Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Volgende Maandag
Volgende Maandag [boodskap #48685] Wo, 22 Augustus 2001 05:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Staak die staatsdienswerkers glo.
En dit was juis die dag wat ek 'n klomp navrae by die Ontvanger wou gaan
oplos het:)))
Stupid van hulle om op 'n Maandag te staak - nou gaan die BTW tjeks 'n dag
later in die bank gesit word.
Annette

--
.
Re: Volgende Maandag [boodskap #48749 is 'n antwoord op boodskap #48685] Vr, 24 Augustus 2001 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek kan sien is hulel al die afgelope 50 jaar op 'n staking - dis
net iemand het dit nog nooit agtergekom nie.

Die motor lisensies was op 'n stadium heel vinnig maar as jy probeer om
nou een hier by ons te kry moet jy reg maak vir 'n laaaaaannnggg wag.

Privatiseer die bokkers!

Annette wrote:
>
> Staak die staatsdienswerkers glo.
> En dit was juis die dag wat ek 'n klomp navrae by die Ontvanger wou gaan
> oplos het:)))
> Stupid van hulle om op 'n Maandag te staak - nou gaan die BTW tjeks 'n dag
> later in die bank gesit word.
> Annette
>
> --
> .
Re: Volgende Maandag [boodskap #48765 is 'n antwoord op boodskap #48749] Vr, 24 Augustus 2001 13:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Staatsdiensmense staak glo net vir meer geld.
Ek wonder of so baie van hulle so lekker gelewe het as hulle hul eie potjie
moes krap.
In die beroep waar ek staan het ek al agtergekom - diegene wat eers in die
staatsdiens was, en in dieselfde veld privaat wil aangaan sukkel gewelding,
of gaan sommer gou-gou ten gronde.
Die eerste en die grootste probleem is produktiwiteit.
Annette

--
.com> skryf in boodskap news:3B85F07D.6BBE1DBC@lous.zzn.com...
> Sover ek kan sien is hulel al die afgelope 50 jaar op 'n staking - dis
> net iemand het dit nog nooit agtergekom nie.
>
> Die motor lisensies was op 'n stadium heel vinnig maar as jy probeer om
> nou een hier by ons te kry moet jy reg maak vir 'n laaaaaannnggg wag.
>
> Privatiseer die bokkers!
>
> Annette wrote:
>>
>> Staak die staatsdienswerkers glo.
>> En dit was juis die dag wat ek 'n klomp navrae by die Ontvanger wou gaan
>> oplos het:)))
>> Stupid van hulle om op 'n Maandag te staak - nou gaan die BTW tjeks 'n dag
>> later in die bank gesit word.
>> Annette
>>
>> --
>> .
Vorige onderwerp: Biblioteek Navraag.
Volgende onderwerp: die grap van die dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 19:42:24 MGT 2024