Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet Iemand?
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #48020 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Sun, 12 August 2001 12:02   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Dit maak nie saak wie of wat of hoeveel jy steek nie, as hy jou wil hê,
> vat hy jou! (prostaatkanker)
Ek weet nie van kanker van die prostaat nie, maar vergroting en
inflammasie van die prostaat kom dikwels juis as daar te min
seksuele aktiwiteit is (wat die prostaat masseer.)
Daar is ook prostaatkanker en prostaatkanker. Een is vinnig en
maak gou dood. Die ander groei so stadig dat hulle deesdae
aanbeveel dat daar niks aan gedoen moet word nie, dat dit sonder
operasie so lank sal neem om dood te maak, dat die pasiënt
heelwaarskynlik aan ander dinge sal sterf.
Noudat dat dit veral in die VSA die mode geword het om
te verkondig wie prostaatkanker het, verbaas dit mens darem
hoeveel mans, jonk en oud, daarmee rondloop. (Byvoorbeeld
Norman Scwartzkopf en Mike Wallace.)
Die geheim is om gereelde ondersoeke van jou dokter te kry
en 'n bloedtoets te kry, veral as jy oor die 50 is. Dit verbaas jou
wie nie dié soort ondersoeke laat doen nie. Charles Schultz, die
skepper van Peanuts, het glo nooit 'n prostaat-ondersoek gehad
nie, ten spyte van die feit dat hy meer as een familielid gehad het
wat daaraan gesterf het.
Gloudina
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #48021 is 'n antwoord op boodskap #45165] |
Sun, 12 August 2001 12:06   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Gloudina schreef...
>> Ek dink die uitdrukking "hare op sy tande hê" verwys nie net na
>> diskussies nie. As iemand hare op sy tande het, dan is hy baie
>> braaf in die wyer sin van die woord. Dis gewoonlik 'n uitdrukking
>> van bewondering vir iemand wat "guts" het.
>
> Nee hoor, het is niet voor niets "haar op je tanden"; het gaat om verbale
> weerbaarheid.
>
> Mijn Nederlands Spreekwoordenboek zegt letterlijk: "hij heeft haar op de
> tanden; hij weet van zich af te spreken".
>
Wel, Arthur, hier loop Nederlands en Afrikaans dan ook
weer uitmekaar. In Afrikaans, as jy hare op jou tande het,
dan het jy get-up-and-go, jy het grit, jy het die moed en
die deursettingsvermoë om iets deur te sien. Interessant
dat dit nie so in Nederlands is nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #48105 is 'n antwoord op boodskap #48039] |
Mon, 13 August 2001 18:10   |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Geagte Rheenen,
Ek hoop jy kry gelyk maar ek weet ondertussen al dat baie andere
mense in SA daar 'n bietjie anders oor peins en ek is self ook nie
so gerus nie!
Beste groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Reenen van Niekerk" schreef:
> Rand van burgeroorlog???????
> Nou vertel jy my iets wat ek nie weet nie!!!!
> Ek dink ons is darem nog ver van dit af.
>
> Reenen
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3b74640a.24738267@news.online.be...
>> Ek ken Suid-Afrika nie en ek is daar nog nooit gewees nie.
>> Maar as ek een en ander so lees op hierdie nuusgroep dan
>> kom dit my voor asof hierdie land aan die rand van 'n burgeroorlog
>> staan... Dis miskien my enigste voordeel wat ek het in hierdie ganse
>> diskussie: ek kan onpartydig wees omdat ek met niemand van al
>> die mense in Suid-Afrika bindings het nie.
>> Natuurlik hoef dit nie so te gebeur nie. By ons in België het ons ook
>> 'n gepolariseerde maatskappy (Vlaminge, Wale) maar ons is nou tog
>> al 170 jaar saam. Die vraag is immers steeds: as ons skei, waar moet
>> ons dan heen? Of is dit tog beter om elk apart en selfstandig te bly?
>> Die antwoord daarop is altyd: ons is gedoem om saam te bly. Ons ken
>> ons, onse foute en gebreke, maar ook onse sterke kante. Dus moet
>> ons saambly. Dit het sy nadele, maar ook se voordele.
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> "Annette" schreef:
>>> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar
> sommer
>>> nou hier moed opgee.
>>> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat
> aan
>>> die ANC behoort nie.
>>> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem -
> almal -
>>> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Hilda en Gervaas wrote in message
>>> news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf nie -
> dus
>>>> vra
>>>> > ek maar liewer hier op die ope forum.
>>>> > Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het
> nie -
>>>> dat
>>>> > daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
>>>> volgende
>>>> > week gaan plaasvind?
>>>> > Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag
>>> mag
>>>> > oor beskik.
>>>> > 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>>> > Annette
>>
>>>> Annette,
>>>> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement)
> om
>>>> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in SA
> ook
>>> so
>>>> is.
>>>> Hilda.
>>
>>
>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #48146 is 'n antwoord op boodskap #48105] |
Tue, 14 August 2001 06:34   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Demmit Reenen - weet jy nie dat ons wat in SA bly nie 'n idee het wat
hier aangaan nie! Die ebste stuurman staan mos in Nederland of is dit
nou Kanada?
*Sterrenkijker* wrote:
>
> Geagte Rheenen,
>
> Ek hoop jy kry gelyk maar ek weet ondertussen al dat baie andere
> mense in SA daar 'n bietjie anders oor peins en ek is self ook nie
> so gerus nie!
>
> Beste groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> "Reenen van Niekerk" schreef:
>
>> Rand van burgeroorlog???????
>> Nou vertel jy my iets wat ek nie weet nie!!!!
>> Ek dink ons is darem nog ver van dit af.
>>
>> Reenen
>> *Sterrenkijker* wrote in message
>> news:3b74640a.24738267@news.online.be...
>>> Ek ken Suid-Afrika nie en ek is daar nog nooit gewees nie.
>>> Maar as ek een en ander so lees op hierdie nuusgroep dan
>>> kom dit my voor asof hierdie land aan die rand van 'n burgeroorlog
>>> staan... Dis miskien my enigste voordeel wat ek het in hierdie ganse
>>> diskussie: ek kan onpartydig wees omdat ek met niemand van al
>>> die mense in Suid-Afrika bindings het nie.
>>> Natuurlik hoef dit nie so te gebeur nie. By ons in België het ons ook
>>> 'n gepolariseerde maatskappy (Vlaminge, Wale) maar ons is nou tog
>>> al 170 jaar saam. Die vraag is immers steeds: as ons skei, waar moet
>>> ons dan heen? Of is dit tog beter om elk apart en selfstandig te bly?
>>> Die antwoord daarop is altyd: ons is gedoem om saam te bly. Ons ken
>>> ons, onse foute en gebreke, maar ook onse sterke kante. Dus moet
>>> ons saambly. Dit het sy nadele, maar ook se voordele.
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>
>>> "Annette" schreef:
>
>>>> Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar
>> sommer
>>>> nou hier moed opgee.
>>>> Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die wat
>> aan
>>>> die ANC behoort nie.
>>>> Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem -
>> almal -
>>>> nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Hilda en Gervaas wrote in message
>>>> news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>>
>>>> > "Annette" schreef in bericht
>>>> > news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf nie -
>> dus
>>>> > vra
>>>> > > ek maar liewer hier op die ope forum.
>>>> > > Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor het
>> nie -
>>>> > dat
>>>> > > daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
>>>> > volgende
>>>> > > week gaan plaasvind?
>>>> > > Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag
>>>> mag
>>>> > > oor beskik.
>>>> > > 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>>> > > Annette
>>>
>>>> > Annette,
>>>> > Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die parlement)
>> om
>>>> > die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in SA
>> ook
>>>> so
>>>> > is.
>>>> > Hilda.
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>>
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #48151 is 'n antwoord op boodskap #48146] |
Tue, 14 August 2001 07:52   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lou" skryf in boodskap news:3B78C68E.6042E4AF@lous.zzn.com...
> Demmit Reenen - weet jy nie dat ons wat in SA bly nie 'n idee het wat
> hier aangaan nie! Die ebste stuurman staan mos in Nederland of is dit
> nou Kanada?
ho ho Norbert en Hilde komen uit België ( Vlaanderen ) ;-))
Grt emmy
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>>
>> Geagte Rheenen,
>>
>> Ek hoop jy kry gelyk maar ek weet ondertussen al dat baie andere
>> mense in SA daar 'n bietjie anders oor peins en ek is self ook nie
>> so gerus nie!
>>
>> Beste groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>> "Reenen van Niekerk" schreef:
>>
>>> Rand van burgeroorlog???????
>>> Nou vertel jy my iets wat ek nie weet nie!!!!
>>> Ek dink ons is darem nog ver van dit af.
>>>
>>> Reenen
>>> *Sterrenkijker* wrote in message
>>> news:3b74640a.24738267@news.online.be...
>>>> Ek ken Suid-Afrika nie en ek is daar nog nooit gewees nie.
>>>> Maar as ek een en ander so lees op hierdie nuusgroep dan
>>>> kom dit my voor asof hierdie land aan die rand van 'n burgeroorlog
>>>> staan... Dis miskien my enigste voordeel wat ek het in hierdie ganse
>>>> diskussie: ek kan onpartydig wees omdat ek met niemand van al
>>>> die mense in Suid-Afrika bindings het nie.
>>>> Natuurlik hoef dit nie so te gebeur nie. By ons in België het ons ook
>>>> 'n gepolariseerde maatskappy (Vlaminge, Wale) maar ons is nou tog
>>>> al 170 jaar saam. Die vraag is immers steeds: as ons skei, waar moet
>>>> ons dan heen? Of is dit tog beter om elk apart en selfstandig te bly?
>>>> Die antwoord daarop is altyd: ons is gedoem om saam te bly. Ons ken
>>>> ons, onse foute en gebreke, maar ook onse sterke kante. Dus moet
>>>> ons saambly. Dit het sy nadele, maar ook se voordele.
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>>
>>>> "Annette" schreef:
>>
>>>> >Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar
>>> sommer
>>>> >nou hier moed opgee.
>>>> >Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die
wat
>>> aan
>>>> >die ANC behoort nie.
>>>> >Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem -
>>> almal -
>>>> >nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >--
>>>> >Hilda en Gervaas wrote in message
>>>> >news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>>>
>>>>
>>>> >> "Annette" schreef in bericht
>>>> >> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> >> > :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf
nie -
>>> dus
>>>> >> vra
>>>> >> > ek maar liewer hier op die ope forum.
>>>> >> > Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor
het
>>> nie -
>>>> >> dat
>>>> >> > daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die parlement
>>>> >> volgende
>>>> >> > week gaan plaasvind?
>>>> >> > Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus stemmag
>>>> >mag
>>>> >> > oor beskik.
>>>> >> > 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>>> >> > Annette
>>>>
>>>> >> Annette,
>>>> >> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die
parlement)
>>> om
>>>> >> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit in
SA
>>> ook
>>>> >so
>>>> >> is.
>>>> >> Hilda.
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>>
>>>
|
|
|
Re: Weet iemand? [boodskap #48182 is 'n antwoord op boodskap #48151] |
Tue, 14 August 2001 13:30   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dit is hoog tyd dat SABC ons die Belgiese nuus laat sien dan:)))
Annette
emmy skryf in boodskap news:9lao7l$pmo$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Lou" schreef in bericht
> news:3B78C68E.6042E4AF@lous.zzn.com...
>> Demmit Reenen - weet jy nie dat ons wat in SA bly nie 'n idee het wat
>> hier aangaan nie! Die ebste stuurman staan mos in Nederland of is dit
>> nou Kanada?
>
> ho ho Norbert en Hilde komen uit België ( Vlaanderen ) ;-))
> Grt emmy
>
>
>>
>> *Sterrenkijker* wrote:
>>>
>>> Geagte Rheenen,
>>>
>>> Ek hoop jy kry gelyk maar ek weet ondertussen al dat baie andere
>>> mense in SA daar 'n bietjie anders oor peins en ek is self ook nie
>>> so gerus nie!
>>>
>>> Beste groete van
>>>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>> "Reenen van Niekerk" schreef:
>>>
>>>> Rand van burgeroorlog???????
>>>> Nou vertel jy my iets wat ek nie weet nie!!!!
>>>> Ek dink ons is darem nog ver van dit af.
>>>>
>>>> Reenen
>>>> *Sterrenkijker* wrote in message
>>>> news:3b74640a.24738267@news.online.be...
>>>> > Ek ken Suid-Afrika nie en ek is daar nog nooit gewees nie.
>>>> > Maar as ek een en ander so lees op hierdie nuusgroep dan
>>>> > kom dit my voor asof hierdie land aan die rand van 'n burgeroorlog
>>>> > staan... Dis miskien my enigste voordeel wat ek het in hierdie ganse
>>>> > diskussie: ek kan onpartydig wees omdat ek met niemand van al
>>>> > die mense in Suid-Afrika bindings het nie.
>>>> > Natuurlik hoef dit nie so te gebeur nie. By ons in België het ons ook
>>>> > 'n gepolariseerde maatskappy (Vlaminge, Wale) maar ons is nou tog
>>>> > al 170 jaar saam. Die vraag is immers steeds: as ons skei, waar moet
>>>> > ons dan heen? Of is dit tog beter om elk apart en selfstandig te bly?
>>>> > Die antwoord daarop is altyd: ons is gedoem om saam te bly. Ons ken
>>>> > ons, onse foute en gebreke, maar ook onse sterke kante. Dus moet
>>>> > ons saambly. Dit het sy nadele, maar ook se voordele.
>>>
>>>> > Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> > "Annette" schreef:
>>>
>>>> > >Ek hoop nie so nie Hilda - want as dit die geval is dan kan ons maar
>>>> sommer
>>>> > >nou hier moed opgee.
>>>> > >Die grondwet is daar om almal in die land te beskerm - nie net die
> wat
>>>> aan
>>>> > >die ANC behoort nie.
>>>> > >Dus, as net 2/3 in die parlement genoegsaam is, dan is ons gedoem -
>>>> almal -
>>>> > >nie net die wat nie aan die ANC behoort nie.
>>>> > >Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >--
>>>> > >Hilda en Gervaas wrote in message
>>>> > >news:7oRc7.3815$ye.993198@afrodite.telenet-ops.be...
>>>> >
>>>> >
>>>> > >> "Annette" schreef in bericht
>>>> > >> news:9l0mt5$708g5$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > >> > :)))) My probleem is dat ek nie altyd wil glo wat Ferdi skryf
> nie -
>>>> dus
>>>> > >> vra
>>>> > >> > ek maar liewer hier op die ope forum.
>>>> > >> > Die rede hoekom ek vra is dat ek nie seker is of ek reg gehoor
> het
>>>> nie -
>>>> > >> dat
>>>> > >> > daar 'n bespreking? verandering? van die grondwet in die
> parlement
>>>> > >> volgende
>>>> > >> > week gaan plaasvind?
>>>> > >> > Die grondwet is die laaste ding wat ek wil hê enige politikus
> stemmag
>>>> > >mag
>>>> > >> > oor beskik.
>>>> > >> > 'n Nasionale referendum moet daaroor besluit.
>>>> > >> > Annette
>>>> >
>>>> > >> Annette,
>>>> > >> Ek dink dat daar 'n tweederde meerderheid moet wees (in die
> parlement)
>>>> om
>>>> > >> die grondwet te verander. In België is dit so en ek glo dat dit
in
> SA
>>>> ook
>>>> > >so
>>>> > >> is.
>>>> > >> Hilda.
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>>
>>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Groen bier [boodskap #48557 is 'n antwoord op boodskap #48554] |
Sun, 19 August 2001 00:37   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was in Denver met hierdie jaar se St. Patrick's dag, en het die aand
bietjie gaan fuif, groen bier en al (en ek is glad nie n bierdrinker nie).
Die
kroegman by die Cheesecake Factory restaurant (waar ons gefuif en geëet het)
het gans te veel groen kleursel in die bier gegooi, met die gevolg dat ons
hele
groep met groen tande en n groen mond rondgeloop het vir n paar uur, nie
n goeie ding om te sien op n bierbuzz nie! :-)
Arthur skryf in boodskap news:9lmhu4$2mle$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Maar Arthur, weet jy nie dat die mense groen bier drink op St Patrick's
> Day
>> nie?
>
> Wat het dit te doen met die prys van eiers?!? Ons praat mos oor groen Belge,
> nie oor Leperkaantjies -wat glo ek ook groen is- nie.
>
> Maar vertel, drink mense rerig groen bier op St Patrick's Day of trek jy my
> been (vreeslike anglisisme, nè :)
>
> En kook hulle die bier by die bereiding?
>
> Groete,
> Arthur
>
>
>> Arthur wrote...
>>> "Lou" schreef...
>>>> Arthur wrote:
>>>> > "Annette" schreef...
>>>> > > :))))) OK Arthur:)))) Wil jy nou vir ons sê dat België wel deur
>>>> > > groen manne ingeval is?:))
>>>> >
>>>> > Ja, ek het dit van betroubare bron op hierdie nuusgroep gehoor.
>>>> > Hy praat reëlmatig met (groen?) mense wat in België woon,
>>>> > so hy kan weet.
>>>>
>>>> Te veel (lekker) belgiese bier?
>>>
>>> Kan jou huid werklik groen word deur baie (lekker) bier te drink?
>
|
|
|
Re: Groen bier [boodskap #48559 is 'n antwoord op boodskap #48557] |
Sun, 19 August 2001 06:46   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het ook al groen bier gedrink, maar dit had niks met st. Patrick te
make!
In 'n groot bierbeker sit jy so 'n glasie met groenmamba in...
Ons het dit 'n dieptebom of iets genoem... Walglik sleg was dit!
____________________________________________________________
"pop" skryf in boodskap news:9ln1mq$dat$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Ek was in Denver met hierdie jaar se St. Patrick's dag, en het die aand
> bietjie gaan fuif, groen bier en al (en ek is glad nie n bierdrinker nie).
> Die
> kroegman by die Cheesecake Factory restaurant (waar ons gefuif en geëet het)
> het gans te veel groen kleursel in die bier gegooi, met die gevolg dat ons
> hele
> groep met groen tande en n groen mond rondgeloop het vir n paar uur, nie
> n goeie ding om te sien op n bierbuzz nie! :-)
>
>
> Arthur wrote in message
> news:9lmhu4$2mle$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Maar Arthur, weet jy nie dat die mense groen bier drink op St
Patrick's
>> Day
>>> nie?
>>
>> Wat het dit te doen met die prys van eiers?!? Ons praat mos oor
groen
> Belge,
>> nie oor Leperkaantjies -wat glo ek ook groen is- nie.
>>
>> Maar vertel, drink mense rerig groen bier op St Patrick's Day of
trek jy
> my
>> been (vreeslike anglisisme, ná :)
>>
>> En kook hulle die bier by die bereiding?
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>>
>>> Arthur wrote...
>>>> "Lou" schreef...
>>>> > Arthur wrote:
>>>> > > "Annette" schreef...
>>>> > > > :))))) OK Arthur:)))) Wil jy nou vir ons sê dat België wel deur
>>>> > > > groen manne ingeval is?:))
>>>> > >
>>>> > > Ja, ek het dit van betroubare bron op hierdie nuusgroep gehoor.
>>>> > > Hy praat reëlmatig met (groen?) mense wat in België woon,
>>>> > > so hy kan weet.
>>>> >
>>>> > Te veel (lekker) belgiese bier?
>>>>
>>>> Kan jou huid werklik groen word deur baie (lekker) bier te
drink?
>>
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:38:29 UTC 2025
|