| "In die katkisasie-klas" deur A.G. VISSER [boodskap #49222] |
Sa., 01 September 2001 13:59  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
In die Katkisasie-klas
A. G. Visser
"Ja, veertig dae agtereen
En veertig nagte lank gereën -
Dis 'n rekord tot op hede."
"Meneer, mag ek Meneer iets vra?"
" Maar alte seker, Japie. Ja?"
" Was die boere toe tevrede?"
|
|
|
|
| Re: "In die katkisasie-klas" deur A.G. VISSER [boodskap #49263 is 'n antwoord op boodskap #49222] |
So., 02 September 2001 06:47  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
!!!
________________________________________________________
In die Katkisasie-klas
A. G. Visser
"Ja, veertig dae agtereen
En veertig nagte lank gereën -
Dis 'n rekord tot op hede."
"Meneer, mag ek Meneer iets vra?"
" Maar alte seker, Japie. Ja?"
" Was die boere toe tevrede?"
|
|
|
|