| PSALM 121 [boodskap #47933] |
Sa., 11 Augustus 2001 07:52  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
Ek slat my twee oge op
my kyk vang die verste kop:
waarvandaan sal my hulp nou kom?
My hulp is vannie Jirre, van Hom:
Hy't nou die die jimmel an Prieska gekom maak.
Sonner lat jou voete klippers raak,
is Hy skoene agterrie skaap.
Hy dink nooit eers oor slaap.
Sontyd is Hy hoed op jou kop,
innie nag hou Hy gevaarlikeit dop.
Hy's mos nou da om jou op te pas:
jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
Gan jy nou in of gan jy nou yt:
Hy's oor jou vi ewig an vi altyd.
Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'
> nog?
|
|
|
|
| Re: PSALM 121 [boodskap #47977 is 'n antwoord op boodskap #47933] |
Sa., 11 Augustus 2001 18:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nog asseblief.
Annette
--
Kobus Pietersen wrote in message
news:9l2oud$2d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek slat my twee oge op
> my kyk vang die verste kop:
> waarvandaan sal my hulp nou kom?
> My hulp is vannie Jirre, van Hom:
> Hy't nou die die jimmel an Prieska gekom maak.
> Sonner lat jou voete klippers raak,
> is Hy skoene agterrie skaap.
> Hy dink nooit eers oor slaap.
> Sontyd is Hy hoed op jou kop,
> innie nag hou Hy gevaarlikeit dop.
> Hy's mos nou da om jou op te pas:
> jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
> Gan jy nou in of gan jy nou yt:
> Hy's oor jou vi ewig an vi altyd.
>
>
> Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'
>
>> nog?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: PSALM 121 [boodskap #47987 is 'n antwoord op boodskap #47983] |
Sa., 11 Augustus 2001 20:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tosca wrote:
> Dit gee my 'n wrang smaak in my mond!!
>
> Tosca
Dis nie vir my duidelik hoekom jy bogenoemde sê
nie, maar ek moet bieg dat ek ook nie van hierdie
soort geskrywery hou nie. Dis 'n Afrikaner-ou wat
hierdie dinge uitdink en dit dan as Griekwa-praat
verkoop. Dit is eintlik ook nie teologies gegrond nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ohopoho [boodskap #48333 is 'n antwoord op boodskap #48292] |
Do., 16 Augustus 2001 06:14  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie wrote:
> Lou my ou,
> sê ons gou,
> of Max se hol die fiets gaan hou
Sal duidelik afhang van hoe hardegat hy is.
|
|
|
|