Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4903 is 'n antwoord op boodskap #4899] Ma, 29 Mei 2006 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en hierdie 'staf' het nogal op sy dag 'n pennestreep oor jou
gehad........weet jy ooit wat 'n staf-offisier doen, ou bloubottel? Vertel
bietjie vir ons wat is sy funksie aangesien jy die rang so toedeel? En ek
wéét wat jy was....en steeds is!

"Ferdi Greyling" wrote in message news:ekvl721tb2ipsfgahreh2tt367lonvnntm@4ax.com...
>
> Kom nou..... Jy was n onder-offisier. Staf op die meeste.
>
> Anders is dit voor die hand liggend hoekom julle die oorlog verloor
> het:
> 1. Jy vertoon 'n onvermoe" om behoorlik te argumenteer - en dit dui op
> 'n ontstellende gebrek aan kousale en laterale denke.
>
> 2. Kyk hoe vinnig klim jy op jou self-voldane perdjie... en agter die
> bos uit!!
>
> Jy is niks meer as 'n staf nie.
>
> Gaan doen nou push ups agter in jou hardware stoor.
>
>
>
>
>
> On Mon, 29 May 2006 14:13:57 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Luister ou vriend, die enigste deel van dié kenteken wat ek gedra het was
>> die kasteel en dan nog 'n miniatuur een ook. Werk jy dit maar self
>> uit..............
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:5mml72p7smo8tr8cvnrsu2jdqcn5ivolh6@4ax.com...
>>>
>>> Ek sien staf is uit idees uit?
>>> Dis hoekom jy n fokken staf-sersant was.
>>> Gaan doen nou jou push ups.
>>
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4904 is 'n antwoord op boodskap #4902] Di, 30 Mei 2006 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En 'n rekenmeester is nie verantwoordelik vir sy store on der andere nie
asb Ferdi , jy was maar een vand die K;s
Kokke, Kakke en Klerke
Ek dink Ferdi was bang vir die onder-korperaal
Sy staf het seker op hom neergedaal toe hy nie die onder-korperaal gestrek
het nie, of hom gevang met die ander kokke....




"Ferdi Greyling" wrote in message
news:a74m72t953i5r83f16hrml9bsm71dt5amp@4ax.com...
> On Mon, 29 May 2006 16:16:54 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> > Vertel
>> bietjie vir ons wat is sy funksie aangesien jy die rang so toedeel? En
>> ek
>> wéét wat jy was....en steeds is!>>
>
>
> Ag toe nou staf....
>
> Jy is onder-offisier in murg en been.
>
> In jou hardware store het jy nou waarskynlik ten einde laaste jou
> intellektuele omgewing gevind.
>
> Ek sou raai jy het iets met store te doen gehad.
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4905 is 'n antwoord op boodskap #4904] Di, 30 Mei 2006 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hy openbaar nogal 'n sleg troep metaliteit....dit wys in sy werk by sy
staatskoerant ook! Sit by 'n lessenaar met vet boude op 'n draaistoel en
dink berigte uit. Van joernalis wees, is hy salig onbewus....hy verbeel
hom hy's 'n held van die bevrydingstryd. Maak my so bewoë ek's lus om op
hom te kots!
"Otterkop" wrote in message
news:fbydnecji5OFSObZnZ2dnUVZ_tydnZ2d@is.co.za...
> En 'n rekenmeester is nie verantwoordelik vir sy store on der andere nie
> asb Ferdi , jy was maar een vand die K;s
> Kokke, Kakke en Klerke
> Ek dink Ferdi was bang vir die onder-korperaal
> Sy staf het seker op hom neergedaal toe hy nie die onder-korperaal gestrek
> het nie, of hom gevang met die ander kokke....
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:a74m72t953i5r83f16hrml9bsm71dt5amp@4ax.com...
>> On Mon, 29 May 2006 16:16:54 -0000, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>> >> Vertel
>>> bietjie vir ons wat is sy funksie aangesien jy die rang so toedeel? En
>>> ek
>>> wéét wat jy was....en steeds is!>>
>>
>>
>> Ag toe nou staf....
>>
>> Jy is onder-offisier in murg en been.
>>
>> In jou hardware store het jy nou waarskynlik ten einde laaste jou
>> intellektuele omgewing gevind.
>>
>> Ek sou raai jy het iets met store te doen gehad.
>
>
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4906 is 'n antwoord op boodskap #4903] Di, 30 Mei 2006 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 May 2006 16:16:54 -0000, "Suidwester" wrote:

bietjie vir ons wat is sy funksie aangesien jy die rang so toedeel? En ek [/color]
> wéét wat jy was....en steeds is!>>

Slimmer as jy?
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4907 is 'n antwoord op boodskap #4905] Di, 30 Mei 2006 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 May 2006 07:29:39 -0000, "Suidwester" wrote:

hom te kots!>>[/color]

Gaan voort staf!

Jy is "on cue"!
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4908 is 'n antwoord op boodskap #4904] Di, 30 Mei 2006 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 May 2006 07:16:07 +0200, "Otterkop"
wrote:
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4909 is 'n antwoord op boodskap #4774] Di, 30 Mei 2006 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 May 2006 12:21:50 -0000, "Suidwester" wrote:

news:lob872tn3ho7d7mqfuc9f6a2m4ld9k5enb@4ax.com...[/color]
>>
>> A! So Swapo het julle autobahn goed onderhou?
> ----Jog, maar jy is dig! Dis die onderhoudswerk waarvoor Swapo ons betaal
> om dit vir hulle te doen!
>>
>> Jy het duidelik nog nie artikels gedikteer terwyl jy teen 200 kmph ry
>> nie.
> -----Dig kwadraat....jy bestuur met jou hand en jou voete. Jou brein, as
> jy een het en jou bek wat jy duidelik het, kan vele dinge tegelyke tyd
> doen...as jy nie lui is nie. Wat jy duidelik is.
>> He,he.... kleinburgerlikheid is altyd amusant.
> -----Net so ammusant soos wannabe-mense vir hulleself sertifikaatjies gee om
> te verwerf...plaas van dat hulle van hul duime afklim en iets bereik. Soos
> jy. Gaan jy jou lewe omsit en vir 'n baas bly werk net oor jy te slapgat
> is?
>> The mind boggles.
> ----Dink mos hoeka jy's vlak aan die boonste kant!>>

Great stuff!!!
Presies wat verwag was.
(Kleinburgerlikheid en stupidity is in die genes.)
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4910 is 'n antwoord op boodskap #4774] Di, 30 Mei 2006 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 May 2006 12:26:37 -0000, "Suidwester" wrote:

persepsie, is dit nie? Jy en Ferdi sien verlaagde standaarde en [/color]
> oneffektiwiteit as 'die regte spoor'. Hoe kan mens daarmee stry?>>

Gaan boor 'n baksteen agter in die winkel. Dit sal jou laat beter
voel.
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4911 is 'n antwoord op boodskap #4830] Di, 30 Mei 2006 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" wrote in message
news:lob872tn3ho7d7mqfuc9f6a2m4ld9k5enb@4ax.com...
>
> A! So Swapo het julle autobahn goed onderhou?
----Jog, maar jy is dig! Dis die onderhoudswerk waarvoor Swapo ons betaal
om dit vir hulle te doen!
>
> Jy het duidelik nog nie artikels gedikteer terwyl jy teen 200 kmph ry
> nie.
-----Dig kwadraat....jy bestuur met jou hand en jou voete. Jou brein, as
jy een het en jou bek wat jy duidelik het, kan vele dinge tegelyke tyd
doen...as jy nie lui is nie. Wat jy duidelik is.
> He,he.... kleinburgerlikheid is altyd amusant.
-----Net so ammusant soos wannabe-mense vir hulleself sertifikaatjies gee om
te verwerf...plaas van dat hulle van hul duime afklim en iets bereik. Soos
jy. Gaan jy jou lewe omsit en vir 'n baas bly werk net oor jy te slapgat
is?
> The mind boggles. ----Dink mos hoeka jy's vlak aan die boonste kant!
>
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4912 is 'n antwoord op boodskap #4793] Di, 30 Mei 2006 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:1148339742.263452.141730@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .

Ja, dis die kruks van die saak. Die stommiteit van
dié wat nie kon sien dat hulle eenvoudig op 'n
dwaalweg was, en nie kón wen nie.
-----So stom as wat die spul is wat na die afgelope 15 jaar nie kan agterkom
dat hulle nie daai voetsprore wat die vorige regering getrap het nie kan
volstaan nie? Julle kan nie eers die simptome lekker lees nie, want nog te
sê van om te weet wat reg en verkeerd was? Hol weg, is mos julle
leuse......
Wat hulle
medemense wat wel op die regte spoor was,
uitgemaak het as "kommuniste" of "liberale"
of "kafferboeties" en mense soos Beyers
Naude onder huisarres geplaas het omdat hy
hom soos 'n ware Christen gedra het.
---Fokkit, jy ammuseer my elke keer. Regte spoor? Dis afhangende van jou
persepsie, is dit nie? Jy en Ferdi sien verlaagde standaarde en
oneffektiwiteit as 'die regte spoor'. Hoe kan mens daarmee stry?

Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4913 is 'n antwoord op boodskap #4910] Di, 30 Mei 2006 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai baksteen in jou brein boor heel lekker dankie!
"Ferdi Greyling" wrote in message
news:9ido721lv0u37pmia2iultobhhvo2cgls5@4ax.com...
> On Tue, 30 May 2006 12:26:37 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> afhangende van jou
>> persepsie, is dit nie? Jy en Ferdi sien verlaagde standaarde en
>> oneffektiwiteit as 'die regte spoor'. Hoe kan mens daarmee stry?>>
>
> Gaan boor 'n baksteen agter in die winkel. Dit sal jou laat beter
> voel.
>
Re: " 'n Klub so reg uit apartheidstyd" deur Ferdi Greyling [boodskap #4914 is 'n antwoord op boodskap #4909] Di, 30 Mei 2006 14:05 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" wrote in message
news:afdo72t5a7gietvb9uu16017g0erol25f2@4ax.com...
> Great stuff!!!
> Presies wat verwag was.
> (Kleinburgerlikheid en stupidity is in die genes.)

----Praat! Jy is mos ons presiese voorbeeld. Het iemand jou al ooit
dankie gesê?
>
Vorige onderwerp: " Die toring van Babel " deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: " Bloubaard verwelkom sy vrou " deur HENNING PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:50:21 MGT 2024