| Drink lesse [boodskap #47944] |
Sa., 11 Augustus 2001 11:07  |
Liezl
Boodskappe: 27 Geregistreer: Augustus 2001
|
Junior Lid |
|
|
Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
leer.
Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
loop in goed vas in die donker in my eie huis!
Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #47950 is 'n antwoord op boodskap #47944] |
Sa., 11 Augustus 2001 13:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dog jy wil dit gee - nou vra jy?:))))
OK - aangesien ek die ekspert dronkie hier is, laat ek jou 'n paar
geheimpies vertel.
1) As jy in die huis wil rondloop, sorg dat een hand altyd aan 'n muur raak.
2) As jy lê, sorg dat een voet op die grond is, anders het jy ongegronde
redes om sommer van die bed af te rol:))
3) As jy loop/ry, maak een oog toe sodat jy net dubbeld hoef te sien:))
Annette
Rooiwynliefhebber.
Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
> leer.
>
> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>
> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #47975 is 'n antwoord op boodskap #47944] |
Sa., 11 Augustus 2001 17:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tenk yew Dingetjie:)))
Dit gee my 'n groot lekkerkry om iemand te laat lag:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Danielle skryf in boodskap news:6clantosv92a113pa40lp00dr3ju5duad9@4ax.com...
> On Sat, 11 Aug 2001 15:12:42 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek dog jy wil dit gee - nou vra jy?:))))
>> OK - aangesien ek die ekspert dronkie hier is, laat ek jou 'n paar
>> geheimpies vertel.
>> 1) As jy in die huis wil rondloop, sorg dat een hand altyd aan 'n muur raak.
>> 2) As jy lê, sorg dat een voet op die grond is, anders het jy ongegronde
>> redes om sommer van die bed af te rol:))
>> 3) As jy loop/ry, maak een oog toe sodat jy net dubbeld hoef te sien:))
>
> Dankie Annette - ek het HEERLIK gelag!! :-))))
>
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #47976 is 'n antwoord op boodskap #47959] |
Sa., 11 Augustus 2001 17:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
Hoe kom jy tuis?:)))
Annette
--
Tosca skryf in boodskap news:9l3dvm$2lgkb$1@reader01.wxs.nl...
> Moenie ry nie!
>
> Tosca
>
> "Annette"
>> 3) As jy loop/ry, maak een oog toe sodat jy net dubbeld hoef te sien:))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48041 is 'n antwoord op boodskap #47982] |
So., 12 Augustus 2001 20:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ah!!!! mmmmm!!!! Janee, nou word ek wild beskuldig van dronkbestuur deur 'n
volslae vreemdeling:)))
Net 'n bietjie basiese inligting - geen publieke vervoer vanaf Tygervallei
nie, en hulle laat ook nie mense toe om in die sentrum oor te slaap nie:))))
Sê jou wat diertjie - reel jy vir die nodige vervoer huistoe, dan kan ek my
volgende keer geniet sonder kommer en sorg by die volgende wynproe:))
Annette
--
Tosca skryf in boodskap news:9l4275$2lsdg$1@reader01.wxs.nl...
> Publieke vervoer, kruip, seil, of lekker oorslaap. Geen verskoning vir dronk
> agter die stuur nie.
>
> Tosca
>
> *******************************
>> Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
>> Hoe kom jy tuis?:)))
>> Annette
>
>>> Moenie ry nie!
>>>
>>> Tosca
>
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48042 is 'n antwoord op boodskap #48006] |
So., 12 Augustus 2001 20:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmmm- daar is natuurlik 'n groot verskil tussen dagga en drank - daardie
eerste probeerslag.:))))
Rook jy jou dagga omdat jy kan, ek geniet my rooiwyn, en laat ons saam die
drake en duiwels bestorm:)))
Annette
--
Max skryf in boodskap news:9l5bjm$dnb$1@azure.nl.gxn.net...
> Dis geen kuns om gesuip te raak nie, enigeen kan dit doen... Tog raar,
> nou die dag met die dagga storie het elkeen van ons iets te sê gehad oor
> hoe sleg dit is vir jou... Nou met drank, is ons trots om te verkondig
> hoe dronk ons was. Klink vir my ons weet nie waarmee ons speel nie...
> ______________________________________________________
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
>> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
>> leer.
>>
>> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
>> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
>> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>>
>> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
>> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48080 is 'n antwoord op boodskap #48069] |
Ma., 13 Augustus 2001 12:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aha!!!! Ek is 'n baie kunssinnige mens:))))
Annette
--
Spook skryf in boodskap news:9l7v6f$kt7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wanneer jy die dag leer dat drank eintlik 'n swak punt is, volgens my is dit
> geld mors, tensy jy wyn drink. Wyn is 'n vorm van kuns.
>
> Groete
> "Spook"
>
> It`s not reality that`s important, but how you perceive things.
>
>
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
>> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
>> leer.
>>
>> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
>> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
>> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>>
>> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
>> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
>
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48085 is 'n antwoord op boodskap #48068] |
Ma., 13 Augustus 2001 13:29   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hey my diertjie, hoe lyk'it met nog 'n biertjie.
Tosca wrote:
>
> Het was nie my bedoeling om jou te beskuldig van dronkbestuur nie.. As jy na
> jou volgende wynproe self wil bestuur, veel sukses! (Vir jou en al die ander
> mense wat dan ook die weg gebruik) Nog iets, ek sal verkies dat jy my nie
> diertjie noem nie.
>
> Tosca
> ***********************************
> "Annette" wrote in message
> news:9l6qnr$7p4or$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ah!!!! mmmmm!!!! Janee, nou word ek wild beskuldig van dronkbestuur deur 'n
>> volslae vreemdeling:)))
>> Net 'n bietjie basiese inligting - geen publieke vervoer vanaf Tygervallei
>> nie, en hulle laat ook nie mense toe om in die sentrum oor te slaap nie:))))
>> Sê jou wat diertjie - reel jy vir die nodige vervoer huistoe, dan kan ek my
>> volgende keer geniet sonder kommer en sorg by die volgende wynproe:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Tosca skryf in boodskap news:9l4275$2lsdg$1@reader01.wxs.nl...
>>> Publieke vervoer, kruip, seil, of lekker oorslaap. Geen verskoning vir dronk
>>> agter die stuur nie.
>>>
>>> Tosca
>>>
>>> *******************************
>>>> Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
>>>> Hoe kom jy tuis?:)))
>>>> Annette
>>>
>>>> > Moenie ry nie!
>>>> >
>>>> > Tosca
>>>
>>
>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48119 is 'n antwoord op boodskap #48092] |
Ma., 13 Augustus 2001 19:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek meng net nooit my drankies nie - nie eers met wit wyn nie!!:)))
Wel, ek kan net vir myself praat - ek het nie amper verstik en gehyg na asem
na my eerste slukkie wyn nie;)))
Annette
--
Max skryf in boodskap news:9l8rv6$fi3$2@azure.nl.gxn.net...
> Solank jy dit matig doen en nie die twee meng nie! Ook nie jou drankies
> nie! Maar dis ooreenkomste. Wat sien jy as verskille aan die begin?
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Mmmmmmm- daar is natuurlik 'n groot verskil tussen dagga en drank - daardie
>
>> eerste probeerslag.:))))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48176 is 'n antwoord op boodskap #48156] |
Di., 14 Augustus 2001 12:36   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> eet space
> cake.
Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
natuur kan oes.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48228 is 'n antwoord op boodskap #47944] |
Wo., 15 Augustus 2001 03:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Fielies wrote:
> Nou vertel ons wanneer jy die 'anti-dout' gaan
> neem, want jy is nog steeds in die beswyming wat
> jy beskryf....
Ek dog ek is op jou kill file.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Drink lesse [boodskap #48423 is 'n antwoord op boodskap #48348] |
Do., 16 Augustus 2001 20:18  |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
Dis die yogurt wat jy eet ;-) en of jy dit wil deel is jou besluit - daar
is genoeg vir ten minste 2/3 sou ek se...
"Max" skryf in boodskap news:9lfuil$ghq$1@azure.nl.gxn.net...
> Eet ek dan die halwe grammetjie in een keer, of kan ek dit deel?
> _________________________________________________
> "Pijotter" wrote in message
> news:997908431.8034.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
>> Ag so 'n halwe grammetjie vir 'n houer yogurt
>>
>> Te veel is juis wat jou so lam maak.
>>
>> "Max" schreef in bericht news:9ldgdb$ple$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Hoe groot is 'n blokkie hasj?
>>> ________________________________________________
>>> "Pijotter"
>>>
>>>> Om te voorkom dat jy 'n "killer" of "sleeper" cake kry stel ek voor julle
>>>> gebruik die volgende resep ;-)
>>>>
>>>> Neem 'n pan en maak 'n bietjie olyfolie warm.
>>>> Neem 'n blokkie hasj en smelt dit in die olyf olie.
>>>> Meng die gesmelte hasj en bietjie olie in 'n yogurt van jou keuse of sommer
>>>> in 'n banana shake.
>>>> Geniet maar met mate ;-)
>>>>
>>>>
>>>> "Max" schreef in bericht news:9lbih9$9mm$2@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Jy verras my soms! Jy's so skerp! Stem saam, mens moet versigtig wees.
>>>> > Ek het ook al gesien hoe 'n kwart stukkie iemand skop dat hy weet hy's
>>>> > gerook (of is dit dan geëet)!
>>>> > ____________________________________________________________ ____
>>>> > skryf in boodskap news:3B791C36.A54EB86B@home.com...
>>>> > > Max wrote:
>>>> > >
>>>> > > > eet space
>>>> > > > cake.
>>>> > >
>>>> > > Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
>>>> > > geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
>>>> > > is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
>>>> > > daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
>>>> > > nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
>>>> > > geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
>>>> > > as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
>>>> > > natuur kan oes.
>>>> > >
>>>> > > Gloudina
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|