| Winkelwoede [boodskap #48645] |
Di., 21 Augustus 2001 11:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante en selfs
winkelassistente en kassiere aanrand.
Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
voorkom.
( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense hier by
die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
Wat maak jou moerig in 'n supermark?
Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede gee, dan
kyk ons hoeveel daar is.
Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te koel is
dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in spitstyd
nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Winkelwoede [boodskap #48674 is 'n antwoord op boodskap #48657] |
Di., 21 Augustus 2001 22:42   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
As ek by die till staan, en beide die kassiere EN die bagger vra vir
my (apart) " you have an accent, where are you from" -( ek weet dis
slegte Engels, maar dis hoe hulle praat). Ek is nou al so moeg van mense
wat my dit vra (ten minste 4 maal n dag), dat ek nou sommer sê London
of iets, want hulle vra net simpel vrae as ek sê S.A.
Dit gebeur elke keer as ek inkope gaan doen.
Pop
Max skryf in boodskap news:9ltunl$l64$2@azure.nl.gxn.net...
> Ek kies altyd die stadigste ry... Maar daaroor moet ek vir myself kwaad
> word.
> ________________________________________________________
> "Jonas" wrote in message
> news:3b825fd3$0$229@hades.is.co.za...
>> Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
>> mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping
> plaasvind
>> is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte
> verander
>> ... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n
> lelike
>> manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
>> Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante
> en
>> selfs
>>> winkelassistente en kassiere aanrand.
>>> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
>>> voorkom.
>>> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
>>> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense
> hier
>> by
>>> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>>>
>>> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
>>> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede
> gee, dan
>>> kyk ons hoeveel daar is.
>>>
>>> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te
> koel
>> is
>>> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in
> spitstyd
>>> nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Winkelwoede [boodskap #48681 is 'n antwoord op boodskap #48674] |
Wo., 22 Augustus 2001 02:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet ook van daardie stupid vrae oor SA Pop, ek het, as ek nie lus was
vir gesels nie, Australië gesê - dan los hulle mens uit:))
Annette
--
pop skryf in boodskap news:9lunv2$mij$1@slb1.atl.mindspring.net...
> As ek by die till staan, en beide die kassiere EN die bagger vra vir
> my (apart) " you have an accent, where are you from" -( ek weet dis
> slegte Engels, maar dis hoe hulle praat). Ek is nou al so moeg van mense
> wat my dit vra (ten minste 4 maal n dag), dat ek nou sommer sê London
> of iets, want hulle vra net simpel vrae as ek sê S.A.
> Dit gebeur elke keer as ek inkope gaan doen.
>
> Pop
>
> Max skryf in boodskap news:9ltunl$l64$2@azure.nl.gxn.net...
>> Ek kies altyd die stadigste ry... Maar daaroor moet ek vir myself kwaad
>> word.
>> ________________________________________________________
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b825fd3$0$229@hades.is.co.za...
>>> Hier is nog 'n rede. Vrouens wat namens hul mans klere koop in die
>>> mansafdeling. Dit is nog gangbaar. Maar, wanneer 'n uitverkoping
>> plaasvind
>>> is dit asof (asof) die, andersins heel aansienlike dames, in rotte
>> verander
>>> ... Dit kom voor asof hulle bereid is om jou te lyf te gaan (op 'n
>> lelike
>>> manier) net om eerste by die winskope uit te kom.
>>> Is dit 'n vroue ding hierdie - soos vergiftiging en smeerbriewe?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9ltiqh$b27j1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nou net 'n artikel gelees oor winkelwoede - mense wat ander klante
>> en
>>> selfs
>>>> winkelassistente en kassiere aanrand.
>>>> Wat interessant is, is dat al die gevalle wat genoem word in Gauteng
>>>> voorkom.
>>>> ( Ek sê mos nog altyd dit is beter om by die see te bly:)) )
>>>> Elk geval - die irritasies is oral dieselfde - dis net dat ons mense
>> hier
>>> by
>>>> die see nie sommer oorgaan tot geweld nie:))
>>>>
>>>> Wat maak jou moerig in 'n supermark?
>>>> Ek weet van 'n klomp goed - maar laat ons maar elkeen net 1 rede
>> gee, dan
>>>> kyk ons hoeveel daar is.
>>>>
>>>> Die ding wat my die gouste na 'n boek laat gryp om te lees om af te
>> koel
>>> is
>>>> dat die helfte van die beskikbare kasregisters nie beman word in
>> spitstyd
>>>> nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Winkelwoede [boodskap #48730 is 'n antwoord op boodskap #48694] |
Do., 23 Augustus 2001 19:19  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Heeltemal reg Shannon, maar potjie ìs mos lekkerder as vleis en
brocolli?
DD
On Wed, 22 Aug 2001 16:37:23 +0200, "Shannon"
wrote:
> toe jy vir jou wederhelf wou leer hoe om te kook?
>
> Davie Davis wrote in message
> news:qu85otgdaq5k3c67gb2nsbg0n2s51mfl2p@4ax.com...
>> Nog nooit van winkelwoede gehoor nie maar ek is Sondag met
>> kombuiswoede gedreig
>> DD
>
|
|
|
|