Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!!
|
|
Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!! [boodskap #49313 is 'n antwoord op boodskap #49214] |
Sun, 02 September 2001 21:10  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is weer terug!!!!
En het kaarte bestel, idt beteken dat ek 7 november ook in Amersfoort is.
Gr.Rico
"Tosca" skryf in boodskap news:9mqh6l$3q2g0$1@reader03.wxs.nl...
> Ek en my man het klaar bespreek. Ons sien vreeslik uit daarna! Lucas Maree
> was nog altyd een van ons gunstelinge. Ons neem ons Nederlandse vriende ook
> saam!
>
> Tosca
> *****************************************
> "Machiel Matthews" wrote in message
> news:9mpsp1$3t585$1@reader02.wxs.nl...
>> Eindelik is daar meer nuus:
>>
>> http://home.planet.nl/~matth056/afrikaans.htm
>>
>> Dit is 'n klein saaltjie. Die link kom volgende week vry op
>> www.ukkasie.com Maar die slimmes het dan al klaar bespreek...
>>
>> Ek wil veral graag die Nederlanders op dié groep uitnooi om te kom
>> luister hoe Afrikaans klink.
>>
>> Tot 7 november
>>
>> Machiel
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:27:44 UTC 2025
|