Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HIV Statistiek
HIV Statistiek [boodskap #48075] |
Mon, 13 August 2001 09:59  |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek wil net uitvind of iemand miskien die jongste statistiek het van mense
wat in SA HIV positief is, en wat die groei syfer is.
Groete
"Spook"
La vache qui rit est jolie.
(Laughing cows are pretty.)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: HIV Statistiek [boodskap #48465 is 'n antwoord op boodskap #48443] |
Fri, 17 August 2001 13:08  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja-a-a-a hoor....
"Annette" skryf in boodskap news:9lihvi$9grfp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Maar mens moet tog op daardie vormpie teken dat jy nie gejok het nie;)))
> Annette
>
>
> Rennie Oster wrote in message
> news:3b792e15.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit sallie werkie.
>> Baie weet nie hulle is HIV+ nie en nog meer sal dit nie erken nie
>> Rennie
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9lb9ni$8dkp6$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons gaan mos sensus hou!! Dink ons sal dan presies weet
>> wat die Vigs-syfer is vir 2001?
>>
>>
>> Rennie Oster wrote in message
>> news:3b7836b6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die aktuarisse se beste oorkoepelende raming vir 2001 is 11%,
>> dus een uit 9 wat HIV+ is of vigs het. Eksakte syfers bestaan nie.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:44:17 UTC 2025
|