Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek kom nie by julle uit nie!!
| Ek kom nie by julle uit nie!! [boodskap #48878] |
Ma., 27 Augustus 2001 11:55  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek vra om verskoning vir my agterlosingheid. Ek kry nie aldag tyd om hier
in te loer nie.
Ek sien hier was so 'n vurige bespreking oor vleis eet. Soos tevore was
daar weer die persoonlike aanvalle. Arme Bobby. My beskeie opinie, daar is
'n groot verskil tussen vleis eet en diere mishandel vir geldelike of enige
ander gewin. Nou nie 'n groot bybelkenner van formaat nie, maar iewers uit
my kinderdae onthou ek nog 'n vraag aan Christus oor wat onrein is om te
eet. As die ouderdom my nie inhaal nie was die antwoord iets soos dat jy
meer bekommerd moet wees oor die onreinhede wat by jou mond (pen,
sleutelbord) uitkom as wat jy daar in stop.
Sakkie(selferkende karnivoor wat hou van 'n "chargrilled butterfly fillet"
met 'n garnaal sous)
|
|
|
|
| Re: Ek kom nie by julle uit nie!! [boodskap #48907 is 'n antwoord op boodskap #48878] |
Ma., 27 Augustus 2001 17:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie? Hoekom weet ek niks van die vleisoorlog nie?
Is jy seker dit is hier?:))
Ons is mos 'n vredeliewende en rustige klomp hier jong;))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3b8a34d5$0$236@hades.is.co.za...
> Ek vra om verskoning vir my agterlosingheid. Ek kry nie aldag tyd om hier
> in te loer nie.
> Ek sien hier was so 'n vurige bespreking oor vleis eet. Soos tevore was
> daar weer die persoonlike aanvalle. Arme Bobby. My beskeie opinie, daar is
> 'n groot verskil tussen vleis eet en diere mishandel vir geldelike of enige
> ander gewin. Nou nie 'n groot bybelkenner van formaat nie, maar iewers uit
> my kinderdae onthou ek nog 'n vraag aan Christus oor wat onrein is om te
> eet. As die ouderdom my nie inhaal nie was die antwoord iets soos dat jy
> meer bekommerd moet wees oor die onreinhede wat by jou mond (pen,
> sleutelbord) uitkom as wat jy daar in stop.
> Sakkie(selferkende karnivoor wat hou van 'n "chargrilled butterfly fillet"
> met 'n garnaal sous)
>
|
|
|
|
| Re: Ek kom nie by julle uit nie!! [boodskap #48933 is 'n antwoord op boodskap #48878] |
Di., 28 Augustus 2001 04:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
me, moenie warrie nie - ons spreek wel ons mening uit - met humor - en dit
is waar die verslik lê:))
Wat wil jy nou hê? 'n Garnaalsous resep?
Ek sal dit vir jou kan kry - maar sommer so uit die kop uit:
Garnale & sous , en siedaar!! - Garnaalsous:)))
Annette
--
...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b8a34d5$0$236@hades.is.co.za...
>> Soos tevore was
>> daar weer die persoonlike aanvalle. Arme Bobby.
>
> Jaaaa, Sakkie, ek dra 'n sware las...
>
>> My beskeie opinie, daar is
>> 'n groot verskil tussen vleis eet en diere mishandel vir geldelike of
> enige
>> ander gewin.
>
> Jy mis die punt, Sakkie - NIE logiese denke hier nie, dankie! En ken jou
> plek, ou Seun, hier is net 'n paar experts (in Kanada en Nederland) en die
> res van ons is mos plebs (stupid en weet niks nie en mag daarom nie 'n
> opinie uitspreek nie) - die meeste van ons val in die laaste kategorie.
>
>> jy
>> meer bekommerd moet wees oor die onreinhede wat by jou mond (pen,
>> sleutelbord) uitkom as wat jy daar in stop.
>
> Hier sluit jy nou 80% van die deelnemers in...
>
>> Sakkie(selferkende karnivoor wat hou van 'n "chargrilled butterfly fillet"
>> met 'n garnaal sous)
>
> Skaam jou! Wat is 'n garnaal nou weer in Engels? En hoe maak mens die sous
> (natuurlik nie vir my dat ek vra nie - my gesin!)
>
|
|
|
|
| Re: Ek kom nie by julle uit nie!! [boodskap #48940 is 'n antwoord op boodskap #48933] |
Di., 28 Augustus 2001 06:25   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
In die Durbanse hawe is "Charlie Croft" restaurant.
Sy sjef ken die kuns om die sousie te maak. Ek sal
kyk of ek dit uit hom uit kan kry. Ek is seker dis
effens verslikkend? as die een wat Annette vir ons
geplaas het :-)))
Sakkie
"Annette" skryf in boodskap news:9mf6e9$1r229$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> me, moenie warrie nie - ons spreek wel ons mening uit - met humor - en dit
> is waar die verslik lê:))
> Wat wil jy nou hê? 'n Garnaalsous resep?
> Ek sal dit vir jou kan kry - maar sommer so uit die kop uit:
> Garnale & sous , en siedaar!! - Garnaalsous:)))
> Annette
>
>
> --
> ...
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b8a34d5$0$236@hades.is.co.za...
>>> Soos tevore was
>>> daar weer die persoonlike aanvalle. Arme Bobby.
>>
>> Jaaaa, Sakkie, ek dra 'n sware las...
>>
>>> My beskeie opinie, daar is
>>> 'n groot verskil tussen vleis eet en diere mishandel vir geldelike of
>> enige
>>> ander gewin.
>>
>> Jy mis die punt, Sakkie - NIE logiese denke hier nie, dankie! En ken jou
>> plek, ou Seun, hier is net 'n paar experts (in Kanada en Nederland) en die
>> res van ons is mos plebs (stupid en weet niks nie en mag daarom nie 'n
>> opinie uitspreek nie) - die meeste van ons val in die laaste kategorie.
>>
>>> jy
>>> meer bekommerd moet wees oor die onreinhede wat by jou mond (pen,
>>> sleutelbord) uitkom as wat jy daar in stop.
>>
>> Hier sluit jy nou 80% van die deelnemers in...
>>
>>> Sakkie(selferkende karnivoor wat hou van 'n "chargrilled butterfly
> fillet"
>>> met 'n garnaal sous)
>>
>> Skaam jou! Wat is 'n garnaal nou weer in Engels? En hoe maak mens die
> sous
>> (natuurlik nie vir my dat ek vra nie - my gesin!)
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vleisgeregte! Resepte [boodskap #49044 is 'n antwoord op boodskap #49038] |
Wo., 29 Augustus 2001 12:11   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink ook sy raas partykeer teveel :-))) So gepraat van rassisme, nou nie
dat dit 'n algemene besprekingspunt op hierdie NG is nie, maar wat het jy
teen vriese se botter :-)))) Dit is tog nie aanvaarbaar om een ras bo 'n
ander te kies nie!!!
Voordat ek vergeet Thys, baie geluk met jou dogter se troue. Sy is pragtig.
Nadat ek jou gesien het wonder ek nou ernstig of skoonheid
geneties is :-))))
Sakkie
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9mijq4$1blp$1@news.adamastor.ac.za...
> Sakkie, jou skoonma is rasisities! Boere beskuit?
>
> Sover ek weet kan dorpenaars ook beskuit bak...
>
> Toegegee: so 'n lekker baksel mosbeskuit vars uit die oond. Dan gryp jy 'n
> stuk af, smeer hom met die lekkerste vars botter (self gekarring van
> Jerseyroom) Njam. O ja, en wat van die lekker vars moer koffie. Nie
> moerby koffie nie.
>
> Die resep vir moerby koffie:
>
> Neem 1 teelepel van die goedkoopste kitskoffie, plaas dit in een koppie, en
> moer water by...
>
> Thys met lepel aan't roer in baksels beskuit
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b8caa66$0$230@helios.is.co.za...
>> My skoonma bak die ongelooflikste boerebeskuit. Ek kan dit nat of droog,
>> met of sonder anys verslind. Self nie baie lief vir karringmelkbeskuit
> nie.
>> Dis ook die eerste keer dat ek hoor van klapper in karringmelkbeskuit.
>> Sakkie
>
|
|
|
|
| Re: Vleisgeregte! Resepte [boodskap #49047 is 'n antwoord op boodskap #49044] |
Wo., 29 Augustus 2001 12:52   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Friese se room is so "koud" (gevries) en so dun. Jersyemelk het hoë
bottervet. Room is ryk en lekker Koffiekapitaal soos Jan Spies sou sê.
Thys oppie Bos
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b8cdb92$0$232@helios.is.co.za...
> Ek dink ook sy raas partykeer teveel :-))) So gepraat van rassisme, nou nie
> dat dit 'n algemene besprekingspunt op hierdie NG is nie, maar wat het jy
> teen vriese se botter :-)))) Dit is tog nie aanvaarbaar om een ras bo 'n
> ander te kies nie!!!
>
> Voordat ek vergeet Thys, baie geluk met jou dogter se troue. Sy is pragtig.
> Nadat ek jou gesien het wonder ek nou ernstig of skoonheid
> geneties is :-))))
> Sakkie
>
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9mijq4$1blp$1@news.adamastor.ac.za...
>> Sakkie, jou skoonma is rasisities! Boere beskuit?
>>
>> Sover ek weet kan dorpenaars ook beskuit bak...
>>
>> Toegegee: so 'n lekker baksel mosbeskuit vars uit die oond. Dan gryp jy
> 'n
>> stuk af, smeer hom met die lekkerste vars botter (self gekarring van
>> Jerseyroom) Njam. O ja, en wat van die lekker vars moer koffie. Nie
>> moerby koffie nie.
>>
>> Die resep vir moerby koffie:
>>
>> Neem 1 teelepel van die goedkoopste kitskoffie, plaas dit in een koppie,
> en
>> moer water by...
>>
>> Thys met lepel aan't roer in baksels beskuit
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b8caa66$0$230@helios.is.co.za...
>>> My skoonma bak die ongelooflikste boerebeskuit. Ek kan dit nat of
> droog,
>>> met of sonder anys verslind. Self nie baie lief vir
karringmelkbeskuit
>> nie.
>>> Dis ook die eerste keer dat ek hoor van klapper in karringmelkbeskuit.
>>> Sakkie
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spies en Co. was: Vleisgeregte! Resepte [boodskap #49167 is 'n antwoord op boodskap #49082] |
Vr., 31 Augustus 2001 15:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En wat van Rasper Casper?
Annette
--
...
> Die probleem is natuurlik dat hulle die ware karakters probeer namaak. Jan
> Spies en die manne was wat hulle was omdat hulle oorspronklik en hulself
> was. Hulle was natuurlik, sonder om aan te sit. Ek het byvoorbeeld Fanus
> nooit 'n kru woord hoor sê nie, baie insinuasies (spel?) waaroor hy gereeld
> in die sop was, maar nooit gevloek op die lug nie. Ek weet nie of ek besig
> is om oud te word nie (laat ek myself nou hier wyd oop...), maar ek geniet
> nie die nuwer manne se humor nie.
>
> Ek sien byvoorbeeld nie humor in baie van Leon Schuster se twak nie. Hoe
> kan jy iets humor noem wanneer die ou aan die ontvang kant se karakter
> aangeval word of so 'n persoon ernstig in verleentheid geplaas word. Ek
> geniet dit nie en gaan kyk dit ook nie.
> Sakkie
>
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9miv0p$2kn0$1@news.adamastor.ac.za...
>> En die "nuwe outjies" wat wel "deurkom" dink hulle kan Jan, Tolla en die
>> manne na-maak met baie gevloek daarby, en dan's hulle "kultuurskatte"...
> Tog
>> soo vervelig. Amper soos noot vir noot. (my vrou sê sommer "praat vir
>> praat")
>>
>> Kyk nou net hierdie huisvrou van pofadder
>> trek los en sing gertruida
>> die maakmysiekfabriek sal vir jou die noot gee.
>>
>> hoor hou sing sy nou, hoor hoe sing sy nou!
>>
>>
>> (Met apologie aan Capser (die rasper) de Vries)
>>
>> Thys op die Bos
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b8cea6b$0$228@hades.is.co.za...
>>>
> [[Knip]]
>
|
|
|
|
| Re: Snaaks of nie [boodskap #49168 is 'n antwoord op boodskap #49135] |
Vr., 31 Augustus 2001 15:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja Pop, ek het dit nog in Bloemfontein gesien, en my behoorlik natgelag:))))
Snaaks hoe mens sekere dinge kan onthou. - toe die ossewaentjie breek, en
die karakter soos 'n klein seuntjie sê : Nou is my waentjie ook nog gebreek,
het ek geskater - en dit is die stukkie wat ek die beste onthou.
PDU het egter in die laaste paar jaar 'n bietjie te sinies vir sommige mense
geword. Ek geniet hom nog, en as hy in On Broadway optree, gaan kyk ek maar.
Annette
> Ek stem saam, Leon Schuster het St. 3 humor. Van Casper het ek
> net een aand n program gesien, en sommige van die goed is snaaks,
> maar hy is baie Nederlands in sy houdings en baie van sy goed
> is nie snaaks nie. Pieter-Dirk aan die ander kant is vir my altyd snaaks,
> wie het sy stuk van omtrent 100 jaar gelede gesien "Die van Aardes
> van Grootoor" of so iets. Klassiek en Briljant.
>
> Pop
>
>
>>> Ek sien byvoorbeeld nie humor in baie van Leon Schuster se twak nie.
> Hoe
>>> kan jy iets humor noem wanneer die ou aan die ontvang kant se karakter
>>> aangeval word of so 'n persoon ernstig in verleentheid geplaas word. Ek
>>> geniet dit nie en gaan kyk dit ook nie.
>>> Sakkie
>>
>> Ek hou ook nie van daardie tipe humor nie, Casper de Vries se humor grens
>> aan 'n tekort aan intelligensie.
>>
>>> [[Knip]]
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vleisgeregte!?? [boodskap #49171 is 'n antwoord op boodskap #49085] |
Vr., 31 Augustus 2001 15:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja Sakkie ons eet nog - 'n hotnotsvis sal nie meer lekker smaak as dit nie
'n hotnot genoem word nie:)))
Annette
> "Davie Davis" wrote in message
> news:o9eqotkdukkoqof65hj8f1bse5fkh1m78b@4ax.com...
>> Wat die benaming betref is dit tog soos
>> Elf en Shad, slegs Engels en Afrikaans :-)
>>
>> DD
>>
>
> Nie heeltemal nie DD. In Natal is dit Shad, maak nie saak wat die
> moedertaal is nie. As jy hier by 'n visgereedskapwinkel (een begrip):-)))
> instap en 'n strop koop vir kabeljou noem verskillende ouens dit enigeen van
> die drie. Salmon, Cob of Cod. Onder in Port Edward het 'n ou my geleer hoe
> om 'n staal kabeltjie te knoop om 'n "voorslag" te maak waarmee jy 'n 2/0
> hoek breek sonder dat hy loskom.
>
> In die Kaap vang die manne hotnot, in die Oos-Kaap blouvis(blue fish) en in
> Natal bronzies of "bream". Dieselfde vis. Ek wonder of hotnot nog gebruik
> word in die kaap. Selfs in visvang is daar rassistiese
> ondertone :-))))
> Sakkie
>
|
|
|
|
| Re: Vleisgeregte!?? [boodskap #49172 is 'n antwoord op boodskap #49090] |
Vr., 31 Augustus 2001 15:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Galjoen is baie lekker vir my die HEEL lekkerste vis - Jy beter hierdie keer
bel, sodat ek vir jou 'n tjoopie kan kry - dan lê ons lekker in die
watertjies en dryf en kuier:)))
Annette
--
...
> [[knip]]
>>
>> Jaaaa omie....:-)))))) Waarom was dit 'n hotnot genoem? Weet jy
>> dalk? Maar hoekom noem jy nie van Galjoen wat hulle in die Kaap vang
>> nie? Humph....:-)))
>>
> Ek het daarmee grootgeword en het nie die vaagste benul waar die naam
> vandaan kom nie. Miskien die effe donkerder kleur?!! Die
> kleurlinge in die Kaap het dit ook 'n hotnot genoem.
>
> Ek is nie gek oor galjoen nie, en die beste galjoen word meer teen die
> weskus op gevang, nie in die Kaap nie. Baie olierig as jy nie weet hoe om
> hom gaar te maak nie.
>
> Ek hoop Annette gaan die Kaap opdroog. Ek is vanaand alweer oppad soontoe
> vir Vrydag. Ek sien die Kaapse vlakte is alweer oorstroom. Jy weet, ons
> weer is darem wragtag rassisties. Eers waai die wind Umtata uitmekaar uit
> en dan verspoel dit die kleurlinge. Net soos in die see. Wit haaie vang en
> eet swart robbe. Ons het 'n kommissie nodig om die natuur die feite van die
> lewe te vertel. :-)))))
> Sakkie
>
|
|
|
|
| Re: Snaaks of nie [boodskap #49201 is 'n antwoord op boodskap #49168] |
Sa., 01 September 2001 06:50   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Casper moet jy nie op TV sien nie. Hy probeer altyd te hard om snaaks te
wees...
Ek het hom een aand (baie teësinnig) gaan kyk en geskater!!! (Okay, die
wyn het ook vrylik gevloei!) Ek het die aand selfs by Henrietta
Gruyvenberg(?) aangelê!
Sommige van Leon Shuster se goedjies is oulik, maar ja... Ek moet
saamstem met Pop. St 3.
Wie's nou die afrikaanse top komediant?
PDU is net snaaks as jy regtig op datum is met politiek ens... Die tyd
toe ek nog die Vrye Weekblad gelees het, was Pieter vir my snaaks, maar
ek het lately net nie genoeg belangstelling in politiek nie...
Ek het nie die "van Aardes" gesien nie. Die beste klug wat ek nog gesien
het was "My vrou se man se vrou"!!! (Toevallig ook in Bloemfontein!)
SUKOVS is TOPS!
____________________________________________________________ _
"Annette" skryf in boodskap news:9mobch$38fdn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Pop, ek het dit nog in Bloemfontein gesien, en my behoorlik natgelag:))))
> Snaaks hoe mens sekere dinge kan onthou. - toe die ossewaentjie breek, en
> die karakter soos 'n klein seuntjie sê : Nou is my waentjie ook nog gebreek,
> het ek geskater - en dit is die stukkie wat ek die beste onthou.
> PDU het egter in die laaste paar jaar 'n bietjie te sinies vir sommige mense
> geword. Ek geniet hom nog, en as hy in On Broadway optree, gaan kyk ek maar.
> Annette
>
>> Ek stem saam, Leon Schuster het St. 3 humor. Van Casper het ek
>> net een aand n program gesien, en sommige van die goed is snaaks,
>> maar hy is baie Nederlands in sy houdings en baie van sy goed
>> is nie snaaks nie. Pieter-Dirk aan die ander kant is vir my altyd snaaks,
>> wie het sy stuk van omtrent 100 jaar gelede gesien "Die van Aardes
>> van Grootoor" of so iets. Klassiek en Briljant.
>>
>> Pop
>>
>>
>>>> Ek sien byvoorbeeld nie humor in baie van Leon Schuster se twak
nie.
>> Hoe
>>>> kan jy iets humor noem wanneer die ou aan die ontvang kant se karakter
>>>> aangeval word of so 'n persoon ernstig in verleentheid geplaas
word.
> Ek
>>>> geniet dit nie en gaan kyk dit ook nie.
>>>> Sakkie
>>>
>>> Ek hou ook nie van daardie tipe humor nie, Casper de Vries se
humor
> grens
>>> aan 'n tekort aan intelligensie.
>>>
>>>> [[Knip]]
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Snaaks of nie [boodskap #49239 is 'n antwoord op boodskap #49201] |
Sa., 01 September 2001 19:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer jy is so jonk, anders het ons saam in die teater lank getrek aan
creamy toffees wat ons warm gesit het:))))
Annette
--
Max skryf in boodskap news:9mq18p$p1s$5@azure.nl.gxn.net...
> Casper moet jy nie op TV sien nie. Hy probeer altyd te hard om snaaks te
> wees...
>
> Ek het hom een aand (baie teësinnig) gaan kyk en geskater!!! (Okay, die
> wyn het ook vrylik gevloei!) Ek het die aand selfs by Henrietta
> Gruyvenberg(?) aangelê!
>
> Sommige van Leon Shuster se goedjies is oulik, maar ja... Ek moet
> saamstem met Pop. St 3.
>
> Wie's nou die afrikaanse top komediant?
>
> PDU is net snaaks as jy regtig op datum is met politiek ens... Die tyd
> toe ek nog die Vrye Weekblad gelees het, was Pieter vir my snaaks, maar
> ek het lately net nie genoeg belangstelling in politiek nie...
>
> Ek het nie die "van Aardes" gesien nie. Die beste klug wat ek nog gesien
> het was "My vrou se man se vrou"!!! (Toevallig ook in Bloemfontein!)
> SUKOVS is TOPS!
> ____________________________________________________________ _
> "Annette" wrote in message
> news:9mobch$38fdn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja Pop, ek het dit nog in Bloemfontein gesien, en my behoorlik
> natgelag:))))
>> Snaaks hoe mens sekere dinge kan onthou. - toe die ossewaentjie breek,
> en
>> die karakter soos 'n klein seuntjie sê : Nou is my waentjie ook nog
> gebreek,
>> het ek geskater - en dit is die stukkie wat ek die beste onthou.
>> PDU het egter in die laaste paar jaar 'n bietjie te sinies vir sommige
> mense
>> geword. Ek geniet hom nog, en as hy in On Broadway optree, gaan kyk ek
> maar.
>> Annette
>>
>>> Ek stem saam, Leon Schuster het St. 3 humor. Van Casper het ek
>>> net een aand n program gesien, en sommige van die goed is snaaks,
>>> maar hy is baie Nederlands in sy houdings en baie van sy goed
>>> is nie snaaks nie. Pieter-Dirk aan die ander kant is vir my altyd
> snaaks,
>>> wie het sy stuk van omtrent 100 jaar gelede gesien "Die van Aardes
>>> van Grootoor" of so iets. Klassiek en Briljant.
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>>> > Ek sien byvoorbeeld nie humor in baie van Leon Schuster se twak
> nie.
>>> Hoe
>>>> > kan jy iets humor noem wanneer die ou aan die ontvang kant se
> karakter
>>>> > aangeval word of so 'n persoon ernstig in verleentheid geplaas
> word.
>> Ek
>>>> > geniet dit nie en gaan kyk dit ook nie.
>>>> > Sakkie
>>>>
>>>> Ek hou ook nie van daardie tipe humor nie, Casper de Vries se
> humor
>> grens
>>>> aan 'n tekort aan intelligensie.
>>>>
>>>> > [[Knip]]
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Snaaks of nie [boodskap #49260 is 'n antwoord op boodskap #49135] |
So., 02 September 2001 06:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy weet mos - alle lekker dinge maak hulle nie meer nie ( sal nou nie sê dis
'n ANC ding nie:)) ) - ek sien dit nie meer in die winkels nie. Dit was
creamy toffie in 'n slab - omtrent 4 duim by 2 duim.
As dit warm is dan trek dit sulke lang punte, en dan kyk mens na die teater
( gewoonlik die deel na pouse) deur sulke mooi gekrulde en gekronkelde
rame:)))
As ek nog sulke toffies kan kry, dan sal ek weer teater daardeur kyk:))
Annette
> wrote:
>
>> Jammer jy is so jonk, anders het ons saam in die teater lank getrek aan
>> creamy toffees wat ons warm gesit het:))))
>
> LOL! Ek het in my LEWE nog nooit van so iets gehoor nie!! :-)))) Jy
> het my nou lekker laat lag, Annette. Is dit Rowntrees se creamy
> toffees wat jy so warm sit en dan trek? :-))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lekkergoed was: Snaaks of nie [boodskap #49332 is 'n antwoord op boodskap #49239] |
Ma., 03 September 2001 07:41   |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:9mrekr$3ufi7$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jammer jy is so jonk, anders het ons saam in die teater lank getrek aan
> creamy toffees wat ons warm gesit het:))))
> Annette
By die werk het ons juis nou die gestaan en praat van al die lekker
lekkergoed wat hulle nie meer maak nie. Toe ek voorskools was, was die
kinders in ons straat een keer so lus vir "Creamy Toffee". In daardie tyd
was geld maar skaars.
Al die kinders gaan soek toe koeldrankbottels. Een het ons sommer in die
veld oppad na die kafee gevind. Dit was toe genoeg om een "Creamy Toffee"
te koop wat verdeel is onder omtrent 10 kinders. Elkeen was toe tevrede met
so min of meer 2 blokkies!
Shannon
>
> --
> Max skryf in boodskap news:9mq18p$p1s$5@azure.nl.gxn.net...
>> Casper moet jy nie op TV sien nie. Hy probeer altyd te hard om snaaks te
>> wees...
>>
>> Ek het hom een aand (baie teësinnig) gaan kyk en geskater!!! (Okay, die
>> wyn het ook vrylik gevloei!) Ek het die aand selfs by Henrietta
>> Gruyvenberg(?) aangelê!
>>
>> Sommige van Leon Shuster se goedjies is oulik, maar ja... Ek moet
>> saamstem met Pop. St 3.
>>
>> Wie's nou die afrikaanse top komediant?
>>
>> PDU is net snaaks as jy regtig op datum is met politiek ens... Die tyd
>> toe ek nog die Vrye Weekblad gelees het, was Pieter vir my snaaks, maar
>> ek het lately net nie genoeg belangstelling in politiek nie...
>>
>> Ek het nie die "van Aardes" gesien nie. Die beste klug wat ek nog gesien
>> het was "My vrou se man se vrou"!!! (Toevallig ook in Bloemfontein!)
>> SUKOVS is TOPS!
>> ____________________________________________________________ _
>> "Annette" wrote in message
>> news:9mobch$38fdn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ja Pop, ek het dit nog in Bloemfontein gesien, en my behoorlik
>> natgelag:))))
>>> Snaaks hoe mens sekere dinge kan onthou. - toe die ossewaentjie breek,
>> en
>>> die karakter soos 'n klein seuntjie sê : Nou is my waentjie ook nog
>> gebreek,
>>> het ek geskater - en dit is die stukkie wat ek die beste onthou.
>>> PDU het egter in die laaste paar jaar 'n bietjie te sinies vir sommige
>> mense
>>> geword. Ek geniet hom nog, en as hy in On Broadway optree, gaan kyk ek
>> maar.
>>> Annette
>>>
>>>> Ek stem saam, Leon Schuster het St. 3 humor. Van Casper het ek
>>>> net een aand n program gesien, en sommige van die goed is snaaks,
>>>> maar hy is baie Nederlands in sy houdings en baie van sy goed
>>>> is nie snaaks nie. Pieter-Dirk aan die ander kant is vir my altyd
>> snaaks,
>>>> wie het sy stuk van omtrent 100 jaar gelede gesien "Die van Aardes
>>>> van Grootoor" of so iets. Klassiek en Briljant.
>>>>
>>>> Pop
>>>>
>>>>
>>>> > > Ek sien byvoorbeeld nie humor in baie van Leon Schuster se twak
>> nie.
>>>> Hoe
>>>> > > kan jy iets humor noem wanneer die ou aan die ontvang kant se
>> karakter
>>>> > > aangeval word of so 'n persoon ernstig in verleentheid geplaas
>> word.
>>> Ek
>>>> > > geniet dit nie en gaan kyk dit ook nie.
>>>> > > Sakkie
>>>> >
>>>> > Ek hou ook nie van daardie tipe humor nie, Casper de Vries se
>> humor
>>> grens
>>>> > aan 'n tekort aan intelligensie.
>>>> >
>>>> > > [[Knip]]
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Spies en Co. was: Vleisgeregte! Resepte [boodskap #49477 is 'n antwoord op boodskap #49331] |
Wo., 05 September 2001 06:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is wonderlik dat smaak verskil - anders het net een kommediant ryk
geword:))
Ek is seker maar net ongelukkig - elke keer as ek die geleentheid het om na
Rasper Casper te kan kyk, is daar op daardie aand net mooi niks wat ek
snaaks of vermaaklik vind nie.
Ek is seker maar net 'n Casper Ongeluksvoël:))
Annette
...
> Rasper is baie naby aan die waarheid. Hy is 'n raps kru met tye, en
> partykeer onnodiglik so. Ek het een aand laat een van sy programme op
> Kyknet gesien en meeste daarvan geniet. Dit was nogal NPU18 net vir
> taalgebruik.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9mobce$38fdn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En wat van Rasper Casper?
>> Annette
>>
>>
>> --
>> ...
>>> Die probleem is natuurlik dat hulle die ware karakters probeer namaak.
>> Jan
>>> Spies en die manne was wat hulle was omdat hulle oorspronklik en hulself
>>> was. Hulle was natuurlik, sonder om aan te sit. Ek het byvoorbeeld
> Fanus
>>> nooit 'n kru woord hoor sê nie, baie insinuasies (spel?) waaroor hy
>> gereeld
>>> in die sop was, maar nooit gevloek op die lug nie. Ek weet nie of ek
>> besig
>>> is om oud te word nie (laat ek myself nou hier wyd oop...), maar ek
> geniet
>>> nie die nuwer manne se humor nie.
>>>
>>> Ek sien byvoorbeeld nie humor in baie van Leon Schuster se twak nie.
> Hoe
>>> kan jy iets humor noem wanneer die ou aan die ontvang kant se karakter
>>> aangeval word of so 'n persoon ernstig in verleentheid geplaas word. Ek
>>> geniet dit nie en gaan kyk dit ook nie.
>>> Sakkie
>>>
>>>
>>> "Thys de Wet" wrote in message
>>> news:9miv0p$2kn0$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> En die "nuwe outjies" wat wel "deurkom" dink hulle kan Jan, Tolla en
> die
>>>> manne na-maak met baie gevloek daarby, en dan's hulle
> "kultuurskatte"...
>>> Tog
>>>> soo vervelig. Amper soos noot vir noot. (my vrou sê sommer "praat vir
>>>> praat")
>>>>
>>>> Kyk nou net hierdie huisvrou van pofadder
>>>> trek los en sing gertruida
>>>> die maakmysiekfabriek sal vir jou die noot gee.
>>>>
>>>> hoor hou sing sy nou, hoor hoe sing sy nou!
>>>>
>>>>
>>>> (Met apologie aan Capser (die rasper) de Vries)
>>>>
>>>> Thys op die Bos
>>>> "Sakkie" wrote in message
>>>> news:3b8cea6b$0$228@hades.is.co.za...
>>>> >
>>> [[Knip]]
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vleisgeregte!?? [boodskap #49478 is 'n antwoord op boodskap #49330] |
Wo., 05 September 2001 06:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die bottel en die kombers reg gehad - waar was jy?:)))
Annette
--
...
> Vrydag se weer in die Kaap was nou nie regtig in-die-water-kuier weer nie.
> Eerder kom-ons-kry-'n-bottel-kombers weer :-)))
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9mobcr$38fdn$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> ...sodat ek vir jou 'n tjoopie kan kry - dan lê ons lekker in die
>> watertjies en dryf en kuier:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vleisgeregte!?? [boodskap #49485 is 'n antwoord op boodskap #49478] |
Wo., 05 September 2001 08:58  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Kyk nou net hoe verdraai jy my woorde:-))))
Ek het nooit gepraat van 'n kombers nie, 'n bottel kombers, iets soos
ou-bruin-skoene. Dit hou mos die koeler weer op 'n afstand dan het jy nie
'n kombers nodig nie :-))))))
Sakkie
"Annette" skryf in boodskap news:9n4hkn$5et2u$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het die bottel en die kombers reg gehad - waar was jy?:)))
> Annette
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 21:11:26 UTC 2026
|