Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alweer weg!!
Alweer weg!! [boodskap #48469] |
Fri, 17 August 2001 13:19  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is alweer uithuisig vir die volgende week en 'n half. Ek sal kyk of ek
kan inloer van Springs af. Vir die van ons wat nie weet nie Springs is op
die verre-oosrand.
|
|
|
|
|
Re: Alweer weg!! [boodskap #48604 is 'n antwoord op boodskap #48483] |
Mon, 20 August 2001 15:27  |
Raai Wie
Boodskappe: 6 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Deesdae se harde Sponsmatrasse is baie lekkerder, hulle raas nie :-))))))
"Max" skryf in boodskap news:9ljcu6$gh0$1@azure.nl.gxn.net...
> Issie man, dis in die matras!
> ____________________________________________________________ _-
> "Sakkie"
>> Ek is alweer uithuisig vir die volgende week en 'n half. Ek sal kyk
> of ek
>> kan inloer van Springs af. Vir die van ons wat nie weet nie Springs
> is op
>> die verre-oosrand.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:17:41 UTC 2025
|