Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Ons kerke
Ons kerke [boodskap #48034] |
Sun, 12 August 2001 17:35  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As 'n (eks) toegewyde dopper, het ek alle geloof in ons kerke verloor. Nee,
nie my geloof in God nie, maar in ons kerk. Jare lank is daar aan my
gepreek - "Jy sal nie saam met 'n man bly sonder daai ring en pampier in jou
hand nie". Wat doen hulle nou - ons ouderlinge bly saam met hulle meisies,
ons diakens doen dit. Dis 'n wonder ons predikant doen dit nie ook nie.
Nou die dag stel ek die vraag: "As ek 'n swarte saam bring kerk toe, gaan
daar hell to pay wees, meer as die helfde sal opstaan en loop uit die kerk,
maar julle predik ek mag nie haat nie." Die antwoord - as ek 'n ding doen
wat 'n ander gaan laat struikel is ek die sondaar. As 'n swart man/vrou in
my kerk my laat struikel, HOORT EK NIE DAAR NIE!
My Ds. vertel aan my, ek mag nie van hom (of die ouderling) verwag om selfs
eenkeer 'n jaar by my aan huis te kom nie, ek mag nie vra wat doen die kerk
vir my nie - maar wat doen ek vir die kerk. Fair enough, maar as ek hulle
nodig het, waar is hulle? Ek word blameer as ek Donderdae nie hulle
Jeuggroep kan bywoon nie, maar ek sit soms tot 22:00 by die werk. As ek nie
werk nie, eet ek nie. Ek het vir die kerk 'n web site (in my eie tyd)
ontwerp, ek het die domain naam gekoop en allerhande interresante dinge
gedoen, om die site bietjie prettig te maak vir besoekers. Ek het my kamera
gevat en gaan foto's neem. Ek het foto's geneem van die Ds. se dogters,
dit mooi gemaak het vir hom ge-email. Wat sê hy terug "Hulle is bietjie
dof, probeer weer". Waar's die dankie? Ek doen enigiets vir my kerk en
ander met plesier - maar 'n dankie so af en toe sal darem ook lekker wees.
Ek word blameer daarvoor as ek nie wil gaan kamp saam met die kerk nie. Ek
haat dit om te kamp, ek haat goggos en slange en strooi. My predikant
oordeel vreeslik vinnig. Wat het geword
van "die balk" en "die klip" teorie.
Ek is wat ek is, maar die kerk wil my nie so aanvaar nie. Hulle giet jou in
'n vormpie en daar moet jy bly. Wat hulle sê so. Ek is wat ek is - vat dit
of los dit.
Ek wil nie meer kerk toe gaan nie. Dis 'n klug.
Elaine
|
|
|
Re: Ons kerke [boodskap #48035 is 'n antwoord op boodskap #48034] |
Sun, 12 August 2001 18:07   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die voordeel van die Christelike geloof is dat niemand verplig word om die
kerk te dien of te bedien nie. Die groter leed wat die Kerk aan gedoen word
is om dit te beskou as 'n samekoms van Bloeiende Harte en "do-gooders" Ek
was nooit 'n Dopper nie maar het altyd hulle nougesette konserwatisme
gerespekteer. (En hiervan praat ek nie in die politieke sin nie.) Skandes
binne die Kerkfamilie doen skade aan baie mense se geestelike loop, soos in
jou teleurstelling openbaar is.
Ek het al so vér terug as 1984 gewonder waarom daar so groot argument in
selfs die Engelse kerke was oor die toelating van "anderskleuriges", nie
omdat ek 'n liberaal of bloeiende hart is nie, maat omdat die Kerk vir my
die laaste plek behoort te wees waar kleur 'n kriteria moet wees.
(Andersins is ek so verkramp as wat kan kom.)
U is nog jonk en vol voema en sê jou sê. Moet net nooit jou geloof in die
DOEL van die Kerk verloor nie: En dit is dat dit 'n samekoms van mense is
wat God ken (Heiliges) en hom daar wil loof. (Net so tussen hakies: Moet
nie die term "Heiliges" té direk interpreteer nie. Ons is almal of
onvolmaakte heiliges of skeinheiliges - lees Romeine 3:23. Ek is sommer
altwee!)
Oom Grahame
Elaine skryf in boodskap news:3b76be9e.0@news1.mweb.co.za...
> As 'n (eks) toegewyde dopper, het ek alle geloof in ons kerke verloor. Nee,
> nie my geloof in God nie, maar in ons kerk. Jare lank is daar aan my
> gepreek - "Jy sal nie saam met 'n man bly sonder daai ring en pampier in jou
> hand nie". Wat doen hulle nou - ons ouderlinge bly saam met hulle meisies,
> ons diakens doen dit. Dis 'n wonder ons predikant doen dit nie ook nie.
> Nou die dag stel ek die vraag: "As ek 'n swarte saam bring kerk toe, gaan
> daar hell to pay wees, meer as die helfde sal opstaan en loop uit die kerk,
> maar julle predik ek mag nie haat nie." Die antwoord - as ek 'n ding doen
> wat 'n ander gaan laat struikel is ek die sondaar. As 'n swart man/vrou in
> my kerk my laat struikel, HOORT EK NIE DAAR NIE!
> My Ds. vertel aan my, ek mag nie van hom (of die ouderling) verwag om selfs
> eenkeer 'n jaar by my aan huis te kom nie, ek mag nie vra wat doen die kerk
> vir my nie - maar wat doen ek vir die kerk. Fair enough, maar as ek hulle
> nodig het, waar is hulle? Ek word blameer as ek Donderdae nie hulle
> Jeuggroep kan bywoon nie, maar ek sit soms tot 22:00 by die werk. As ek nie
> werk nie, eet ek nie. Ek het vir die kerk 'n web site (in my eie tyd)
> ontwerp, ek het die domain naam gekoop en allerhande interresante dinge
> gedoen, om die site bietjie prettig te maak vir besoekers. Ek het my kamera
> gevat en gaan foto's neem. Ek het foto's geneem van die Ds. se dogters,
> dit mooi gemaak het vir hom ge-email. Wat sê hy terug "Hulle is bietjie
> dof, probeer weer". Waar's die dankie? Ek doen enigiets vir my kerk en
> ander met plesier - maar 'n dankie so af en toe sal darem ook lekker wees.
> Ek word blameer daarvoor as ek nie wil gaan kamp saam met die kerk nie. Ek
> haat dit om te kamp, ek haat goggos en slange en strooi. My predikant
> oordeel vreeslik vinnig. Wat het geword
> van "die balk" en "die klip" teorie.
>
> Ek is wat ek is, maar die kerk wil my nie so aanvaar nie. Hulle giet jou in
> 'n vormpie en daar moet jy bly. Wat hulle sê so. Ek is wat ek is - vat dit
> of los dit.
>
> Ek wil nie meer kerk toe gaan nie. Dis 'n klug.
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: Ons kerke [boodskap #48051 is 'n antwoord op boodskap #48034] |
Mon, 13 August 2001 04:09   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - ek verstaan jou frustrasie en teleurstelling.
Net snaaks dat dit jou so lank geneem het om tot by die besluit te kom?
Jy moet ook verstaan predikante is ook maar mense met pense - maar 'n spesie
op hulle eie. Dit is in hulle geaardheid om te verwag dat almal moet doen
wat hulle sê, en dat dit nie hulle plig is om dankie aan enige persoon te sê
nie.
'n Mens het nie 'n predikant of 'n kerkgebou nodig om jou geloof te beoefen
nie.
Annette
--
.
Elaine skryf in boodskap news:3b76be9e.0@news1.mweb.co.za...
> As 'n (eks) toegewyde dopper, het ek alle geloof in ons kerke verloor. Nee,
> nie my geloof in God nie, maar in ons kerk. Jare lank is daar aan my
> gepreek - "Jy sal nie saam met 'n man bly sonder daai ring en pampier in jou
> hand nie". Wat doen hulle nou - ons ouderlinge bly saam met hulle meisies,
> ons diakens doen dit. Dis 'n wonder ons predikant doen dit nie ook nie.
> Nou die dag stel ek die vraag: "As ek 'n swarte saam bring kerk toe, gaan
> daar hell to pay wees, meer as die helfde sal opstaan en loop uit die kerk,
> maar julle predik ek mag nie haat nie." Die antwoord - as ek 'n ding doen
> wat 'n ander gaan laat struikel is ek die sondaar. As 'n swart man/vrou in
> my kerk my laat struikel, HOORT EK NIE DAAR NIE!
> My Ds. vertel aan my, ek mag nie van hom (of die ouderling) verwag om selfs
> eenkeer 'n jaar by my aan huis te kom nie, ek mag nie vra wat doen die kerk
> vir my nie - maar wat doen ek vir die kerk. Fair enough, maar as ek hulle
> nodig het, waar is hulle? Ek word blameer as ek Donderdae nie hulle
> Jeuggroep kan bywoon nie, maar ek sit soms tot 22:00 by die werk. As ek nie
> werk nie, eet ek nie. Ek het vir die kerk 'n web site (in my eie tyd)
> ontwerp, ek het die domain naam gekoop en allerhande interresante dinge
> gedoen, om die site bietjie prettig te maak vir besoekers. Ek het my kamera
> gevat en gaan foto's neem. Ek het foto's geneem van die Ds. se dogters,
> dit mooi gemaak het vir hom ge-email. Wat sê hy terug "Hulle is bietjie
> dof, probeer weer". Waar's die dankie? Ek doen enigiets vir my kerk en
> ander met plesier - maar 'n dankie so af en toe sal darem ook lekker wees.
> Ek word blameer daarvoor as ek nie wil gaan kamp saam met die kerk nie. Ek
> haat dit om te kamp, ek haat goggos en slange en strooi. My predikant
> oordeel vreeslik vinnig. Wat het geword
> van "die balk" en "die klip" teorie.
>
> Ek is wat ek is, maar die kerk wil my nie so aanvaar nie. Hulle giet jou in
> 'n vormpie en daar moet jy bly. Wat hulle sê so. Ek is wat ek is - vat dit
> of los dit.
>
> Ek wil nie meer kerk toe gaan nie. Dis 'n klug.
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: Ons kerke [boodskap #48072 is 'n antwoord op boodskap #48034] |
Mon, 13 August 2001 08:10   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Elaine
> As 'n (eks) toegewyde dopper, het ek alle geloof in ons kerke verloor. Nee,
> nie my geloof in God nie, maar in ons kerk.
Dit proces is in Europa al vanaf 1970 aan de gang.....
De geloofwaardigheid van de kerk is in een dieptepunt geraakt.
Wat is waar en niet waar?
Waar haalt men de waarheid vandaan?
Hoe is de bijbel ontstaan? En waarom worden niet alle geschriften
in de bijbel gebruikt?
Hoe heeft de waarheid vorm gekregen in de loop der eeuwen.
Dat zijn de vragen die men nu stelt en men moet erkennen dat die
waarheid nogal eens veranderde in de loop der eeuwen.
De kerk was een macht en men gebruikte regels
om die macht te behouden.
Geloofsregels werden aangepast bijbelteksten anders uitgelegd.
alles om de gelovigen in het gareel te houden.
De kerk van ZA was een andere kerk als dezelfde broeders in Europa.
Ze hadden toch dezelfde bijbel als grondslag!! Hoe kan je een bijbel anders
uitleggen
als in de rest van de wereld.
Politiek en economische redenen waren het dus en niks anders.
Een cynisch grapje
De Staat zegt tegen de Kerk ...... Hou jij ze braaf dan hou ik ze arm.
Grt emmy
> Jare lank is daar aan my

Re: Ons kerke [boodskap #48073 is 'n antwoord op boodskap #48034] |
Mon, 13 August 2001 08:41   |

Re: Ons kerke [boodskap #48089 is 'n antwoord op boodskap #48034] |
Mon, 13 August 2001 14:47   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - ek stem saam met jou. Die kerk en sy dienaars/amptenare moet dien -
dit is tog die Bybelse boodskap.
Wat die aanbidding saam met swartes betref - dit pla my nie. Ek sal saam met
enige ou bid. Maar, ek stel nie belang in 'n kunsmatige verhouding met
swartes nie - en ek glo hulle ook nie.
Ek stel voor jy verander van kerk. Gaan na ene wat jou pas. Maar, persoonlik
sal ek nie my kerk verlaat terwille van onbevoegde amptenare nie - probeer
harder en kyk wat jy kan doen om verandering te weeg te bring.
Stuur hierdie epos berig van jou aan jou predikant en nooi hom uit om die
gesprek op die net te voer - waar jy dit geplaas het.
"Elaine" skryf in boodskap news:3b76be9e.0@news1.mweb.co.za...
> As 'n (eks) toegewyde dopper, het ek alle geloof in ons kerke verloor. Nee,
> nie my geloof in God nie, maar in ons kerk. Jare lank is daar aan my
> gepreek - "Jy sal nie saam met 'n man bly sonder daai ring en pampier in jou
> hand nie". Wat doen hulle nou - ons ouderlinge bly saam met hulle meisies,
> ons diakens doen dit. Dis 'n wonder ons predikant doen dit nie ook nie.
> Nou die dag stel ek die vraag: "As ek 'n swarte saam bring kerk toe, gaan
> daar hell to pay wees, meer as die helfde sal opstaan en loop uit die kerk,
> maar julle predik ek mag nie haat nie." Die antwoord - as ek 'n ding doen
> wat 'n ander gaan laat struikel is ek die sondaar. As 'n swart man/vrou in
> my kerk my laat struikel, HOORT EK NIE DAAR NIE!
> My Ds. vertel aan my, ek mag nie van hom (of die ouderling) verwag om selfs
> eenkeer 'n jaar by my aan huis te kom nie, ek mag nie vra wat doen die kerk
> vir my nie - maar wat doen ek vir die kerk. Fair enough, maar as ek hulle
> nodig het, waar is hulle? Ek word blameer as ek Donderdae nie hulle
> Jeuggroep kan bywoon nie, maar ek sit soms tot 22:00 by die werk. As ek nie
> werk nie, eet ek nie. Ek het vir die kerk 'n web site (in my eie tyd)
> ontwerp, ek het die domain naam gekoop en allerhande interresante dinge
> gedoen, om die site bietjie prettig te maak vir besoekers. Ek het my kamera
> gevat en gaan foto's neem. Ek het foto's geneem van die Ds. se dogters,
> dit mooi gemaak het vir hom ge-email. Wat sê hy terug "Hulle is bietjie
> dof, probeer weer". Waar's die dankie? Ek doen enigiets vir my kerk en
> ander met plesier - maar 'n dankie so af en toe sal darem ook lekker wees.
> Ek word blameer daarvoor as ek nie wil gaan kamp saam met die kerk nie. Ek
> haat dit om te kamp, ek haat goggos en slange en strooi. My predikant
> oordeel vreeslik vinnig. Wat het geword
> van "die balk" en "die klip" teorie.
>
> Ek is wat ek is, maar die kerk wil my nie so aanvaar nie. Hulle giet jou in
> 'n vormpie en daar moet jy bly. Wat hulle sê so. Ek is wat ek is - vat dit
> of los dit.
>
> Ek wil nie meer kerk toe gaan nie. Dis 'n klug.
>
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons kerke [boodskap #48125 is 'n antwoord op boodskap #48118] |
Mon, 13 August 2001 21:22   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Een van die basiese eienskappe van 'n predikant is juis om so veel uit ander
> mense as moontlik te kry sonder om enigiets van jouself op te offer
Ek kan net nie hierdie afgrondelike arrogansie stil laat
verbygaan nie. Selfs al is daar nie "predikante" op my
horison nie, dan wil ek nog opkom vir al die geduldige
en nederige predikante wat daar orals in SA werk. Ek
hoop dat ook ander mense op hierdie nuusgroep wat
hulle Christene noem, sal objekteer teen hierdie soort
gemors-praat.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons kerke [boodskap #48163 is 'n antwoord op boodskap #48034] |
Tue, 14 August 2001 10:03   |
fransd
Boodskappe: 4 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek weet nie hoe oud jy is nie, maar ek kan sien jou oge is besig om oop te
gaan...
Groetnis,
Frans
"Elaine" skryf in boodskap news:3b76be9e.0@news1.mweb.co.za...
> As 'n (eks) toegewyde dopper, het ek alle geloof in ons kerke verloor. Nee,
> nie my geloof in God nie, maar in ons kerk. Jare lank is daar aan my
> gepreek - "Jy sal nie saam met 'n man bly sonder daai ring en pampier in jou
> hand nie". Wat doen hulle nou - ons ouderlinge bly saam met hulle meisies,
> ons diakens doen dit. Dis 'n wonder ons predikant doen dit nie ook nie.
> Nou die dag stel ek die vraag: "As ek 'n swarte saam bring kerk toe, gaan
> daar hell to pay wees, meer as die helfde sal opstaan en loop uit die kerk,
> maar julle predik ek mag nie haat nie." Die antwoord - as ek 'n ding doen
> wat 'n ander gaan laat struikel is ek die sondaar. As 'n swart man/vrou in
> my kerk my laat struikel, HOORT EK NIE DAAR NIE!
> My Ds. vertel aan my, ek mag nie van hom (of die ouderling) verwag om selfs
> eenkeer 'n jaar by my aan huis te kom nie, ek mag nie vra wat doen die kerk
> vir my nie - maar wat doen ek vir die kerk. Fair enough, maar as ek hulle
> nodig het, waar is hulle? Ek word blameer as ek Donderdae nie hulle
> Jeuggroep kan bywoon nie, maar ek sit soms tot 22:00 by die werk. As ek nie
> werk nie, eet ek nie. Ek het vir die kerk 'n web site (in my eie tyd)
> ontwerp, ek het die domain naam gekoop en allerhande interresante dinge
> gedoen, om die site bietjie prettig te maak vir besoekers. Ek het my kamera
> gevat en gaan foto's neem. Ek het foto's geneem van die Ds. se dogters,
> dit mooi gemaak het vir hom ge-email. Wat sê hy terug "Hulle is bietjie
> dof, probeer weer". Waar's die dankie? Ek doen enigiets vir my kerk en
> ander met plesier - maar 'n dankie so af en toe sal darem ook lekker wees.
> Ek word blameer daarvoor as ek nie wil gaan kamp saam met die kerk nie. Ek
> haat dit om te kamp, ek haat goggos en slange en strooi. My predikant
> oordeel vreeslik vinnig. Wat het geword
> van "die balk" en "die klip" teorie.
>
> Ek is wat ek is, maar die kerk wil my nie so aanvaar nie. Hulle giet jou in
> 'n vormpie en daar moet jy bly. Wat hulle sê so. Ek is wat ek is - vat dit
> of los dit.
>
> Ek wil nie meer kerk toe gaan nie. Dis 'n klug.
>
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons kerke [boodskap #48376 is 'n antwoord op boodskap #48224] |
Thu, 16 August 2001 13:19   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - ek gaan juis na 'n klomp verskillende kerke toe - nie elke Sondag na
dieselfde een nie.
En duidelik verstaan jy verkeerd - ek het gesê die tipe karakter, soos
verpleegsters - hulle moet bloed kan vat ( en nie almal wat 'n verpleegster
is, is deugsaam nie) of motorverkoopsmanne ( wat foute in motors nie raak
kan sien nie, en dus nie daaroor kan lieg nie) dus predikante sal uit mense
haal meer as wat hulle self insit. - soos heelhartige bydraes.
Hoeveel predikante ken jy wat die telefoon ( wat die gemeente betaal) optel
en 'n onafhanklike persoon bel vir hulp - byv skrynwerk, of wat hy ookal nie
self kan doen nie - en dan die prys betaal sonder om daaroor te knibbel -
soos die meeste van ons gewone mense doen?
O nee. Iemand in die gemeente moet iemand ken wat daardie werkie kan doen,
en sommer verniet ook - want dit is mos vir die Here, sien?
Hoeveel predikante ken jy wat alles self vir 'n hele vakansie betaal?
Hoeveel predikante en hul gades dra by tot die bazaars? Het enigiemand al
mevrou dominee sien instap met 'n skinkbord vol gebak vir die bazaar wat sy
self gebak het?
My werk is belasting - en deur die bank, sonder uitsondering, sal die
predikante wil hê "'n plan" moet gemaak word sodat hulle minder belasting
betaal.
Ons is egter nie in die besigheid vir onwettige planne nie
Ek gee toe - daar is uitsonderings - maar net soos met spelreels - is die
tipering van sekere tipe karaktertrekke daar - the exception proves the
rule.
Annette
Fielies skryf in boodskap news:3b79e48a.50249778@news.mninter.net...
> Mon, 13 Aug 2001 21:51:00 +0200:: "Annette"
> skryf:
>
>
>> Een van die basiese eienskappe van 'n predikant is juis om so veel uit ander
>> mense as moontlik te kry sonder om enigiets van jouself op te offer
>
> Dalk moet jy baie meer kerk toe gaan - na
> verskillendes toe en meer Christene ontmoet - daar
> is so baie wat werklik nie waardig is om onder
> hierdie beskrywing van jou deur te loop nie.
>
> Deur in hierdie geval te veralgemeen, maak jy jou
> eie standpunte tot niet en belaglik
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 05:11:59 UTC 2025
|