Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!!
Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!! [boodskap #49196] Sa, 01 September 2001 05:32 na volgende boodskap
Machiel  is tans af-lyn  Machiel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Eindelik is daar meer nuus:

http://home.planet.nl/~matth056/afrikaans.htm

Dit is 'n klein saaltjie. Die link kom volgende week vry op
www.ukkasie.com Maar die slimmes het dan al klaar bespreek...

Ek wil veral graag die Nederlanders op dié groep uitnooi om te kom
luister hoe Afrikaans klink.

Tot 7 november

Machiel
Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!! [boodskap #49214 is 'n antwoord op boodskap #49196] Sa, 01 September 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek en my man het klaar bespreek. Ons sien vreeslik uit daarna! Lucas Maree
was nog altyd een van ons gunstelinge. Ons neem ons Nederlandse vriende ook
saam!

Tosca
*****************************************

"Machiel Matthews" skryf in boodskap news:9mpsp1$3t585$1@reader02.wxs.nl...
> Eindelik is daar meer nuus:
>
> http://home.planet.nl/~matth056/afrikaans.htm
>
> Dit is 'n klein saaltjie. Die link kom volgende week vry op
> www.ukkasie.com Maar die slimmes het dan al klaar bespreek...
>
> Ek wil veral graag die Nederlanders op dié groep uitnooi om te kom
> luister hoe Afrikaans klink.
>
> Tot 7 november
>
> Machiel
>
Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!! [boodskap #49313 is 'n antwoord op boodskap #49214] So, 02 September 2001 21:10 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is weer terug!!!!

En het kaarte bestel, idt beteken dat ek 7 november ook in Amersfoort is.

Gr.Rico
"Tosca" skryf in boodskap news:9mqh6l$3q2g0$1@reader03.wxs.nl...
> Ek en my man het klaar bespreek. Ons sien vreeslik uit daarna! Lucas Maree
> was nog altyd een van ons gunstelinge. Ons neem ons Nederlandse vriende ook
> saam!
>
> Tosca
> *****************************************
> "Machiel Matthews" wrote in message
> news:9mpsp1$3t585$1@reader02.wxs.nl...
>> Eindelik is daar meer nuus:
>>
>> http://home.planet.nl/~matth056/afrikaans.htm
>>
>> Dit is 'n klein saaltjie. Die link kom volgende week vry op
>> www.ukkasie.com Maar die slimmes het dan al klaar bespreek...
>>
>> Ek wil veral graag die Nederlanders op dié groep uitnooi om te kom
>> luister hoe Afrikaans klink.
>>
>> Tot 7 november
>>
>> Machiel
>>
>
Vorige onderwerp: My man....
Volgende onderwerp: Christiaan Barnard.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 08:22:02 MGT 2024