Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Blou Bulle
Blou Bulle [boodskap #49269] |
Sun, 02 September 2001 07:21 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die groot blou ding,
ooh, ding-aling-a-ling.
Onthou jy die berge,
die groot blou berge.
Moenie vergeet nie,
die bulle en die berge.
En ook die ossewa,
ja, ja, ja!
dingus.
|
|
|
Re: Blou Bulle [boodskap #49303 is 'n antwoord op boodskap #49269] |
Sun, 02 September 2001 17:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 2 Sep 2001 19:21:25 +1200, "Dingus" wrote:
> Die groot blou ding,
> ooh, ding-aling-a-ling.
>
> Onthou jy die berge,
> die groot blou berge.
>
> Moenie vergeet nie,
> die bulle en die berge.
>
> En ook die ossewa,
> ja, ja, ja!
>
> dingus.
>
Uitgevang Gloudina, want jy is die enigste een wat dinge tot vevelens
toe herhaal. So as jy eenmaal jou vingerafdrukke gelaat het, gebruik
handskoene daarna.
DD
|
|
|
Re: Blou Bulle [boodskap #49322 is 'n antwoord op boodskap #49303] |
Sun, 02 September 2001 22:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Uitgevang Gloudina, want jy is die enigste een wat dinge tot vevelens
> toe herhaal. So as jy eenmaal jou vingerafdrukke gelaat het, gebruik
> handskoene daarna.
>
Tot vevelens toe, du Plessis?Dis jy wat die vingerafdrukke laat, elke
keer
wanneer jy die pen se top afhaal.
Gloudina
|
|
|
Re: Blou Bulle [boodskap #49363 is 'n antwoord op boodskap #49269] |
Mon, 03 September 2001 17:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> Tot vevelens toe, du Plessis?Dis jy wat die vingerafdrukke laat, elke
> keer
> wanneer jy die pen se top afhaal.
>
> Gloudina
>
>>>> as hulle in
>>>> die sneeu en die koue met sneakers buite wil rondloop in
>>>> plaas van boots.
Boots? Boots? Dit Tannie, is nie vingerafdrukke nie maar voetafdrukke!
Hier noem ons dit stewels
DD
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:34 UTC 2025
|