Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Aanhegsels - Re: PSALM 8
Re: Aanhegsels - Re: PSALM 8 [boodskap #48894] Ma, 27 Augustus 2001 14:46
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:597iotc0dmogu4aot944l84vis751ebdho@4ax.com...
> On Sun, 26 Aug 2001 08:56:50 +0200,

> Dankie dat jy gesê het Tobie!! Daar is darem wyz en meenz (as mens
> net weet daarvan). Ek het dit gesien Kobus, en my doodgelag!! Dit
> was baie oulik!! :-)

Ougat was dit! Ek's maar bly nie almal kon dit sien nie (If you know what I
mean...).

> Terloops Kobus, se vir die Internet Polisie ons mis hom baie! Het so
> paar donasies na sy Paypal rekening gestuur, en hoop om hom en sy
> getroue hond gou weer te sien patroleer. :-)

Hier is definitief baie werk vir KP en Snuffels! Los my net uit, hoor! Ek
maaind my own business - ek soekie skoorie...
Vorige onderwerp: Re: Persoonlike aanvalle - Re: Diere
Volgende onderwerp: A New website...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 14:35:25 MGT 2024