Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Christiaan Barnard.
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49261] So, 02 September 2001 06:31 na volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Is dit nie ironies nie, die man wat baie mense met hulle hart kwale gehelp
het, sterf self daaraan.

Spook

Gravity doesn`t exist: the earth sucks.

"Annette" skryf in boodskap news:9mtl4a$44n68$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Hilda - dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
> Ja, selfs 'n hartpionier is nie ontsterflik nie.
> Annette
>
>
>>
>>
>> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
>> is. Hy was 78.
>>
>> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te
> ontdek.
>>
>> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
>> einde aktief en wel.
>>
>> Groete,
>> Hilda.
>>
>
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49376 is 'n antwoord op boodskap #49261] Ma, 03 September 2001 19:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is hy dood na 'n asma-aanval.
Annette

> Is dit nie ironies nie, die man wat baie mense met hulle hart kwale gehelp
> het, sterf self daaraan.
>
> Spook
>
> Gravity doesn`t exist: the earth sucks.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9mtl4a$44n68$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Hilda - dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
>> Ja, selfs 'n hartpionier is nie ontsterflik nie.
>> Annette
>>
>>
>>>
>>>
>>> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval
> oorlede
>>> is. Hy was 78.
>>>
>>> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te
>> ontdek.
>>>
>>> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
>>> einde aktief en wel.
>>>
>>> Groete,
>>> Hilda.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Resepte Klapper-karringmelkbeskuit
Volgende onderwerp: hoeveel mens spreek nog Afrikaans teënwoorde?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 21:39:59 MGT 2024