Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stakings
Stakings [boodskap #48636] |
Tue, 21 August 2001 08:30  |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek kry nie die idee van stakings nie.
Dalk kan ek die volgende som gebruik daarvoor.
Staking = Hoër salarisse = Hoër produksie koste = Hoër produk markwaarde
Ek kan verkeerd wees maar dan help 'n hoër salaris mos niks as die gevolg
van 'n hoër salaris beteken dat my lewens koste ook gaan styg nie.
Groete
Spook
If you wish to succeed, consult three old people.
|
|
|
|
|
|
Re: Stakings [boodskap #48665 is 'n antwoord op boodskap #48641] |
Tue, 21 August 2001 18:02  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Aug 2001 13:07:39 +0200, "Annette" wrote:
> ( Ek moet sê R66miljoen is nogal 'n klomp belasting wat vir een mens
> uitstaande is)
> Annette
selfs meer as wat ek in vyf jaar betaal
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:51:52 UTC 2025
|