Atletiek? [boodskap #47875] |
Fri, 10 August 2001 05:42 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
Olimpiese Spele ?
Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
Edmonton.
Annette
--
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Atletiek? [boodskap #48296 is 'n antwoord op boodskap #48280] |
Wed, 15 August 2001 14:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Ons sportsielkundiges en afrigters het nog baie om te leer voordat ons
> atlete werklik goed sal vaar.
Wat kla julle. Julle het een goud en een silwer. SelfsMosambiek het 'n goud.
Kanada het nie één medalje
gekry nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Atletiek? [boodskap #48403 is 'n antwoord op boodskap #47875] |
Thu, 16 August 2001 15:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julle het darem die eerste/enigste atleet gehad wat positief getets het vir
verbode middele ... Geluk!
skryf in boodskap news:3B7A8D7D.E91B0DB8@home.com...
Sakkie wrote:
> Ons sportsielkundiges en afrigters het nog baie om te leer voordat ons
> atlete werklik goed sal vaar.
Wat kla julle. Julle het een goud en een silwer. SelfsMosambiek het 'n goud.
Kanada het nie één medalje
gekry nie.
Gloudina
|
|
|