Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weereens is n wet nie n wet nie
Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48435] |
Fri, 17 August 2001 06:05  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weereens het die persone wat die wette skryf n klein flater begaan en die
slag met die rook wet.
Hulle het net vergeet om te se dat as n persoon in n publieke plek rook dit
n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.
Nou wonder ek net wie skryf die wette en hoeveel dit ons gaan kos om die wet
weer te laat oorskryf omdat dit nie in die eerste plek reg gedoen is nie.As
dit die eerste keer was kon n mens dit verstaan het maar dit is nou die
hoeveelste maal wat dit gebeur.
Wat ek ook nie verstaan nie is hoekom moet mense wat in n publieke plek
gerook het tronk toe gaan omdat hy nie die geld het vir n boete nie maar
mense wat roof ,verkrag en moor loop buite rond
Reenen
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48540 is 'n antwoord op boodskap #48435] |
Sat, 18 August 2001 11:48  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As die regering dieselfde moeite insit in misdaad bekamping en werloosheid,
as wat hulle in die rook wet gesit het, sal hierdie land 'n paradys wees.
Maar dis makliker om die "swakker" misdadigers te target en in tronke te
gooi as wat dit is om 'n regte misdadiger te gaan vang.
Elaine
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b7cb984.0@news1.mweb.co.za...
> Weereens het die persone wat die wette skryf n klein flater begaan en die
> slag met die rook wet.
>
> Hulle het net vergeet om te se dat as n persoon in n publieke plek rook dit
> n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
> die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.
>
> Nou wonder ek net wie skryf die wette en hoeveel dit ons gaan kos om die wet
> weer te laat oorskryf omdat dit nie in die eerste plek reg gedoen is nie.As
> dit die eerste keer was kon n mens dit verstaan het maar dit is nou die
> hoeveelste maal wat dit gebeur.
>
> Wat ek ook nie verstaan nie is hoekom moet mense wat in n publieke plek
> gerook het tronk toe gaan omdat hy nie die geld het vir n boete nie maar
> mense wat roof ,verkrag en moor loop buite rond
>
> Reenen
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:01 UTC 2025
|