| Heel goeie bloed [boodskap #48466] |
Vr., 17 Augustus 2001 13:08  |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Norbert sê: "Moet weet dat julle self afstam van
dieselfde gepatenteerde bierdrinkers!"
Jonas : Daar is baie Afrikaners wat geen (letwel geen)
hollandse bloed het nie. En, hulle is baie trots daarop.
Rennie : Meer algemeen is Afrikaanses wat wel
Hollandse (en ander) bloed het. Maar nie trots daarop is nie :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Die Kaap was Hollands [boodskap #48837 is 'n antwoord op boodskap #48812] |
So., 26 Augustus 2001 20:03   |
Rennie Oster
Boodskappe: 72 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Ons is al deur hierdie argument op hierdie ng. Jy is natuurlik tegnies reg,
maar dis vergelykbaar om te sê daar was sedert onafhanklikheid geen
apartheid in byvoorbeeld die Transkei nie, want dit was 'n onafhanklike land
en hulle het al die apartheidswette daar geskrap.
De jure dalk nie, maar de facto was die Kaap 'n Hollandse kolonie, met 'n
Hollandse maatskappy se goewerneur aan bewind. En 'n polisiemag en "howe" om
sy bevele uit te voer. Al wat met die Engelse oorname verander het, was die
koloniale heerser (met 'n nuwe taal).
As ek nou 'n ander styl sou navolg, sou ek kon sê dat jou opmerking die van
'n tipiese wit Nederlandse omie is wat hom en sy land probeer verontskuldig.
Maar ek sal dit nooit doen nie. :-)
Ek gee jou gelyk dat die Kaap nie wetlik 'n Hollandse kolonie was nie. Maar
in alle ander opsigte was dit - die destydse Kapenaars het dit so ervaar.
Daarom beskryf ek dit so, dis akkuraat genoeg.
Rennie Oster
reno...@hotmail.com
"Franc Van Diest" skryf in boodskap news:077i7.457625$XL1.7923367@nlnews00.chello.com...
Hallo,
Zuid Afrika (Suid Afrika), was nooit 'n Nederlandse kolonie nie.
Did waar dat die hollanders mense soontoe gestuur het, maar hulle het dit
nooit geclaim as 'n Hollandse kolonie nie. Die Engelse het wel. Die Vrystaat
en Transvaal was boere republieke, Die Natal was 'n Engelse kolonie en die
Kaap was Hollands (maar nie 'n kolonie nie)
Dit het pas 'n kolonie geword toe die Engelse die baas gaan speel het.
Groetjies
Kommentaaar is welkom
Franc
"Rennie Oster" skryf in boodskap news:3b818dee.0@news1.mweb.co.za...
> Rennie : Nee, dit het niks met die kerk uit te waai nie. Dit gaan oor die
> inherente arrogansie van die Hollangers teenoor mense van hulle voormalige
> kolonie en die geneigdheid tot rasionalisasie en kitsontledings
|
|
|
|
| Re: Heel goeie bloed [boodskap #49009 is 'n antwoord op boodskap #48812] |
Di., 28 Augustus 2001 20:49  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Jy is besig met sematiek ou beesblaas - verversingstasie = kolonie?
Franc Van Diest wrote:
>
> Hallo,
>
> Zuid Afrika (Suid Afrika), was nooit 'n Nederlandse kolonie nie.
> Did waar dat die hollanders mense soontoe gestuur het, maar hulle het dit
> nooit geclaim as 'n Hollandse kolonie nie. Die Engelse het wel. Die Vrystaat
> en Transvaal was boere republieke, Die Natal was 'n Engelse kolonie en die
> Kaap was Hollands (maar nie 'n kolonie nie)
> Dit het pas 'n kolonie geword toe die Engelse die baas gaan speel het.
>
> Groetjies
>
> Kommentaaar is welkom
>
> Franc
>
> "Rennie Oster" wrote in message
> news:3b818dee.0@news1.mweb.co.za...
>> Rennie : En ons erken alles maklik, behalwe die Hollandse bloed :-)
>>
>> Emmy : Dat komt zeker omdat de Nederlandse Neder-Duitse kerk zich
> lostmaakte
>> van de Zuid Afrikaanse N D kerk. De ZA kerk predikten de rassenwetten als
>> christelijke leer dat kon men hier niet begrijpen van zijn medebroeders
> uit
>> ZA. De banden tussen deze twee kerken werden toen verbroken.
>>
>> Rennie : Nee, dit het niks met die kerk uit te waai nie. Dit gaan oor die
>> inherente arrogansie van die Hollangers teenoor mense van hulle voormalige
>> kolonie en die geneigdheid tot rasionalisasie en kitsontledings soos wat
> jy
>> ook hier bo doen.
>>
>> Emmy
>> Overigens Holland zijn twee provincies in Nederland
>> Hollanders zijn dus inwoners van N en Zuid- Holland
>> Wij zeggen toch ook niet dat alle ZA Transvaalers zijn ;-))
>> ook als je in de Vrijstaat of Kaapprovincie woont.
>>
>> Rennie
>> Ja, ek weet. Maar ons hou daarvan om julle Holhangers te noem.
>>
>> En terwyl jy my nou so oor julle provinsies probeer reghelp, moet jy
> sommer
>> ook kennis neem dat beide die Transvaal en die Kaapprovinsie al vir meer 7
>> jaar nie meer bestaan nie.
>>
>>
>>
|
|
|
|