hierdie "charm
>> factor" van haar met my eie oë sien. ;)
>>
>> Shannon
>>
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Groot Boeties [boodskap #49729 is 'n antwoord op boodskap #49599] Vr, 07 September 2001 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Shannon wrote:

> Wie weet hoe Gloudina lyk, pos vir ons 'n foto. Ek wil hierdie "charm
> factor" van haar met my eie oë sien. ;)
>

Mens kan nie "charm" met jou oë sien nie. Jy belewe dit.
Jy belewe die charm factor soms op hierdie nuusgroep.
Miskien moet ons 'n charm kompetisie hou. Kom ons kyk
wie die pants van ....... kan af charm. (Wie sal die
eerste slagoffer wil wees?)

Tant Hessie van die sjarmante Van Helsdingens
Re: Davieeeeeeeeee was: Groot Boeties - drawing.jpg (0/1) [boodskap #49789 is 'n antwoord op boodskap #49722] Sa, 08 September 2001 20:06 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Sep 2001 12:21:07 +0200, "Shannon"
wrote:

> 'n foto asseblieeeeef!
>
> dankie!
> Shannon

Plesier

DD
Vorige onderwerp: 'n Renoster en varke
Volgende onderwerp: Plastiese snykunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:51:18 MGT 2024