Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alweer weg!!
Alweer weg!! [boodskap #48469] Vr, 17 Augustus 2001 13:19 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is alweer uithuisig vir die volgende week en 'n half. Ek sal kyk of ek
kan inloer van Springs af. Vir die van ons wat nie weet nie Springs is op
die verre-oosrand.
Re: Alweer weg!! [boodskap #48470 is 'n antwoord op boodskap #48469] Vr, 17 Augustus 2001 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geniet maar die tydjie daar in Springs Sakke - dan gaan jy weer jou plekkie
by die soveel meer waardeer.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Sakkie skryf in boodskap news:3b7d1997$0$233@helios.is.co.za...
> Ek is alweer uithuisig vir die volgende week en 'n half. Ek sal kyk of ek
> kan inloer van Springs af. Vir die van ons wat nie weet nie Springs is op
> die verre-oosrand.
>
Re: Alweer weg!! [boodskap #48483 is 'n antwoord op boodskap #48469] Vr, 17 Augustus 2001 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Issie man, dis in die matras!
____________________________________________________________ _-
"Sakkie"
> Ek is alweer uithuisig vir die volgende week en 'n half. Ek sal kyk of ek
> kan inloer van Springs af. Vir die van ons wat nie weet nie Springs is op
> die verre-oosrand.
Re: Alweer weg!! [boodskap #48604 is 'n antwoord op boodskap #48483] Ma, 20 Augustus 2001 15:27 Na vorige boodskap
Raai Wie  is tans af-lyn  Raai Wie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Deesdae se harde Sponsmatrasse is baie lekkerder, hulle raas nie :-))))))

"Max" skryf in boodskap news:9ljcu6$gh0$1@azure.nl.gxn.net...
> Issie man, dis in die matras!
> ____________________________________________________________ _-
> "Sakkie"
>> Ek is alweer uithuisig vir die volgende week en 'n half. Ek sal kyk
> of ek
>> kan inloer van Springs af. Vir die van ons wat nie weet nie Springs
> is op
>> die verre-oosrand.
>
Vorige onderwerp: Die Mans-kinders
Volgende onderwerp: Weet Iemand?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:59:14 MGT 2024