| Onsmaaklike artikels [boodskap #47945] |
Sa., 11 Augustus 2001 11:23  |
Liezl
Boodskappe: 27 Geregistreer: Augustus 2001
|
Junior Lid |
|
|
Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
Suid-Afrikaners kan wees.
Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
onopgevoede uitlatings.
Se maar net.
|
|
|
|
| Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #47949 is 'n antwoord op boodskap #47945] |
Sa., 11 Augustus 2001 13:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Liezl, soos jy sê - dit is 'n ope forum, en dit is jou besluit om dit te
lees of nie, of jou eie mening omtrent die skrywer te vorm of nie.
Ek is natuurlik die ewige optimis wat glo dat die goeie oor die bose sal
seevier:)))
Ons het net 'n paar mense met 'n ligte aanslag en 'n humorsin nodig, en
sommer 'n hele paar can die duiwels word verdryf:))
Annette
--
Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
> Suid-Afrikaners kan wees.
>
> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
> onopgevoede uitlatings.
>
> Se maar net.
|
|
|
|
| Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #47957 is 'n antwoord op boodskap #47945] |
Sa., 11 Augustus 2001 13:46   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Liezl wrote:
> 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)
Die woordeboek sê jy kan maar "insulêr" ookgebruik in Afrikaans. Maar
"bekrompe" is seker
ook aangedui. Ek sou eintlik "provinsiaal" verkies.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #47963 is 'n antwoord op boodskap #47945] |
Sa., 11 Augustus 2001 14:46   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Liezl wrote:
> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum?
Nee, mens kan nie sensuur hier wil toepas nie, dan maak jydieselfde
fout wat daar in die ou dae in SA gemaak is, toe
die Sensuur-raad alles wou kontrolleer. Dis daarom dat een
van die "Amendments" van die grondwet van die VSA waarop
hulle die trotsste is, die een is wat vrye spraak waarborg ( selfs
om die Amerikaanse vlag te verbrand, word beskou as vrye
spraak en dié reg word beskerm deur die Hoërhof.) As jy so
lank as ek al op hierdie nuusgroep is (van sy totstandkoming)
dan sien jy maar hierdie joggies kom en gaan. En mens skiet
so nou en dan met die kettie na een van hulle. Sommige maak
mens selfs mak. Neem nou maar die geval van Frikkie Potgieter
(ampsdraer van die AWB.) Eers het hy vir tannie uitgevloek en
vreeslik skatologies te kere gegaan. Tannie op sy kill file gesit.
Maar toe vind hy dat hy nie sonder tannie kan leef nie. En nou sit
hy geduldig en gee vir ons lekker informasie oor die geskiedenis
van SA, tussen al die drek oor die "oorwinnings" van die AWB.
Tannie moet hom nog net uit die AWB laat bedank, dan is tannie se
werk klaar.
M8 (Frikkie se troetelnaampie vir my.)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48040 is 'n antwoord op boodskap #48008] |
So., 12 Augustus 2001 20:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, Max, Tsssk Tssk:))))))
Nie mooi om met 'n wildvreemde meisie oor balle te praat nie - al is dit 'n
leeu s'n:)))
Net ter inligting - 'n leeu s'n word eintlik knatertjies genoem:)))
Annette
--
.gxn.net...
> Liezl, jy's besig om met die leeu se bal te speel! Jy's maar 'n week
> hier dan waag jy sê 'n uitlating! Ons is nie bod nie, ook nie bot nie,
> en ons poepholle is miskien bekrompe, maar nie ons breins nie...
>
> Dink jy ons geniet dit om al jou stories te lees? Plaas sê jy watter
> program jy gebruik om nuus te lees, dan kan iemand vir jou hier
> verduidelik hoe om al die strooi te ignoreer.
> _______________________________________________________
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>
>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>> onopgevoede uitlatings.
>>
>> Se maar net.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48046 is 'n antwoord op boodskap #48040] |
So., 12 Augustus 2001 22:09   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal nie die verkleinwoord ( TJIES ) gebruik as dit by n leeu kom nie,
dalk vir n kat ja!
:-)
Pop
Annette skryf in boodskap news:9l6qnk$7p4or$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Max, Max, Tsssk Tssk:))))))
> Nie mooi om met 'n wildvreemde meisie oor balle te praat nie - al is dit 'n
> leeu s'n:)))
> Net ter inligting - 'n leeu s'n word eintlik knatertjies genoem:)))
> Annette
>
>
> --
> .gxn.net...
>> Liezl, jy's besig om met die leeu se bal te speel! Jy's maar 'n week
>> hier dan waag jy só 'n uitlating! Ons is nie bod nie, ook nie bot nie,
>> en ons poepholle is miskien bekrompe, maar nie ons breins nie...
>>
>> Dink jy ons geniet dit om al jou stories te lees? Plaas sê jy watter
>> program jy gebruik om nuus te lees, dan kan iemand vir jou hier
>> verduidelik hoe om al die strooi te ignoreer.
>> _______________________________________________________
>> "Liezl" wrote in message
>> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>>
>>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>>> onopgevoede uitlatings.
>>>
>>> Se maar net.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48049 is 'n antwoord op boodskap #48046] |
Ma., 13 Augustus 2001 03:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) Ek dink ek moet Texas bloed iewers in my are hê:)))))
Annette
--
slb6.atl.mindspring.net...
> Ek sal nie die verkleinwoord ( TJIES ) gebruik as dit by n leeu kom nie,
> dalk vir n kat ja!
>
> :-)
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9l6qnk$7p4or$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max, Max, Tsssk Tssk:))))))
>> Nie mooi om met 'n wildvreemde meisie oor balle te praat nie - al is dit
> 'n
>> leeu s'n:)))
>> Net ter inligting - 'n leeu s'n word eintlik knatertjies genoem:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> .gxn.net...
>>> Liezl, jy's besig om met die leeu se bal te speel! Jy's maar 'n week
>>> hier dan waag jy sê 'n uitlating! Ons is nie bod nie, ook nie bot nie,
>>> en ons poepholle is miskien bekrompe, maar nie ons breins nie...
>>>
>>> Dink jy ons geniet dit om al jou stories te lees? Plaas sê jy watter
>>> program jy gebruik om nuus te lees, dan kan iemand vir jou hier
>>> verduidelik hoe om al die strooi te ignoreer.
>>> _______________________________________________________
>>> "Liezl" wrote in message
>>> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>>>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>>>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>>>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>>>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>>>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>>>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>>>
>>>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>>>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>>>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>>>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>>>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>>>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>>>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>>>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>>>> onopgevoede uitlatings.
>>>>
>>>> Se maar net.
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48284 is 'n antwoord op boodskap #48199] |
Wo., 15 Augustus 2001 13:20  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Ek vra verskoning aan die hoofletter Jan. Dis die kleinletter jan wat so
'n kak is.
Dit verklaar ook hoekom jy my huis binnegekom het...
Nee wat, na deze sal ons julle nie meer verwar nie. Geen rede om nou jou
naam te gaan verander nie...
__________________________________________________
"Jan"
> Max,
>
> Daar is meer as een "Jan" in hierdie nuusgroep. Jy hoef slegs die oorsprong
> (path) van die sender te volg om dit te bevestig. Miskien moet ek my naam
> verander...
>
> "Max" wrote in message news:9larga$3lb$1@azure.nl.gxn.net...
>> Wolf in skaapsklere!!! Oppas, Liezl!
>>
>> Jan is een van die onsmaaklikste artikels op hierdie groep!!!
>> _______________________________________________
>> "Jan"
>>> Liezl,
>>>
>>> Jy moet baie dikvellig wees as jy aan hierdie nuusgroepe wil deelneem. Daar
>>> is diegene wat skynbaar een of ander genot daaruit put om mens vieslik sleg
>>> te sê, te vloek ens. Tipies is diesulkes ook anoniem en verskaf geen epos
>>> adres wat werk nie. Beste is om hulle bloot te ignoreer. Moenie jou pêrels
>>> vir die varke gooi nie...
>>>
>>> "Liezl" wrote in message
>>> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>>>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>>>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>>>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>>>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>>>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>>>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>>>
>>>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>>>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>>>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>>>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>>>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>>>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>>>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>>>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>>>> onopgevoede uitlatings.
>>>>
>>>> Se maar net.
>>>
>>
>
|
|
|
|