Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ons kerke en sjokolade
Re: Ons kerke en sjokolade [boodskap #48569] |
Sun, 19 August 2001 19:51  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou graag 'n opinie wou gee, maar ek het nooit die fliek gesien nie.
Alhoewel ek lief is vir "artsy' flieke is my man nie so lief daarvoor nie,
so ek moet gewoonlik vir die videos wag. Ek het nog nie Chocolat hier op
video gesien nie.
Hoekom het my opmerking jou daaraan laat dink?
"Danielle" wrote in message:
>
> Elaine, wat het jy van die fliek "Chocolat" gedink? Ek weet dis nou
> al ouerig, maar na aanleiding van wat jy hierbo geskryf het, het ek
> skielik aan daardie fliek gedink. :-)
> O, ek bedoel "Chocolat" van Lasse Hallstrom - nie die 1988 ene nie.
> :-)
>
|
|
|
|
|
Re: Ons kerke en sjokolade [boodskap #48670 is 'n antwoord op boodskap #48655] |
Tue, 21 August 2001 19:20  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Reservoir Dogs was goed, maar sal dit nie 'n kunsfliek noem nie - dit hang
seker af van jou eie "point of view" dis hoekom Barry Ronge my so gatkramp
gee. Hy sal sommer iemand aanval wat van flieks hou waarvan hy nie hou nie.
Ek oordeel self, ek moet sê (en ek dwaal af) een kritikus in Amerika het dit
baie raak gevat oor die fliek "Battlefield Earth" Ek haal aan: "You don't
know what pain is until you've watched Battlefield Earth." :)
Elaine
"Max" skryf in boodskap news:9lttfd$ktc$3@azure.nl.gxn.net...
> Hier's weer 'n nuwe woord. Artsy.
>
> As ek kon, sou ek niks anders as kunsfilms kyk nie. Maar ek bekyk films
> miskien te maklik as kunsfilms.
>
> Miskien moet jy jou man net subtiel in dié rigting druk. Wat ookal sy
> passie, in kunsfilms sal jy dit kry. Maar dan klasifiseer ek natuurlik
> Reservoir Dogs ook as kunsfilm... :-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:42:30 UTC 2025
|