Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor
Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48570] So, 19 Augustus 2001 20:04 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
waar gaan hulle van hier gaan?

Vra maar net.

Groete tot volgende keer

Elaine
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48573 is 'n antwoord op boodskap #48570] So, 19 Augustus 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het al reeds die volgende Survivor reeks voltooi - in Kenia. Jy sal
dit waarskynlik eers volgende jaar op SA TV te siene kry.

Elaine skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
> waar gaan hulle van hier gaan?
>
> Vra maar net.
>
> Groete tot volgende keer
>
> Elaine
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48574 is 'n antwoord op boodskap #48570] So, 19 Augustus 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die plek Elaine?

Elaine skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
> waar gaan hulle van hier gaan?
>
> Vra maar net.
>
> Groete tot volgende keer
>
> Elaine
>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48575 is 'n antwoord op boodskap #48570] So, 19 Augustus 2001 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het

Watter plek het hulle gekies in Suid-Afrika?

En ek hoop hulle maak dit 'n meer natuurlike opset
as die een in Australië met sy papier mache-monumente.
Hulle wys jou al die diere wat in Australië is, maar daar
was nie eenkeer iets werkliks vir die mense om te
ondervind nie, behalwe vir die een wilde vark, en ek
dink dis met opset daar losgelaat. Dis geen wonder
dat hulle die laaste toneel in die VSA kon dupliseer
nie. Mens het eintlik baie min van Australië gesien.
Dit was net so fake soos Sun City fake is.

Gloudina

>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48576 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:...

> Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?

Mens hoop maar dat die mense wat gekies word al die nodige
volwassenheid en objektiwiteit aangeleer het sodat hulle mense as
mense behandel, en nie op grond van hoe hulle lyk nie.

> Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte)

Ek sal nou maar jou onkundigheid vergewe, aangesien jy seker nie veel
meer van Australie af weet nie - hier het ek al meer gevaarlike
gediertes in my agterplaas gesien, en tienduisend keer meer giftig, as
wat ek ooit in SA beleef het - een klein ou spinnekoppie hier met 'n
rooi vlekkie op sy rug, net 'n klein ou bytjie en jy slaan om, kapoet.
Genoeg gif om 'n hele paar mense die ewigheid in te stuur. Ons
gebruik hulle as baie effektiewe waghonde... En so terloops, jy dink
seker nie regtig die Amerikaanse survivors is blootgestel aan die
regte, wilde outback nie? Hulle sou nie 'n halwe dag oorlewe het
nie... Die Amerikaners moes hulle self mos goed laat lyk.
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48578 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die omstandighede eg
of nagemaak is nie.
Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
wonder nie - ek weet waarom.
Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
Annette

--
Elaine skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
> waar gaan hulle van hier gaan?
>
> Vra maar net.
>
> Groete tot volgende keer
>
> Elaine
>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48579 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die reeks is in Kenia geskiet.
Daar gaan blykbaar 'n Suid-Afrikaanse weergawe hier êrens geskiet word -
maar daar is nog geen deelnemers aangewys nie.

In watter opsig is Sun City fake?

Praat jy van die d�cor?
Waar in die wêreld kry jy d�cor wat nie nagemaak is nie?

Annette

skryf in boodskap news:3B803957.13E3D686@home.com...

Elaine wrote:

> Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het

Watter plek het hulle gekies in Suid-Afrika?

En ek hoop hulle maak dit 'n meer natuurlike opset
as die een in Australië met sy papier mache-monumente.
Hulle wys jou al die diere wat in Australië is, maar daar
was nie eenkeer iets werkliks vir die mense om te
ondervind nie, behalwe vir die een wilde vark, en ek
dink dis met opset daar losgelaat. Dis geen wonder
dat hulle die laaste toneel in die VSA kon dupliseer
nie. Mens het eintlik baie min van Australië gesien.
Dit was net so fake soos Sun City fake is.

Gloudina

>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48580 is 'n antwoord op boodskap #48576] Ma, 20 Augustus 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
me , ek dink net soos jy:)))
Wat my veral "verbaas" het was dat daar nie dom ( of enige) vis in die water
was nie, en die wild was maar ook skaars - en die Amerikaners het nie een
keer oor die insekte gekla nie:)))
Ek meen - hulle het seker nie hulle geliefde bug spray byderhand gehad
nie;))))
Annette

--

me & bobby magee skryf in boodskap news:efc4a5cd.0108192134.6517603@posting.google.com...
> "Elaine" skryf in boodskap news:...
>
>> Dink julle die wit en
>> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
>
> Mens hoop maar dat die mense wat gekies word al die nodige
> volwassenheid en objektiwiteit aangeleer het sodat hulle mense as
> mense behandel, en nie op grond van hoe hulle lyk nie.
>
>> Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
>> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
>> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte)
>
> Ek sal nou maar jou onkundigheid vergewe, aangesien jy seker nie veel
> meer van Australie af weet nie - hier het ek al meer gevaarlike
> gediertes in my agterplaas gesien, en tienduisend keer meer giftig, as
> wat ek ooit in SA beleef het - een klein ou spinnekoppie hier met 'n
> rooi vlekkie op sy rug, net 'n klein ou bytjie en jy slaan om, kapoet.
> Genoeg gif om 'n hele paar mense die ewigheid in te stuur. Ons
> gebruik hulle as baie effektiewe waghonde... En so terloops, jy dink
> seker nie regtig die Amerikaanse survivors is blootgestel aan die
> regte, wilde outback nie? Hulle sou nie 'n halwe dag oorlewe het
> nie... Die Amerikaners moes hulle self mos goed laat lyk.
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48587 is 'n antwoord op boodskap #48578] Ma, 20 Augustus 2001 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Sepie het 'n script. Tog bly dit 'n pot snot. Dan moet jy 'n sepie sonder
script sien!!!

Hier het hulle die outjies onder die stort begin uitsaai om die kykers te
lok, wonder wat hulle in die (konserwatiewe) Afrika sal doen...

Watter kanaal saai BB in SA uit? Dalk kan julle op MNET die stortscenes
sien! Jammer Elaine is nie daar nie ;-)
_________________________________________________________
"Annette"
> Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
> Annette
Survivor SA weergawe [boodskap #48596 is 'n antwoord op boodskap #48578] Ma, 20 Augustus 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoor ook hulle gaan 'n SA weergawe uitbring, hulle gaan mense alleen laat
in Hillbrow se strate vir so 'n paar nagte. Dit behoort dalk baie
interessant te wees.

Groete
Spook

Sometimes I sits and thinks, and
sometimes I just sits.

"Annette" skryf in boodskap news:9lqdkv$an96c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
> Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
> Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
> word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die omstandighede eg
> of nagemaak is nie.
> Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
> die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
> wonder nie - ek weet waarom.
> Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
> Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
> Annette
>
>
>
> --
> Elaine wrote in message
news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
>> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil
> hoor
>> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
>> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan
> dit
>> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
>> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
>> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
>> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
>> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
>> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
>> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
>> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier
> in
>> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
>> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
>> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
>> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde
mense
> in
>> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie,
> te
>> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
>> waar gaan hulle van hier gaan?
>>
>> Vra maar net.
>>
>> Groete tot volgende keer
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Survivor SA weergawe [boodskap #48614 is 'n antwoord op boodskap #48596] Ma, 20 Augustus 2001 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elkeen gaan n BMW en n selfoon kry en die een wat na n week nog altwee het
wen.

Reenen

Spook skryf in boodskap news:9lr14s$c0h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor ook hulle gaan 'n SA weergawe uitbring, hulle gaan mense alleen laat
> in Hillbrow se strate vir so 'n paar nagte. Dit behoort dalk baie
> interessant te wees.
>
> Groete
> Spook
>
> Sometimes I sits and thinks, and
> sometimes I just sits.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lqdkv$an96c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
>> Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
>> Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
>> word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die
omstandighede
> eg
>> of nagemaak is nie.
>> Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
>> die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
>> wonder nie - ek weet waarom.
>> Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
>> Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
>> Annette
>>
>>
>>
>> --
>> Elaine wrote in message
> news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
>>> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees
wil
>> hoor
>>> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen
> vir
>>> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle
gaan
>> dit
>>> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die
wit
> en
>>> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
>>> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor.
> Hoe
>>> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
>>> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis
> nie
>>> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
>>> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
>>> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense
hier
>> in
>>> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
>>> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia.
> Hoeveel
>>> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
>>> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde
> mense
>> in
>>> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan
nie,
>> te
>>> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het,
> maar
>>> waar gaan hulle van hier gaan?
>>>
>>> Vra maar net.
>>>
>>> Groete tot volgende keer
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48616 is 'n antwoord op boodskap #48573] Ma, 20 Augustus 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek verstaan en van wat ek lees begin hulle die September eers skiet aan
die volgende reeks :)

"Kris" skryf in boodskap news:3b80a556_2@batman.vip-za.com...
> Hulle het al reeds die volgende Survivor reeks voltooi - in Kenia. Jy sal
> dit waarskynlik eers volgende jaar op SA TV te siene kry.
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48617 is 'n antwoord op boodskap #48574] Ma, 20 Augustus 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kenia

"pop" skryf in boodskap news:9lpc0j$p3n$1@slb5.atl.mindspring.net...
> Waar is die plek Elaine?
>
>
> Elaine skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
> Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
>> waar gaan hulle van hier gaan?
>>
>> Vra maar net.
>>
>> Groete tot volgende keer
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48618 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Afrika - Kenia, die naam van die reservaat ontglip my op die oomblik

skryf in boodskap news:3B803957.13E3D686@home.com...

Elaine wrote:

> Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het

Watter plek het hulle gekies in Suid-Afrika?
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48619 is 'n antwoord op boodskap #48580] Ma, 20 Augustus 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar was vis, maar omdat die vervaardigers die arme siele tydens die reen
seisoen daar ingegooi het, kon hulle nie vis vang nie. My pa vertel altyd
(en hy geniet sy hengel) dat die vis nie regtig byt wanneer die reen nie.
So twee weke lank het die vis sterk geloop - en toe reen dit.

"Annette" skryf in boodskap news:9lqeel$app76$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> me , ek dink net soos jy:)))
> Wat my veral "verbaas" het was dat daar nie dom ( of enige) vis in die water
> was nie, en die wild was maar ook skaars - en die Amerikaners het nie een
> keer oor die insekte gekla nie:)))
> Ek meen - hulle het seker nie hulle geliefde bug spray byderhand gehad
> nie;))))
> Annette
Big Brother en Survivor - Whoopsies [boodskap #48620 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Okay die reeks is klaar verfilm, of in die laaste fases, die lot is maar
vaag - sal maarie se waar ek my inligting gekry het nie, maar hy begin darem
eers Oktober (in Amerika) wys soos ek die storie van die web site verstaan.

Gloudina dit word in die Masaai Mara geskiet (of is daar geskiet)

Elaine
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48621 is 'n antwoord op boodskap #48578] Ma, 20 Augustus 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
The Mole was vir my vreeslik stupid, maar ek het Bootcamp wat voor dit op
was nogal geniet. Dit maak eindelik sin dat net Amerikaners gebruik word,
dis imeers Amerikaanse tv-reekse. Ons het tog nie Amerikaners vir die BB
huis gekies nie?

"Annette" skryf in boodskap news:9lqdkv$an96c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
> Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
> Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
> word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die omstandighede eg
> of nagemaak is nie.
> Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
> die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
> wonder nie - ek weet waarom.
> Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
> Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
> Annette
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48622 is 'n antwoord op boodskap #48587] Ma, 20 Augustus 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Op MNet sal daar 'n uur se BB wees elke dag en daar is 'n dedicated channel
op DSTV vir BB. Die stortscenes sal net uitgesaai word as dit "dramaties"
korrek is. Op die Internet kan jy by www.bigbrothersa.com 24 uur BB kyk.
Maar dit klink bietjie boring vir my, ek sal die uur storie kyk.

Elaine

"Max" skryf in boodskap news:9lqpu2$m2n$1@azure.nl.gxn.net...
> 'n Sepie het 'n script. Tog bly dit 'n pot snot. Dan moet jy 'n sepie sonder
> script sien!!!
>
> Hier het hulle die outjies onder die stort begin uitsaai om die kykers te
> lok, wonder wat hulle in die (konserwatiewe) Afrika sal doen...
>
> Watter kanaal saai BB in SA uit? Dalk kan julle op MNET die stortscenes
> sien! Jammer Elaine is nie daar nie ;-)
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48624 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Shaba Game Reserve in die Masaai Mara of daar rond. Baie, baie mooi
plek. Van wat ek kan verstaan, en ek korrigeer myself vir die tweede keer
dat almal kan sien, is hulle of klaar geskiet aan die reeks, of in die
laaste fases daarvan. Survivor 3 "The African Experience" of so iets begin
Oktober in Amerika wys.

wrote:

Watter plek het hulle gekies in Suid-Afrika?

En ek hoop hulle maak dit 'n meer natuurlike opset
as die een in Australië met sy papier mache-monumente.
Hulle wys jou al die diere wat in Australië is, maar daar
was nie eenkeer iets werkliks vir die mense om te
ondervind nie, behalwe vir die een wilde vark, en ek
dink dis met opset daar losgelaat. Dis geen wonder
dat hulle die laaste toneel in die VSA kon dupliseer
nie. Mens het eintlik baie min van Australië gesien.
Dit was net so fake soos Sun City fake is.

Gloudina

>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48625 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Afrika - Kenia, die naam van die reservaat ontglip my op die oomblik
>
> skryf in boodskap news:3B803957.13E3D686@home.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het
>
> Watter plek het hulle gekies in Suid-Afrika?

Kenia is mos nie Suid-Afrika nie. Jy het die indrukgeskep dat die
vierde Survivor-reeks in SA gaan
wees. Ek neem aan ons het verkeerd verstaan.

Gloudina
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48627 is 'n antwoord op boodskap #48570] Ma, 20 Augustus 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met donker Afrika het ek nou nie bedoel noodwendig Suid Afrika nie, ek vra
omverskoning vir die misverstand.

skryf in boodskap news:3B817CF2.80F64C@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Afrika - Kenia, die naam van die reservaat ontglip my op die oomblik
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48633 is 'n antwoord op boodskap #48621] Ma, 20 Augustus 2001 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het nog nooit van The Mole gehoor nie, seker een van daai
"B" programme wat net vir die uitvoermark gemaak word. Ek was
verbaas met my besoek nou aan Kaapstad hoe baie robbiesh
TV julle invoer van hier, goed wat ons nooit sal kyk nie. Hoekom
voer julle nie liewer van Oz of die V.K. nie, daai ou afgesaagde
Amerikaanse sitcoms is sielsvervelig. (En dan het my vriende en
familie nog die cheek om vir my te vertel hoe sleg die Amerikaanse
TV programme is. Hello!! a) Moet dit nie invoer nie, en b) moet nie
daarna kyk nie. :-)

Pop op haar agterpote aan't blaas vir julle.

Elaine skryf in boodskap news:3b817afb.0@news1.mweb.co.za...
> The Mole was vir my vreeslik stupid, maar ek het Bootcamp wat voor dit op
> was nogal geniet. Dit maak eindelik sin dat net Amerikaners gebruik word,
> dis imeers Amerikaanse tv-reekse. Ons het tog nie Amerikaners vir die BB
> huis gekies nie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lqdkv$an96c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
>> Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
>> Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
>> word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die
omstandighede
> eg
>> of nagemaak is nie.
>> Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
>> die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
>> wonder nie - ek weet waarom.
>> Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
>> Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
>> Annette
>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48637 is 'n antwoord op boodskap #48633] Di, 21 Augustus 2001 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ons kry darem goeie goed ook van die Yanks af. Dharma and Greg, Frasier,
The Practice om maar 'n paar te noem. Dan het ons darem ook 'n paar nuwe
Afrikaanse dramas wat ek nogal geniet. Ek sien SABC2 begin nou weer met die
oorklanking ding...daar's nou iets wat my gruwelik irriteer. Die programme
can Oz en die V.K. kry nie vreeslik aftrek hier nie. Ons het water rats van
Oz (ek pes dit!) en een Bad Girls van Engeland wat my net so siek maak :)

Elaine

"pop" skryf in boodskap news:9ls663$5c3$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Het nog nooit van The Mole gehoor nie, seker een van daai
> "B" programme wat net vir die uitvoermark gemaak word. Ek was
> verbaas met my besoek nou aan Kaapstad hoe baie robbiesh
> TV julle invoer van hier, goed wat ons nooit sal kyk nie. Hoekom
> voer julle nie liewer van Oz of die V.K. nie, daai ou afgesaagde
> Amerikaanse sitcoms is sielsvervelig. (En dan het my vriende en
> familie nog die cheek om vir my te vertel hoe sleg die Amerikaanse
> TV programme is. Hello!! a) Moet dit nie invoer nie, en b) moet nie
> daarna kyk nie. :-)
>
> Pop op haar agterpote aan't blaas vir julle.
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48638 is 'n antwoord op boodskap #48570] Di, 21 Augustus 2001 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fransd  is tans af-lyn  fransd
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink ons ou volkie is al so "gebrainwash" dat hulle in vrede en dalk nog
met baie liefde saam sal bly...
Groetnis,
Frans.

"Elaine" skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
> waar gaan hulle van hier gaan?
>
> Vra maar net.
>
> Groete tot volgende keer
>
> Elaine
>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48653 is 'n antwoord op boodskap #48637] Di, 21 Augustus 2001 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Van alles wat jy noem ken ek net Frasier. Baie goed.
___________________________________________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3b822af6.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ons kry darem goeie goed ook van die Yanks af. Dharma and Greg, Frasier,
> The Practice om maar 'n paar te noem. Dan het ons darem ook 'n paar nuwe
> Afrikaanse dramas wat ek nogal geniet. Ek sien SABC2 begin nou weer met die
> oorklanking ding...daar's nou iets wat my gruwelik irriteer. Die programme
> can Oz en die V.K. kry nie vreeslik aftrek hier nie. Ons het water rats van
> Oz (ek pes dit!) en een Bad Girls van Engeland wat my net so siek maak :)
>
> Elaine
>
> "pop" wrote in message
> news:9ls663$5c3$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> Het nog nooit van The Mole gehoor nie, seker een van daai
>> "B" programme wat net vir die uitvoermark gemaak word. Ek was
>> verbaas met my besoek nou aan Kaapstad hoe baie robbiesh
>> TV julle invoer van hier, goed wat ons nooit sal kyk nie. Hoekom
>> voer julle nie liewer van Oz of die V.K. nie, daai ou afgesaagde
>> Amerikaanse sitcoms is sielsvervelig. (En dan het my vriende en
>> familie nog die cheek om vir my te vertel hoe sleg die Amerikaanse
>> TV programme is. Hello!! a) Moet dit nie invoer nie, en b) moet nie
>> daarna kyk nie. :-)
>>
>> Pop op haar agterpote aan't blaas vir julle.
>
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48673 is 'n antwoord op boodskap #48637] Di, 21 Augustus 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Elaine skryf in boodskap news:3b822af6.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ons kry darem goeie goed ook van die Yanks af. Dharma and Greg,
> Frasier,
> The Practice om maar 'n paar te noem.

Wat my betref, is "Homicide - Life on the street" tans die beste program op
SABC TV, selfs al is die huidige reeks nie meer so goed soos die vorige
reekse nie.

Kris
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48678 is 'n antwoord op boodskap #48673] Wo, 22 Augustus 2001 00:03 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vandag 'n nuwe een gesien op MNet - Boston Public - gedink dis nogal
goed. OZ is ook nie te bad nie en Dark Angel op SABC 3 is fassinerend. Ek
hou weer glad nie van Homicide nie.

As mens my so kyk lyk dit asof ek my tyd voor die TV deurbring :)

"Kris" skryf:
> Wat my betref, is "Homicide - Life on the street" tans die beste program op
> SABC TV, selfs al is die huidige reeks nie meer so goed soos die vorige
> reekse nie.
>
> Kris
Vorige onderwerp: Re: Ons kerke en sjokolade
Volgende onderwerp: Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:33:43 MGT 2024