Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Groep
Re: Die Groep [boodskap #49115] |
Thu, 30 August 2001 12:51  |
Franc Van Diest
Boodskappe: 3 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo,
Nie alles wat gepos word naar hierdie nuusgroep kom ook daatwerklyk op die
groep uit nie.
Ek kan redelyk Afrikaans besig, maar het nog nooit een van my bootskappe op
die groep gesien nie, die snaakse ding is ek sien wel antwoorde wat duidelyk
gerig is op my skrywe.
Hoe werk dit ?
Word hier dalk gedisk.../
net gewonder
moderatie is ook diskriminatie
of hoe sê ek
Franc
|
|
|
|
Re: Die groep [boodskap #49444 is 'n antwoord op boodskap #49115] |
Tue, 04 September 2001 18:41   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle© wrote:
> Ja, en dit is natuurlik ook geen geheim dat jy bitter hard probeer om
> van ons ontslae te raak nie.
Don't flatter yourself.
|
|
|
|
|
|
Re: Die groep [boodskap #49532 is 'n antwoord op boodskap #49115] |
Wed, 05 September 2001 17:37  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Danielle, toe ek die brief lees (hier by die huis en ek is seker dat
> dit uit 'n kantoor geskryf is :-) ) toe kry ek die idee dat iemand
> gaan dink dat hier vir Gloudina geskerm word! Moet nie glo nie, ek is
> seker daarvan dat die anonieme skrywer dit as 'n grap bedoel het!
>
Siedaar, hoe 'n man voor mens se oë in 'n muisverander.
Miskien moet jy liewer jou lysie uitbrei. Wat van
die pos wat Gloudina vergelyk met 'n blue jay
(met die klem op die blue jay se aggressie en
vuil gewoontes). Die blue jay is natuurlik 'n
baie beeldskone voël, en omdat sy geliefkoosde
kos akkers is, is dit die voël par excellence vir
oud-Maties.
Tant Hessie van Hamelin
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:28 UTC 2025
|