Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Kreeftebaai" deur PAULA MAUD
"Kreeftebaai" deur PAULA MAUD [boodskap #48689] Wo, 22 Augustus 2001 11:37
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KREEFTEBAAI
Paula Maud

Die son los op in die Grootsee
boom-arm roep Kreeftebaai se tarentale
ban-krot ban-krot ban-krot
voordat hulle balanseer
op telefoondrade en pale
ingeryg tot die volgende dag
enerse abakuskrale
Vorige onderwerp: Weg soos laaste maand se pay!
Volgende onderwerp: pjb?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:37:46 MGT 2024