Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weg soos laaste maand se pay!
Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48312] Wo, 15 Augustus 2001 20:01 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.

Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48313 is 'n antwoord op boodskap #48312] Wo, 15 Augustus 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou ook by Mosselbaai hierdie week en volgende week gewees het -
ongelukkig met die trekkery en werkery werk dinge hierdie jaar nie reg uit
nie:))
Moenie worry nie - in Mosselbaai kry mens in elk geval nie eers tyd om die
rekenaar te mis nie:))
Annette

--

Grahame skryf in boodskap news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>
> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48329 is 'n antwoord op boodskap #48312] Do, 16 Augustus 2001 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek dink so - veral soms:))
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:3b7b428d$0$229@helios.is.co.za...
> Is daar telefoondienste in die Suid-Kaap?
> "Annette" wrote in message
> news:9lemue$8uroj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sou ook by Mosselbaai hierdie week en volgende week gewees het -
>> ongelukkig met die trekkery en werkery werk dinge hierdie jaar nie reg uit
>> nie:))
>> Moenie worry nie - in Mosselbaai kry mens in elk geval nie eers tyd om die
>> rekenaar te mis nie:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Grahame wrote in message
>> news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar
> sy
>>> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>>>
>>> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>>>
>>
>
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48404 is 'n antwoord op boodskap #48313] Do, 16 Augustus 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is daar telefoondienste in die Suid-Kaap?

"Annette" skryf in boodskap news:9lemue$8uroj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sou ook by Mosselbaai hierdie week en volgende week gewees het -
> ongelukkig met die trekkery en werkery werk dinge hierdie jaar nie reg uit
> nie:))
> Moenie worry nie - in Mosselbaai kry mens in elk geval nie eers tyd om die
> rekenaar te mis nie:))
> Annette
>
>
> --
> Grahame wrote in message
> news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
>> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>>
>> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>>
>
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48686 is 'n antwoord op boodskap #48312] Wo, 22 Augustus 2001 08:43 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dis baie onredelik van haar! My ma moes haar kant van die bed
afstaan omdat my pa se rekenaar daar staan ;)) (so spot sy) My pa het op
die ouderdom van 66 die wonderwêreld van rekenaars en die Internet ontdek.
(Hy hou hom nou besig met aandele.)

Grahame skryf in boodskap news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>
> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>
Vorige onderwerp: Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!!
Volgende onderwerp: "Kreeftebaai" deur PAULA MAUD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 03:16:16 MGT 2024