Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Skuilname, mense en dinge....
Re: Skuilname, mense en dinge.... [boodskap #48109] Ma, 13 Augustus 2001 18:20 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> Max,
>
> Van al die mense hier, het ek nogal gedink jy is die mees "verligte".
> Dit was dus met groot teleurstelling dat ek jou skrewe hierbo gelees,
> het.

Max, watch nou vir hierdie een. Sy is die grootste kontrolleerder
van die klomp. Sy probeer vir almal aanspoor om my op haar
kill file te sit. Ons ou Davie Davis het net voor die voet geweier.
Dit lyk of Annette vir haar bang is. (Danielle het blykbaar aan
Annette verduidelik dat daar 'n engeltjie op haar een skouer is
en 'n duiweltjie op die ander. Dit lyk vir my Danielle is erger as
die Inkwisisie.)

Tant Hessie wat die ding maar so en kyk.
Re: Skuilname, mense en dinge.... [boodskap #48117 is 'n antwoord op boodskap #48109] Ma, 13 Augustus 2001 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog, en daar dog ek ek is die verligste van die verligtes.....:)))))
Annette

--

@sg-1.com> skryf in boodskap news:ri3gntoh1r7vi9t6c34adutvolcgjrdarq@4ax.com...
> On Mon, 13 Aug 2001 17:23:46 +0200, "Max" wrote:
>
>> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
>> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
>> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>>
>> Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde
>> goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al
>> laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek.
>>
>> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
>
> Max,
>
> Van al die mense hier, het ek nogal gedink jy is die mees "verligte".
> Dit was dus met groot teleurstelling dat ek jou skrewe hierbo gelees,
> het.
> Verduidelik net asseblief vir my wat de duiwel dit saak maak of
> "Elaine" en "Graham" dieselfde persoon is. As jy vir "Graham" wil
> antwoord, dan antwoord jy tog nie vir "Elaine" op wat "Graham" gesê
> het nie?
>
> Ekself skryf net onder een naam. Of dit my regte naam is, en of dit
> 'n skuilnaam is, het mos NIKS met die inhoud van my briewe te make
> nie? In die begin was dit nogal komies vir my as ou tannies en omies
> my te verdink om iemand anders te wees. Dit was half 'n uitdaging aan
> myself om uit te vind wie hierdie persoon/karakter is of was wat aan
> my toegeskryf word. Later het dit net bloot 'n irritasie geraak.
> Irriterende mense wat graag ander mense wil beheer - die TIPIESE ou
> Suid Afrikaanse sisteem. Waar hulle ook gou is om te sê: "ek is nie
> 'n rassis nie hoor", net om oomblike daarna 'n rassistiese stelling te
> uiter! As jy nie 'n rassis is nie, hoef jy dit nie te sê nie - mense
> sal dit gou agterkom in wat jy skryf en sê en hoe jy leef. As jy 'n
> rassis is, is dit ook goed so. Dit is in elkgeval net 'n politiese
> term net soos "partial birth abortion" 'n politiese term is om mense
> te walg en onder 'n wanindruk te bring van die WERKLIKE feite.
>
> Ek het jou nie gevra of jy "max" is of nie (en ek sal nie al die name
> noem wat ek WEET jy is nie). Ek skryf aan jou as "Max". Los dus
> asseblief vir Elaine uit. Kyk wat sy skryf, en as jy lus voel om haar
> te antwoord, doen dit. As Elaine lus is om as ou omie verwarde
> boodskappe te uiter oor die sogenaamde kerk se probleme, mag sy -
> omdat sy KAN.
>
> Elaine, ek is jammer dat ek jou naam so ydelik gebruik het. Dit was
> net om as voorbeeld te dien.
>
> Moenie mense/karakters vasgemaak in kettings boei nie...
>
Re: Skuilname, mense en dinge.... [boodskap #48131 is 'n antwoord op boodskap #48109] Di, 14 Augustus 2001 01:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boedis? Nee wat - mens lees mos net van mans wat Boediste is:))))
Annette

--
>
>> Ai tog, en daar dog ek ek is die verligste van die verligtes.....:)))))
>
> Wanneer het jy dan 'n Boedis geword Annette? Ek dog dan nog ons
> leer mekaar van engeltjies en duiweltjies en dinge? :-)))))
>
Re: Skuilname, mense en dinge.... [boodskap #48157 is 'n antwoord op boodskap #48109] Di, 14 Augustus 2001 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My arm is nie so lank nie, Danielle, maar ek hoop jy sien die wit vlag...!!!
Nee, ek weet byna seker dat hulle nie dieselfde mens is nie! Dit was net
raar dat hulle saam travel (of so het ek gedink). Amper asof die een vir die
ander die deur oopmaak.

Nou sê jy vir almal dat ek al as ander name hier geloop het... En nou gaan
hulle dink dat ek DD is!!!

Die ergste van onder meerdere name pos, is as jy jouself antwoord!!!

Ek pos net onder een naam op 'n keer :-)
_______________________________________________

"Danielle" skryf in boodskap news:ri3gntoh1r7vi9t6c34adutvolcgjrdarq@4ax.com...
> On Mon, 13 Aug 2001 17:23:46 +0200, "Max" wrote:
>
>> Gloudina, jy klink na iemand wat die mense wie in- en uitgaan op die
>> groep fyn dophou. Nou wonder ek of jy meer kan vertel van oom Grahame.
>> Travel hy saam met Elaine? Of sien ek spoke?
>>
>> Sy't so terloops ingeval deur te sê dat ons nog steeds oor al dieselfde
>> goed praat, en daar begin sy weer die kerk storie... Ek het tog al
>> laaskeer vir haar gesê sy moet anner kerk soek.
>>
>> Ek's deurmekaar, en ek skinder nie, wil net tweede opinie hê.
>
> Max,
>
> Van al die mense hier, het ek nogal gedink jy is die mees "verligte".
> Dit was dus met groot teleurstelling dat ek jou skrewe hierbo gelees,
> het.
> Verduidelik net asseblief vir my wat de duiwel dit saak maak of
> "Elaine" en "Graham" dieselfde persoon is. As jy vir "Graham" wil
> antwoord, dan antwoord jy tog nie vir "Elaine" op wat "Graham" gesê
> het nie?
>
> Ekself skryf net onder een naam. Of dit my regte naam is, en of dit
> 'n skuilnaam is, het mos NIKS met die inhoud van my briewe te make
> nie? In die begin was dit nogal komies vir my as ou tannies en omies
> my te verdink om iemand anders te wees. Dit was half 'n uitdaging aan
> myself om uit te vind wie hierdie persoon/karakter is of was wat aan
> my toegeskryf word. Later het dit net bloot 'n irritasie geraak.
> Irriterende mense wat graag ander mense wil beheer - die TIPIESE ou
> Suid Afrikaanse sisteem. Waar hulle ook gou is om te sê: "ek is nie
> 'n rassis nie hoor", net om oomblike daarna 'n rassistiese stelling te
> uiter! As jy nie 'n rassis is nie, hoef jy dit nie te sê nie - mense
> sal dit gou agterkom in wat jy skryf en sê en hoe jy leef. As jy 'n
> rassis is, is dit ook goed so. Dit is in elkgeval net 'n politiese
> term net soos "partial birth abortion" 'n politiese term is om mense
> te walg en onder 'n wanindruk te bring van die WERKLIKE feite.
>
> Ek het jou nie gevra of jy "max" is of nie (en ek sal nie al die name
> noem wat ek WEET jy is nie). Ek skryf aan jou as "Max". Los dus
> asseblief vir Elaine uit. Kyk wat sy skryf, en as jy lus voel om haar
> te antwoord, doen dit. As Elaine lus is om as ou omie verwarde
> boodskappe te uiter oor die sogenaamde kerk se probleme, mag sy -
> omdat sy KAN.
>
> Elaine, ek is jammer dat ek jou naam so ydelik gebruik het. Dit was
> net om as voorbeeld te dien.
>
> Moenie mense/karakters vasgemaak in kettings boei nie...
>
Re: Skuilname, mense en dinge.... [boodskap #48244 is 'n antwoord op boodskap #48109] Wo, 15 Augustus 2001 05:56 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle©" wrote:
>
> Ek wag nog vir 'n dag dat die multipersoonlikhede met hulleself
> gaan begin stry. Dit kan interessant raak. :-))

Dem - daar het jy my uitgevang - ek pos hoeka as Gloudina ook
Vorige onderwerp: Dilemma op die N1:
Volgende onderwerp: Ode aan Danielle©
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 01:55:41 MGT 2024