Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Big Brother Broederbond
Big Brother Broederbond [boodskap #49379] |
Mon, 03 September 2001 19:49  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
hede.
Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
(dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
aan die gang.
Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
en nie geskei is nie!!!
Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
tot sy reg.
Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
Tof zeg! :-)
|
|
|
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49389 is 'n antwoord op boodskap #49379] |
Mon, 03 September 2001 21:51   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jislaaik Kobus, jy is darem omge-ellie vanaand!!
Wat gaan aan?
Jy weet mos al laaaaaankal dat die snare wat die onderwerpe Wat is 'n
Afrikaner of Hoe Behou Ons Ons Taal aanvoer, juis daardie hoipoloi lot is.
Ek het hoeka nou die dag iemand wat op 'n ander groep so vreeslik vernaam
gepraat het van Die Voortrekkers en die Afrikanerkind gevra - wat/wie is die
Afrikanerkind? - ek wag nog vir die antwoord.
Elk geval - wou maar net sê - laat daardie lot maar in hul selfsugtige
geldjies stik. Daar is ander maniere om by hulle uit te kom, as jy regtig
wil.
Annette
nnrp2.saix.net...
> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
> hede.
>
> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>
> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>
> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
> aan die gang.
>
> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
> en nie geskei is nie!!!
>
> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
> tot sy reg.
>
> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>
> Tof zeg! :-)
>
|
|
|
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49390 is 'n antwoord op boodskap #49389] |
Mon, 03 September 2001 22:40   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> daardie hoipoloi lot
Annette, Annette. Jy is alreeds vantevore deur meer as eenmens daarop gewys dat
"hoi poloi" beteken "die man in die
straat", "jan rap en sy maat", die gewone mense, nie die hoë lui
nie. As jy Grieks wil praat, praat dit tog ten minste korrek.
Tant Medusa (en as jy nie oppas nie, Annette,
dan kyk ek vir jou en jy versteen.)
|
|
|
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49396 is 'n antwoord op boodskap #49379] |
Tue, 04 September 2001 05:16   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kobus
Daar is bepaald groot waarhede in wat jy kwytraak.
Maar, ek kan nie 'n duidelike verband sien tussen die tjol wat MWeb aanjaag
en die broederbond nie ... (Glo my, ek is nie 'n lid en had nog nooit so 'n
begeerte gehad nie.)
"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
> hede.
>
> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>
> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>
> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
> aan die gang.
>
> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
> en nie geskei is nie!!!
>
> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
> tot sy reg.
>
> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>
> Tof zeg! :-)
>
|
|
|
|
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49404 is 'n antwoord op boodskap #49379] |
Tue, 04 September 2001 07:05   |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
As jy m-web se sites wil besoek gaan na www.hideme.com dis nogal redelik
vinnig en m-web tel jou nie op dat jy nie by hulle gesubscribe is nie.
Spook
Behind every argument is someone`s ignorance.
"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
> hede.
>
> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>
> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>
> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
> aan die gang.
>
> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
> en nie geskei is nie!!!
>
> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
> tot sy reg.
>
> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>
> Tof zeg! :-)
>
|
|
|
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49412 is 'n antwoord op boodskap #49404] |
Tue, 04 September 2001 08:36   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Spook - soos ek gesê het, daar is weis en miens:))
Annette
> vinnig en m-web tel jou nie op dat jy nie by hulle gesubscribe is nie.
>
> Spook
>
> Behind every argument is someone`s ignorance.
>
>
> "Kobus Pietersen" wrote in message
> news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
>> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
>> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
>> hede.
>>
>> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
>> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
>> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
>> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
>> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
>> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
>> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
>> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
>> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>>
>> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
>> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
>> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
>> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
>> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>>
>> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
>> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
>> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
>> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
>> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
>> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
>> aan die gang.
>>
>> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
>> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
>> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
>> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
>> en nie geskei is nie!!!
>>
>> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
>> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
>> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
>> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
>> tot sy reg.
>>
>> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>>
>> Tof zeg! :-)
>>
>
|
|
|
|
Re: Big Brother Broederbond [boodskap #49414 is 'n antwoord op boodskap #49396] |
Tue, 04 September 2001 08:39   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die autokratiese optrede van beide toon nogal 'n sterk ooreenkoms:))
Annette
> Daar is bepaald groot waarhede in wat jy kwytraak.
> Maar, ek kan nie 'n duidelike verband sien tussen die tjol wat MWeb aanjaag
> en die broederbond nie ... (Glo my, ek is nie 'n lid en had nog nooit so 'n
> begeerte gehad nie.)
> "Kobus Pietersen" wrote in message
> news:9n0noo$pme$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sit nou sommer so hier en kyk na die screentjie hier voor my en wonder
>> waar gaan ons ou Volkie natoe. Sonder om nou Boetman se gatvolliteit hier te
>> kom na-aap wil ek darem ook graag 'n wind of wat los oor die verlede en die
>> hede.
>>
>> Dat die Broederbond much alive is, is 'n feit soos 'n koei. Dat hulle soos
>> altyd dêm geslepe is, is ook so. Vat nou maar vir M-web. Eers gooi hulle
>> (dis nou big brother se gewaande dooie broer) die deure wawyd oop en lok
>> selfs vir Breyten Breytenbach in hulle web. Kry 'n lekker gesels deur en oor
>> Arikaans aan die gang en dan..... wham! Toe is die deur. Die aas is geplant.
>> Die Afrikaner "elite" en sommer nog so 'n klomp aangenaaide lappe is binne.
>> Al wat oorbly is om die sleutel van die deur te standardiseer en besit
>> daarvan eksklusief te maak. As jy die sleutel het - subscriber van m-web
>> is - is jy in. Anners is jy uit soos in uit.
>>
>> Fok man, ek kan nie eers Stellenbosch se Eikestadnuus op die net lees nie!
>> Behalwe Rapport, Die Burger en die ander groot Afrikaanse koerante is die
>> Vaal Weekblad (wat dit ook al mag wees) wragtag ook in hulle kloue is. In
>> kort kom dit daarop neer dat jy moet betaal om 'n Afrikaner te wees. En nie
>> vir enigeen betaal nie. Nee, jy moet die Broederbond se werpsel betaal.
>>
>> Toe die "leiers" hier vroeg in die 90's snot en trane op TV gehuil het voor
>> hulle nuwe heersers en die voetvolk van die Bond oormekaar geval het om
>> lidmaatskap te ontken, het ek so opreg gehoop dat ons Afrikaners net een
>> ding geleer het. Om te kan saamstaan moet jy ALMAL wat jou doelstellings
>> huldig DEURLOPEND INSLUIT en nie net gebruik wanneer jy hulle wil laat JA
>> stem nie. Die hoop het egter beskaam. Die geknoei is weer in die binnekamers
>> aan die gang.
>>
>> Asseblief mense! Die Afrikanervolk bestaan ook uit eenvoudige mense, arm
>> mense, lelike mense, noem op wat jy wil. Die Afrikaner is NIE NET naskools
>> gekwalifiseerde mense wat in ryk blanke buurtes van ons land woon en
>> verkieslik by "groot Afrikaanse ondernemings" werk, aan die NG kerk behoort
>> en nie geskei is nie!!!
>>
>> Hou op om te vra wie is die Afrikaner en in filosofiese hoogdrawendheid om
>> te gaan met wat maak 'n mens 'n Afrikaner. Kyk om jou rond na die mense wat
>> die Taal praat en bereid is op te offer vir die voortbestaan daarvan. Hou op
>> om Afrikanerskap eksklusief te maak en sien hoe kom die ware Afrikanervolk
>> tot sy reg.
>>
>> Aldus "Afrikaner" in roekeloos.co.za
>>
>> Tof zeg! :-)
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Groot Boeties [boodskap #49646 is 'n antwoord op boodskap #49599] |
Thu, 06 September 2001 14:08   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Ek het 'n idee vir deelnemers om 'n eg Suid-Afrikaanse weergawe op te dis.
> Dit is nou as jy mense in 'n werklik ongemaklike posisie wil plaas.
>
> Eugene Tereblanche
> Patricia Delille (sp) as dit Lewis was sou my naam bo-aan die lys wees :)))
> Pieter (PW) Botha
> Helen Suzzman
> John Vorster
> Gloudina Bouwer (ek kon dit nie weerstaan nie, al is sy nie meer 'n
> Suid-Afrikaner nie. Ek dink uitsonderlike vergunning is in orde :-))))
>
> Ek dink nie die een sal 15 minute maak nie. Die onluste polisie sal moet
> ingryp.
Jy is so naief. En jy vergeet die "charm factor." Ek en Patricia de Lille sal
onmiddellik vir Eugene Terreblanche immobiliseer deur met hom te
flankeer en vir hom gedigte te laat skryf, 'n politieke argument aan die
gang te sit tussen John Vorster en Helen Suzman en vir P.W. Botha te
vertel dat die Den Haagse polisie hom kom haal vir sy skending van
menseregte. (Dit sal sommer vir John Vorster ook uit ons hande laat
eet.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Groot Boeties [boodskap #49729 is 'n antwoord op boodskap #49599] |
Fri, 07 September 2001 11:11   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Shannon wrote:
> Wie weet hoe Gloudina lyk, pos vir ons 'n foto. Ek wil hierdie "charm
> factor" van haar met my eie oë sien. ;)
>
Mens kan nie "charm" met jou oë sien nie. Jy belewe dit.
Jy belewe die charm factor soms op hierdie nuusgroep.
Miskien moet ons 'n charm kompetisie hou. Kom ons kyk
wie die pants van ....... kan af charm. (Wie sal die
eerste slagoffer wil wees?)
Tant Hessie van die sjarmante Van Helsdingens
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:57:05 UTC 2025
|