| UCT MBA program onder die beste [boodskap #4915] |
Di., 30 Mei 2006 14:55  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die " Financial Times" plaas die UCT MBA program
op die 66ste plek in hulle top honderd beste MBA programme
in die wêreld. ( Dit was 82ste verlede jaar.) As mens in ag
neem dat daar duisende MBA progamme vir hierdie keuse
in aanmerking geneem moes word, dan is dit nogal nie sleg
nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: UCT MBA program onder die beste [boodskap #4921 is 'n antwoord op boodskap #4917] |
Wo., 31 Mei 2006 22:11  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jonas skryf
In die program waarna ek gekyk het
> was die UCT-span volledig blank en manlik - hul opponente van Wits was
> gemengd. Die UCT-span, wat m.i. die beter span was, is gekritiseer, en
> wat my betref, gepenaliseer vanwee hul samestelling.
Interessant. Soos ek vantevore al vertel het, is UCT
nogal streng as dit by toelatings kom. Ons seun, wat
sy MBA gedoen het, moes 'n onderhoud hê voordat
hulle hom toegelaat het. ( 'n UCT professor het hom
in Quebec City ontmoet vir die onderhoud.)
Gloudina
|
|
|
|