Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor
Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48570] |
Sun, 19 August 2001 20:04  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
waar gaan hulle van hier gaan?
Vra maar net.
Groete tot volgende keer
Elaine
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48573 is 'n antwoord op boodskap #48570] |
Sun, 19 August 2001 20:50   |
Kris
Boodskappe: 20 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hulle het al reeds die volgende Survivor reeks voltooi - in Kenia. Jy sal
dit waarskynlik eers volgende jaar op SA TV te siene kry.
Elaine skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
> waar gaan hulle van hier gaan?
>
> Vra maar net.
>
> Groete tot volgende keer
>
> Elaine
|
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48575 is 'n antwoord op boodskap #48570] |
Sun, 19 August 2001 22:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het
Watter plek het hulle gekies in Suid-Afrika?
En ek hoop hulle maak dit 'n meer natuurlike opset
as die een in Australië met sy papier mache-monumente.
Hulle wys jou al die diere wat in Australië is, maar daar
was nie eenkeer iets werkliks vir die mense om te
ondervind nie, behalwe vir die een wilde vark, en ek
dink dis met opset daar losgelaat. Dis geen wonder
dat hulle die laaste toneel in die VSA kon dupliseer
nie. Mens het eintlik baie min van Australië gesien.
Dit was net so fake soos Sun City fake is.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48576 is 'n antwoord op boodskap #48570] |
Mon, 20 August 2001 05:34   |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
Mens hoop maar dat die mense wat gekies word al die nodige
volwassenheid en objektiwiteit aangeleer het sodat hulle mense as
mense behandel, en nie op grond van hoe hulle lyk nie.
> Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte)
Ek sal nou maar jou onkundigheid vergewe, aangesien jy seker nie veel
meer van Australie af weet nie - hier het ek al meer gevaarlike
gediertes in my agterplaas gesien, en tienduisend keer meer giftig, as
wat ek ooit in SA beleef het - een klein ou spinnekoppie hier met 'n
rooi vlekkie op sy rug, net 'n klein ou bytjie en jy slaan om, kapoet.
Genoeg gif om 'n hele paar mense die ewigheid in te stuur. Ons
gebruik hulle as baie effektiewe waghonde... En so terloops, jy dink
seker nie regtig die Amerikaanse survivors is blootgestel aan die
regte, wilde outback nie? Hulle sou nie 'n halwe dag oorlewe het
nie... Die Amerikaners moes hulle self mos goed laat lyk.
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48578 is 'n antwoord op boodskap #48570] |
Mon, 20 August 2001 06:59   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die omstandighede eg
of nagemaak is nie.
Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
wonder nie - ek weet waarom.
Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
Annette
--
Elaine skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
> waar gaan hulle van hier gaan?
>
> Vra maar net.
>
> Groete tot volgende keer
>
> Elaine
>
|
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48580 is 'n antwoord op boodskap #48576] |
Mon, 20 August 2001 07:25   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
me , ek dink net soos jy:)))
Wat my veral "verbaas" het was dat daar nie dom ( of enige) vis in die water
was nie, en die wild was maar ook skaars - en die Amerikaners het nie een
keer oor die insekte gekla nie:)))
Ek meen - hulle het seker nie hulle geliefde bug spray byderhand gehad
nie;))))
Annette
--
me & bobby magee skryf in boodskap news:efc4a5cd.0108192134.6517603@posting.google.com...
> "Elaine" skryf in boodskap news:...
>
>> Dink julle die wit en
>> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
>
> Mens hoop maar dat die mense wat gekies word al die nodige
> volwassenheid en objektiwiteit aangeleer het sodat hulle mense as
> mense behandel, en nie op grond van hoe hulle lyk nie.
>
>> Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
>> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
>> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte)
>
> Ek sal nou maar jou onkundigheid vergewe, aangesien jy seker nie veel
> meer van Australie af weet nie - hier het ek al meer gevaarlike
> gediertes in my agterplaas gesien, en tienduisend keer meer giftig, as
> wat ek ooit in SA beleef het - een klein ou spinnekoppie hier met 'n
> rooi vlekkie op sy rug, net 'n klein ou bytjie en jy slaan om, kapoet.
> Genoeg gif om 'n hele paar mense die ewigheid in te stuur. Ons
> gebruik hulle as baie effektiewe waghonde... En so terloops, jy dink
> seker nie regtig die Amerikaanse survivors is blootgestel aan die
> regte, wilde outback nie? Hulle sou nie 'n halwe dag oorlewe het
> nie... Die Amerikaners moes hulle self mos goed laat lyk.
|
|
|
|
Survivor SA weergawe [boodskap #48596 is 'n antwoord op boodskap #48578] |
Mon, 20 August 2001 13:00   |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek hoor ook hulle gaan 'n SA weergawe uitbring, hulle gaan mense alleen laat
in Hillbrow se strate vir so 'n paar nagte. Dit behoort dalk baie
interessant te wees.
Groete
Spook
Sometimes I sits and thinks, and
sometimes I just sits.
"Annette" skryf in boodskap news:9lqdkv$an96c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
> Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
> Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
> word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die omstandighede eg
> of nagemaak is nie.
> Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
> die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
> wonder nie - ek weet waarom.
> Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
> Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
> Annette
>
>
>
> --
> Elaine wrote in message
news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
>> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil
> hoor
>> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
>> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan
> dit
>> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
>> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
>> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
>> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
>> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
>> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
>> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
>> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier
> in
>> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
>> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
>> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
>> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde
mense
> in
>> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie,
> te
>> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
>> waar gaan hulle van hier gaan?
>>
>> Vra maar net.
>>
>> Groete tot volgende keer
>>
>> Elaine
>>
>
|
|
|
Re: Survivor SA weergawe [boodskap #48614 is 'n antwoord op boodskap #48596] |
Mon, 20 August 2001 20:07   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elkeen gaan n BMW en n selfoon kry en die een wat na n week nog altwee het
wen.
Reenen
Spook skryf in boodskap news:9lr14s$c0h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor ook hulle gaan 'n SA weergawe uitbring, hulle gaan mense alleen laat
> in Hillbrow se strate vir so 'n paar nagte. Dit behoort dalk baie
> interessant te wees.
>
> Groete
> Spook
>
> Sometimes I sits and thinks, and
> sometimes I just sits.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lqdkv$an96c$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine, ek dink die reeks is al klaar in Kenya verfilm.
>> Niks is gerapporteer aangaande ongevalle of dood nie.
>> Daardie mense wat daardie reekse maak is mos "versigtig" - net Amerikaners
>> word as deelnemers toegelaat - so hulle sal nie weet of die
omstandighede
> eg
>> of nagemaak is nie.
>> Mens wonder hoekom die vervaardigers nie een of twee van die bevolking van
>> die land waar die reeks geskiet word as deelnemers toelaat nie. Nee - ek
>> wonder nie - ek weet waarom.
>> Net soos met The Mole - hoekom kan slegs Amerikaners deelneem?
>> Ek weet ek gaan definitief nie na Big Brother kyk nie.
>> Annette
>>
>>
>>
>> --
>> Elaine wrote in message
> news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
>>> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees
wil
>> hoor
>>> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen
> vir
>>> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle
gaan
>> dit
>>> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die
wit
> en
>>> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
>>> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor.
> Hoe
>>> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
>>> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis
> nie
>>> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
>>> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
>>> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense
hier
>> in
>>> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
>>> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia.
> Hoeveel
>>> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
>>> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde
> mense
>> in
>>> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan
nie,
>> te
>>> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het,
> maar
>>> waar gaan hulle van hier gaan?
>>>
>>> Vra maar net.
>>>
>>> Groete tot volgende keer
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48625 is 'n antwoord op boodskap #48570] |
Mon, 20 August 2001 21:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Afrika - Kenia, die naam van die reservaat ontglip my op die oomblik
>
> skryf in boodskap news:3B803957.13E3D686@home.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het
>
> Watter plek het hulle gekies in Suid-Afrika?
Kenia is mos nie Suid-Afrika nie. Jy het die indrukgeskep dat die
vierde Survivor-reeks in SA gaan
wees. Ek neem aan ons het verkeerd verstaan.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48638 is 'n antwoord op boodskap #48570] |
Tue, 21 August 2001 10:36   |
fransd
Boodskappe: 4 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink ons ou volkie is al so "gebrainwash" dat hulle in vrede en dalk nog
met baie liefde saam sal bly...
Groetnis,
Frans.
"Elaine" skryf in boodskap news:3b801c06.0@news1.mweb.co.za...
> Met Big Brother South Africa om die draai, sal ek nogal julle idees wil hoor
> oor realiteit TV. Ek het dit op 'n stadium oorweeg om aansoek te doen vir
> Big Brother, maar my man het amper 'n oorval gekry. Hoe dink julle gaan dit
> werk met ons reenboog nasie almal saam in een huis? Dink julle die wit en
> swart huismaats gaan saam kan leef of mekaar dik foeter?
> Ek praat nie hier net van BB nie, maar ook van reekse soos Survivor. Hoe
> dink julle (so tussen hakies) gaan die yanks vaar hier in donker Afrika.
> Gaan hulle kan oorleef? Hulle het nogal gesukkel in Australia, en dis nie
> eers so moeilik daar nie. Hier het ons erg giftige slange, skerpioene,
> spinnekoppe, gevaarlike diere (dink aan die groot katte) en die
> vervaardigers van Survivor dink hulle is baie bright deur die mense hier in
> te gooi terwyl dit begin warm word, en nogal reenerig kan wees. Daar is
> Malaria waaraan gedink moet word, Geelkoors, Cholera, Bilharzia. Hoeveel
> van die mense gaan lewend annerkant uitkom, nevvermind die miljoen wen?
> Gaan Amerikaanse TV nie die keer 'n bietjie ver deur 16 onbeskermde mense in
> 'n totaal gevaarlike landskap, wat hulle heel moontlik nie verstaan nie, te
> kom ingooi nie? Toegegee, dis 'n lieflike plek wat hulle gekies het, maar
> waar gaan hulle van hier gaan?
>
> Vra maar net.
>
> Groete tot volgende keer
>
> Elaine
>
|
|
|
|
|
Re: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor [boodskap #48678 is 'n antwoord op boodskap #48673] |
Wed, 22 August 2001 00:03  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vandag 'n nuwe een gesien op MNet - Boston Public - gedink dis nogal
goed. OZ is ook nie te bad nie en Dark Angel op SABC 3 is fassinerend. Ek
hou weer glad nie van Homicide nie.
As mens my so kyk lyk dit asof ek my tyd voor die TV deurbring :)
"Kris" skryf:
> Wat my betref, is "Homicide - Life on the street" tans die beste program op
> SABC TV, selfs al is die huidige reeks nie meer so goed soos die vorige
> reekse nie.
>
> Kris
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:30:04 UTC 2025
|