Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weereens is n wet nie n wet nie
Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48435] Vr, 17 Augustus 2001 06:05 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weereens het die persone wat die wette skryf n klein flater begaan en die
slag met die rook wet.

Hulle het net vergeet om te se dat as n persoon in n publieke plek rook dit
n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.

Nou wonder ek net wie skryf die wette en hoeveel dit ons gaan kos om die wet
weer te laat oorskryf omdat dit nie in die eerste plek reg gedoen is nie.As
dit die eerste keer was kon n mens dit verstaan het maar dit is nou die
hoeveelste maal wat dit gebeur.

Wat ek ook nie verstaan nie is hoekom moet mense wat in n publieke plek
gerook het tronk toe gaan omdat hy nie die geld het vir n boete nie maar
mense wat roof ,verkrag en moor loop buite rond

Reenen
Re: Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48441 is 'n antwoord op boodskap #48435] Vr, 17 Augustus 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is die wet(te) van die Nuwe SA!!:))
Annette

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b7cb984.0@news1.mweb.co.za...
> Weereens het die persone wat die wette skryf n klein flater begaan en die
> slag met die rook wet.
>
> Hulle het net vergeet om te se dat as n persoon in n publieke plek rook dit
> n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
> die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.
>
> Nou wonder ek net wie skryf die wette en hoeveel dit ons gaan kos om die wet
> weer te laat oorskryf omdat dit nie in die eerste plek reg gedoen is nie.As
> dit die eerste keer was kon n mens dit verstaan het maar dit is nou die
> hoeveelste maal wat dit gebeur.
>
> Wat ek ook nie verstaan nie is hoekom moet mense wat in n publieke plek
> gerook het tronk toe gaan omdat hy nie die geld het vir n boete nie maar
> mense wat roof ,verkrag en moor loop buite rond
>
> Reenen
>
Re: Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48451 is 'n antwoord op boodskap #48441] Vr, 17 Augustus 2001 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hier kom die ding van apartheid weer navore, want ek moet nou apart in 'n
restaurant gaan sit van die res van my familie en vriende af oor ek 'n roker
is. Ek dog die regering wil apartheid weg werk.

Groete
Spook

"Ginsberg`s Theorems:
1) You can`t win.
2) You can`t break even.
3) You can`t even quit the game."

"Annette" skryf in boodskap news:9lif4a$9hic4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is die wet(te) van die Nuwe SA!!:))
> Annette
>
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3b7cb984.0@news1.mweb.co.za...
>> Weereens het die persone wat die wette skryf n klein flater begaan en die
>> slag met die rook wet.
>>
>> Hulle het net vergeet om te se dat as n persoon in n publieke plek rook dit
>> n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
>> die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.
>>
>> Nou wonder ek net wie skryf die wette en hoeveel dit ons gaan kos om die wet
>> weer te laat oorskryf omdat dit nie in die eerste plek reg gedoen is nie.As
>> dit die eerste keer was kon n mens dit verstaan het maar dit is nou die
>> hoeveelste maal wat dit gebeur.
>>
>> Wat ek ook nie verstaan nie is hoekom moet mense wat in n publieke plek
>> gerook het tronk toe gaan omdat hy nie die geld het vir n boete nie maar
>> mense wat roof ,verkrag en moor loop buite rond
>>
>> Reenen
>>
>
Re: Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48461 is 'n antwoord op boodskap #48435] Vr, 17 Augustus 2001 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
NEE, dit kan nie waar wees nie... In 'n land waar daar daagliks mense
vermoor word, en die tronke al oorvol is!?
________________________________________________________
"Reenen van Niekerk"
> n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
> die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.
Re: Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48474 is 'n antwoord op boodskap #48461] Vr, 17 Augustus 2001 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Njaaa - dit is regtig vreeslik waar.
Ek kan nie nou vinnig aan 'n wet dink wat die afgelope 7 jaar geskryf is,
wat nie moes herskryf word amper nog voordat die ink droog was nie.
Annette

> "Reenen van Niekerk"
>> n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
>> die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.
>
Re: Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48499 is 'n antwoord op boodskap #48451] Vr, 17 Augustus 2001 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Spook"
> Hier kom die ding van apartheid weer navore, want ek moet nou apart in 'n
> restaurant gaan sit van die res van my familie en vriende af oor ek 'n roker
> is. Ek dog die regering wil apartheid weg werk.

Apartheid voor mensen met slechte gewoontes ;-))

Het woord apart in het Nederlands kunnen twee dingen betekenen:

1 Afzonderlijk ( apart gaan zitten ( op zichzelf ( hij houdt zich
apart..alleen )
2 Bijzonder uniek ( een aparte jurk of een apart meisje en het was een
aparte
vakantie)

Dus mensen die roken worden apart gezet .........;-)) zijn uniek dus!!
Is dat discriminerend ??? ;-))

grt emmy
Re: Weereens is n wet nie n wet nie [boodskap #48540 is 'n antwoord op boodskap #48435] Sa, 18 Augustus 2001 11:48 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As die regering dieselfde moeite insit in misdaad bekamping en werloosheid,
as wat hulle in die rook wet gesit het, sal hierdie land 'n paradys wees.
Maar dis makliker om die "swakker" misdadigers te target en in tronke te
gooi as wat dit is om 'n regte misdadiger te gaan vang.

Elaine

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b7cb984.0@news1.mweb.co.za...
> Weereens het die persone wat die wette skryf n klein flater begaan en die
> slag met die rook wet.
>
> Hulle het net vergeet om te se dat as n persoon in n publieke plek rook dit
> n misdaad is maar intussen is mense al beboet en sit daar twee persone in
> die tronk omdat hulle in n publieke plek gerook het.
>
> Nou wonder ek net wie skryf die wette en hoeveel dit ons gaan kos om die wet
> weer te laat oorskryf omdat dit nie in die eerste plek reg gedoen is nie.As
> dit die eerste keer was kon n mens dit verstaan het maar dit is nou die
> hoeveelste maal wat dit gebeur.
>
> Wat ek ook nie verstaan nie is hoekom moet mense wat in n publieke plek
> gerook het tronk toe gaan omdat hy nie die geld het vir n boete nie maar
> mense wat roof ,verkrag en moor loop buite rond
>
> Reenen
>
Vorige onderwerp: Oom Nelson
Volgende onderwerp: Vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:19:39 MGT 2024