Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Drink lesse
Drink lesse [boodskap #47944] Sa, 11 Augustus 2001 11:07 na volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
leer.

Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
loop in goed vas in die donker in my eie huis!

Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
Re: Drink lesse [boodskap #47947 is 'n antwoord op boodskap #47944] Sa, 11 Augustus 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP Holtzkampf  is tans af-lyn  JP Holtzkampf
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Begin eers bekommerd raak as jy in die oggend wakker word en jy hang oor 'n
stoel en jou klere lê op die bed.

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
> leer.
>
> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>
> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
Re: Drink lesse [boodskap #47950 is 'n antwoord op boodskap #47944] Sa, 11 Augustus 2001 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dog jy wil dit gee - nou vra jy?:))))
OK - aangesien ek die ekspert dronkie hier is, laat ek jou 'n paar
geheimpies vertel.
1) As jy in die huis wil rondloop, sorg dat een hand altyd aan 'n muur raak.
2) As jy lê, sorg dat een voet op die grond is, anders het jy ongegronde
redes om sommer van die bed af te rol:))
3) As jy loop/ry, maak een oog toe sodat jy net dubbeld hoef te sien:))
Annette
Rooiwynliefhebber.

Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
> leer.
>
> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>
> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
Re: Drink lesse [boodskap #47959 is 'n antwoord op boodskap #47950] Sa, 11 Augustus 2001 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Moenie ry nie!

Tosca

"Annette"
> 3) As jy loop/ry, maak een oog toe sodat jy net dubbeld hoef te sien:))
Re: Drink lesse [boodskap #47975 is 'n antwoord op boodskap #47944] Sa, 11 Augustus 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tenk yew Dingetjie:)))
Dit gee my 'n groot lekkerkry om iemand te laat lag:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Danielle skryf in boodskap news:6clantosv92a113pa40lp00dr3ju5duad9@4ax.com...
> On Sat, 11 Aug 2001 15:12:42 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek dog jy wil dit gee - nou vra jy?:))))
>> OK - aangesien ek die ekspert dronkie hier is, laat ek jou 'n paar
>> geheimpies vertel.
>> 1) As jy in die huis wil rondloop, sorg dat een hand altyd aan 'n muur raak.
>> 2) As jy lê, sorg dat een voet op die grond is, anders het jy ongegronde
>> redes om sommer van die bed af te rol:))
>> 3) As jy loop/ry, maak een oog toe sodat jy net dubbeld hoef te sien:))
>
> Dankie Annette - ek het HEERLIK gelag!! :-))))
>
Re: Drink lesse [boodskap #47976 is 'n antwoord op boodskap #47959] Sa, 11 Augustus 2001 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
Hoe kom jy tuis?:)))
Annette

--
Tosca skryf in boodskap news:9l3dvm$2lgkb$1@reader01.wxs.nl...
> Moenie ry nie!
>
> Tosca
>
> "Annette"
>> 3) As jy loop/ry, maak een oog toe sodat jy net dubbeld hoef te sien:))
>
Re: Drink lesse [boodskap #47982 is 'n antwoord op boodskap #47976] Sa, 11 Augustus 2001 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Publieke vervoer, kruip, seil, of lekker oorslaap. Geen verskoning vir dronk
agter die stuur nie.

Tosca

*******************************
> Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
> Hoe kom jy tuis?:)))
> Annette

>> Moenie ry nie!
>>
>> Tosca
Re: Drink lesse [boodskap #48006 is 'n antwoord op boodskap #47944] So, 12 Augustus 2001 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis geen kuns om gesuip te raak nie, enigeen kan dit doen... Tog raar,
nou die dag met die dagga storie het elkeen van ons iets te sê gehad oor
hoe sleg dit is vir jou... Nou met drank, is ons trots om te verkondig
hoe dronk ons was. Klink vir my ons weet nie waarmee ons speel nie...
______________________________________________________

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
> leer.
>
> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>
> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
Re: Drink lesse [boodskap #48030 is 'n antwoord op boodskap #48006] So, 12 Augustus 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
;-)

"Max" skryf in boodskap news:9l5bjm$dnb$1@azure.nl.gxn.net...
> Dis geen kuns om gesuip te raak nie, enigeen kan dit doen... Tog raar,
> nou die dag met die dagga storie het elkeen van ons iets te sê gehad oor
> hoe sleg dit is vir jou... Nou met drank, is ons trots om te verkondig
> hoe dronk ons was. Klink vir my ons weet nie waarmee ons speel nie...
Re: Drink lesse [boodskap #48041 is 'n antwoord op boodskap #47982] So, 12 Augustus 2001 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!!!! mmmmm!!!! Janee, nou word ek wild beskuldig van dronkbestuur deur 'n
volslae vreemdeling:)))
Net 'n bietjie basiese inligting - geen publieke vervoer vanaf Tygervallei
nie, en hulle laat ook nie mense toe om in die sentrum oor te slaap nie:))))
Sê jou wat diertjie - reel jy vir die nodige vervoer huistoe, dan kan ek my
volgende keer geniet sonder kommer en sorg by die volgende wynproe:))
Annette

--
Tosca skryf in boodskap news:9l4275$2lsdg$1@reader01.wxs.nl...
> Publieke vervoer, kruip, seil, of lekker oorslaap. Geen verskoning vir dronk
> agter die stuur nie.
>
> Tosca
>
> *******************************
>> Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
>> Hoe kom jy tuis?:)))
>> Annette
>
>>> Moenie ry nie!
>>>
>>> Tosca
>
Re: Drink lesse [boodskap #48042 is 'n antwoord op boodskap #48006] So, 12 Augustus 2001 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmmm- daar is natuurlik 'n groot verskil tussen dagga en drank - daardie
eerste probeerslag.:))))
Rook jy jou dagga omdat jy kan, ek geniet my rooiwyn, en laat ons saam die
drake en duiwels bestorm:)))
Annette

--
Max skryf in boodskap news:9l5bjm$dnb$1@azure.nl.gxn.net...
> Dis geen kuns om gesuip te raak nie, enigeen kan dit doen... Tog raar,
> nou die dag met die dagga storie het elkeen van ons iets te sê gehad oor
> hoe sleg dit is vir jou... Nou met drank, is ons trots om te verkondig
> hoe dronk ons was. Klink vir my ons weet nie waarmee ons speel nie...
> ______________________________________________________
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
>> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
>> leer.
>>
>> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
>> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
>> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>>
>> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
>> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
>
Re: Drink lesse [boodskap #48068 is 'n antwoord op boodskap #48041] Ma, 13 Augustus 2001 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Het was nie my bedoeling om jou te beskuldig van dronkbestuur nie.. As jy na
jou volgende wynproe self wil bestuur, veel sukses! (Vir jou en al die ander
mense wat dan ook die weg gebruik) Nog iets, ek sal verkies dat jy my nie
diertjie noem nie.

Tosca
***********************************

"Annette" skryf in boodskap news:9l6qnr$7p4or$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ah!!!! mmmmm!!!! Janee, nou word ek wild beskuldig van dronkbestuur deur 'n
> volslae vreemdeling:)))
> Net 'n bietjie basiese inligting - geen publieke vervoer vanaf Tygervallei
> nie, en hulle laat ook nie mense toe om in die sentrum oor te slaap nie:))))
> Sê jou wat diertjie - reel jy vir die nodige vervoer huistoe, dan kan ek my
> volgende keer geniet sonder kommer en sorg by die volgende wynproe:))
> Annette
>
>
> --
> Tosca skryf in boodskap news:9l4275$2lsdg$1@reader01.wxs.nl...
>> Publieke vervoer, kruip, seil, of lekker oorslaap. Geen verskoning vir dronk
>> agter die stuur nie.
>>
>> Tosca
>>
>> *******************************
>>> Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
>>> Hoe kom jy tuis?:)))
>>> Annette
>>
>>>> Moenie ry nie!
>>>>
>>>> Tosca
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48069 is 'n antwoord op boodskap #47944] Ma, 13 Augustus 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wanneer jy die dag leer dat drank eintlik 'n swak punt is, volgens my is dit
geld mors, tensy jy wyn drink. Wyn is 'n vorm van kuns.

Groete
"Spook"

It`s not reality that`s important, but how you perceive things.

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
> leer.
>
> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>
> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
Re: Drink lesse [boodskap #48080 is 'n antwoord op boodskap #48069] Ma, 13 Augustus 2001 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aha!!!! Ek is 'n baie kunssinnige mens:))))
Annette

--

Spook skryf in boodskap news:9l7v6f$kt7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wanneer jy die dag leer dat drank eintlik 'n swak punt is, volgens my is dit
> geld mors, tensy jy wyn drink. Wyn is 'n vorm van kuns.
>
> Groete
> "Spook"
>
> It`s not reality that`s important, but how you perceive things.
>
>
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108110306.6b5a4773@posting.google.com...
>> Weet iemand hoe oud 'n mens moet word om die les van die drink te
>> leer.
>>
>> Ek het gisteraand net vir een of twee saam met 'n spulletjie van die
>> werk af gegaan en voor ek weer my oe uitvee was dit na twaalf en ek
>> loop in goed vas in die donker in my eie huis!
>>
>> Ek dink ek bly dalk maar vanaand by die huis. Dis ten minste nie so
>> ver om bed toe te slinger nie. (Hoe slinger 'n mens teen trappe op?)
>
Re: Drink lesse [boodskap #48085 is 'n antwoord op boodskap #48068] Ma, 13 Augustus 2001 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hey my diertjie, hoe lyk'it met nog 'n biertjie.

Tosca wrote:
>
> Het was nie my bedoeling om jou te beskuldig van dronkbestuur nie.. As jy na
> jou volgende wynproe self wil bestuur, veel sukses! (Vir jou en al die ander
> mense wat dan ook die weg gebruik) Nog iets, ek sal verkies dat jy my nie
> diertjie noem nie.
>
> Tosca
> ***********************************
> "Annette" wrote in message
> news:9l6qnr$7p4or$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ah!!!! mmmmm!!!! Janee, nou word ek wild beskuldig van dronkbestuur deur 'n
>> volslae vreemdeling:)))
>> Net 'n bietjie basiese inligting - geen publieke vervoer vanaf Tygervallei
>> nie, en hulle laat ook nie mense toe om in die sentrum oor te slaap nie:))))
>> Sê jou wat diertjie - reel jy vir die nodige vervoer huistoe, dan kan ek my
>> volgende keer geniet sonder kommer en sorg by die volgende wynproe:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Tosca skryf in boodskap news:9l4275$2lsdg$1@reader01.wxs.nl...
>>> Publieke vervoer, kruip, seil, of lekker oorslaap. Geen verskoning vir dronk
>>> agter die stuur nie.
>>>
>>> Tosca
>>>
>>> *******************************
>>>> Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
>>>> Hoe kom jy tuis?:)))
>>>> Annette
>>>
>>>> > Moenie ry nie!
>>>> >
>>>> > Tosca
>>>
>>
>>
Re: Drink lesse [boodskap #48087 is 'n antwoord op boodskap #48085] Ma, 13 Augustus 2001 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Moet toegee, dit was nogals skerp!!

Tosca
*************************************************

"Lou" skryf in boodskap news:3B77D651.52432F82@lous.zzn.com...
> Hey my diertjie, hoe lyk'it met nog 'n biertjie.
>
Re: Drink lesse [boodskap #48092 is 'n antwoord op boodskap #48042] Ma, 13 Augustus 2001 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Solank jy dit matig doen en nie die twee meng nie! Ook nie jou drankies
nie! Maar dis ooreenkomste. Wat sien jy as verskille aan die begin?
______________________________________________________
"Annette"
> Mmmmmmm- daar is natuurlik 'n groot verskil tussen dagga en drank - daardie
> eerste probeerslag.:))))
Re: Drink lesse [boodskap #48093 is 'n antwoord op boodskap #48069] Ma, 13 Augustus 2001 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bier ook. Maar dit weet jy nie voor jy in België was nie.
____________________________________________________________ _
"Spook"
> Wyn is 'n vorm van kuns.
Re: Drink lesse [boodskap #48115 is 'n antwoord op boodskap #48041] Ma, 13 Augustus 2001 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die buitelanders kan gewoonlik nie "fathom"dat daar nie so 'n ding soos
veilige, toereikende openbare vervoer in SA bestaan nie... ;-) So moenie te
hard wees op die arme ou nie ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:9l6qnr$7p4or$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ah!!!! mmmmm!!!! Janee, nou word ek wild beskuldig van dronkbestuur deur 'n
> volslae vreemdeling:)))
> Net 'n bietjie basiese inligting - geen publieke vervoer vanaf Tygervallei
> nie, en hulle laat ook nie mense toe om in die sentrum oor te slaap nie:))))
> Sê jou wat diertjie - reel jy vir die nodige vervoer huistoe, dan kan ek my
> volgende keer geniet sonder kommer en sorg by die volgende wynproe:))
> Annette
>
>
> --
> Tosca skryf in boodskap news:9l4275$2lsdg$1@reader01.wxs.nl...
>> Publieke vervoer, kruip, seil, of lekker oorslaap. Geen verskoning vir dronk
>> agter die stuur nie.
>>
>> Tosca
>>
>> *******************************
>>> Gmmmffff!! Al ooit by 'n groot wynproe gewees?
>>> Hoe kom jy tuis?:)))
>>> Annette
>>
>>>> Moenie ry nie!
>>>>
>>>> Tosca
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48119 is 'n antwoord op boodskap #48092] Ma, 13 Augustus 2001 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek meng net nooit my drankies nie - nie eers met wit wyn nie!!:)))
Wel, ek kan net vir myself praat - ek het nie amper verstik en gehyg na asem
na my eerste slukkie wyn nie;)))
Annette

--
Max skryf in boodskap news:9l8rv6$fi3$2@azure.nl.gxn.net...
> Solank jy dit matig doen en nie die twee meng nie! Ook nie jou drankies
> nie! Maar dis ooreenkomste. Wat sien jy as verskille aan die begin?
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Mmmmmmm- daar is natuurlik 'n groot verskil tussen dagga en drank - daardie
>
>> eerste probeerslag.:))))
>
Re: Drink lesse [boodskap #48122 is 'n antwoord op boodskap #48119] Ma, 13 Augustus 2001 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wel, ek het al albei probeer en net soos rooiwijn moet jy eers aan dagga se
smaak en reuk 'n bietjie gewoond raak. Wat het ek die meeste geniet? Dit
hang af saam met wie jy is en waarom jy dit doen. Soms die een, soms die
ander. Die verskil lê in die gevoel wat dit veroorsaak.

Tosca
********************************

"Annette" skryf in boodskap news:9l9bin$87eq2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek meng net nooit my drankies nie - nie eers met wit wyn nie!!:)))
> Wel, ek kan net vir myself praat - ek het nie amper verstik en gehyg na asem
> na my eerste slukkie wyn nie;)))
> Annette
>
>
> --
> Max skryf in boodskap news:9l8rv6$fi3$2@azure.nl.gxn.net...
>> Solank jy dit matig doen en nie die twee meng nie! Ook nie jou drankies
>> nie! Maar dis ooreenkomste. Wat sien jy as verskille aan die begin?
>> ______________________________________________________
>> "Annette"
>>> Mmmmmmm- daar is natuurlik 'n groot verskil tussen dagga en drank - daardie
>>> eerste probeerslag.:))))
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48156 is 'n antwoord op boodskap #48119] Di, 14 Augustus 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy't sekerlik ook nie 'n groot gulp gevat van jou eerste wyn nie, waarom
dan, as jy 'n nie-roker is, 'n groot pull vat? Rustig aan, of eet space
cake.
_____________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9l9bin$87eq2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek meng net nooit my drankies nie - nie eers met wit wyn nie!!:)))
> Wel, ek kan net vir myself praat - ek het nie amper verstik en gehyg na asem
> na my eerste slukkie wyn nie;)))
> Annette
>
>
> --
> Max skryf in boodskap news:9l8rv6$fi3$2@azure.nl.gxn.net...
>> Solank jy dit matig doen en nie die twee meng nie! Ook nie jou drankies
>> nie! Maar dis ooreenkomste. Wat sien jy as verskille aan die begin?
>> ______________________________________________________
>> "Annette"
>>> Mmmmmmm- daar is natuurlik 'n groot verskil tussen dagga en drank - daardie
>>> eerste probeerslag.:))))
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48176 is 'n antwoord op boodskap #48156] Di, 14 Augustus 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> eet space
> cake.

Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
natuur kan oes.

Gloudina
Re: Drink lesse [boodskap #48190 is 'n antwoord op boodskap #47944] Di, 14 Augustus 2001 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy verras my soms! Jy's so skerp! Stem saam, mens moet versigtig wees.
Ek het ook al gesien hoe 'n kwart stukkie iemand skop dat hy weet hy's
gerook (of is dit dan geëet)!
____________________________________________________________ ____
skryf in boodskap news:3B791C36.A54EB86B@home.com...
> Max wrote:
>
>> eet space
>> cake.
>
> Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
> geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
> is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
> daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
> nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
> geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
> as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
> natuur kan oes.
>
> Gloudina
>
Re: Drink lesse [boodskap #48215 is 'n antwoord op boodskap #48190] Di, 14 Augustus 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Om te voorkom dat jy 'n "killer" of "sleeper" cake kry stel ek voor julle
gebruik die volgende resep ;-)

Neem 'n pan en maak 'n bietjie olyfolie warm.
Neem 'n blokkie hasj en smelt dit in die olyf olie.
Meng die gesmelte hasj en bietjie olie in 'n yogurt van jou keuse of sommer
in 'n banana shake.
Geniet maar met mate ;-)

"Max" skryf in boodskap news:9lbih9$9mm$2@azure.nl.gxn.net...
> Jy verras my soms! Jy's so skerp! Stem saam, mens moet versigtig wees.
> Ek het ook al gesien hoe 'n kwart stukkie iemand skop dat hy weet hy's
> gerook (of is dit dan geëet)!
> ____________________________________________________________ ____
> skryf in boodskap news:3B791C36.A54EB86B@home.com...
>> Max wrote:
>>
>>> eet space
>>> cake.
>>
>> Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
>> geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
>> is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
>> daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
>> nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
>> geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
>> as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
>> natuur kan oes.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48222 is 'n antwoord op boodskap #47944] Wo, 15 Augustus 2001 02:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Tue, 14 Aug 2001 12:36:00 GMT:: @home.com skryf:

> Max wrote:
>
>> eet space
>> cake.
>
> Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
> geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
> is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
> daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
> nou regtig nie die moeite werd is nie.

Nou vertel ons wanneer jy die 'anti-dout' gaan
neem, want jy is nog steeds in die beswyming wat
jy beskryf....
Re: Drink lesse [boodskap #48228 is 'n antwoord op boodskap #47944] Wo, 15 Augustus 2001 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Fielies wrote:

> Nou vertel ons wanneer jy die 'anti-dout' gaan
> neem, want jy is nog steeds in die beswyming wat
> jy beskryf....

Ek dog ek is op jou kill file.
Re: Drink lesse [boodskap #48233 is 'n antwoord op boodskap #47944] Wo, 15 Augustus 2001 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wed, 15 Aug 2001 03:18:52 GMT:: @home.com skryf:

> Fielies wrote:
>
>> Nou vertel ons wanneer jy die 'anti-dout' gaan
>> neem, want jy is nog steeds in die beswyming wat
>> jy beskryf....
>
> Ek dog ek is op jou kill file.
>
>
>
Sien wat ek bedoel - jy weet nie eers met wie jy
praat nie. Ek weet nie eers hoe 'n kilfile werk
nie!
Re: Drink lesse [boodskap #48266 is 'n antwoord op boodskap #48215] Wo, 15 Augustus 2001 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe groot is 'n blokkie hasj?
________________________________________________
"Pijotter"

> Om te voorkom dat jy 'n "killer" of "sleeper" cake kry stel ek voor julle
> gebruik die volgende resep ;-)
>
> Neem 'n pan en maak 'n bietjie olyfolie warm.
> Neem 'n blokkie hasj en smelt dit in die olyf olie.
> Meng die gesmelte hasj en bietjie olie in 'n yogurt van jou keuse of sommer
> in 'n banana shake.
> Geniet maar met mate ;-)
>
>
> "Max" schreef in bericht news:9lbih9$9mm$2@azure.nl.gxn.net...
>> Jy verras my soms! Jy's so skerp! Stem saam, mens moet versigtig wees.
>> Ek het ook al gesien hoe 'n kwart stukkie iemand skop dat hy weet hy's
>> gerook (of is dit dan geëet)!
>> ____________________________________________________________ ____
>> skryf in boodskap news:3B791C36.A54EB86B@home.com...
>>> Max wrote:
>>>
>>>> eet space
>>>> cake.
>>>
>>> Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
>>> geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
>>> is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
>>> daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
>>> nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
>>> geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
>>> as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
>>> natuur kan oes.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48314 is 'n antwoord op boodskap #48266] Wo, 15 Augustus 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag so 'n halwe grammetjie vir 'n houer yogurt

Te veel is juis wat jou so lam maak.

"Max" skryf in boodskap news:9ldgdb$ple$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoe groot is 'n blokkie hasj?
> ________________________________________________
> "Pijotter"
>
>> Om te voorkom dat jy 'n "killer" of "sleeper" cake kry stel ek voor julle
>> gebruik die volgende resep ;-)
>>
>> Neem 'n pan en maak 'n bietjie olyfolie warm.
>> Neem 'n blokkie hasj en smelt dit in die olyf olie.
>> Meng die gesmelte hasj en bietjie olie in 'n yogurt van jou keuse of sommer
>> in 'n banana shake.
>> Geniet maar met mate ;-)
>>
>>
>> "Max" schreef in bericht news:9lbih9$9mm$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Jy verras my soms! Jy's so skerp! Stem saam, mens moet versigtig wees.
>>> Ek het ook al gesien hoe 'n kwart stukkie iemand skop dat hy weet hy's
>>> gerook (of is dit dan geëet)!
>>> ____________________________________________________________ ____
>>> skryf in boodskap news:3B791C36.A54EB86B@home.com...
>>>> Max wrote:
>>>>
>>>> > eet space
>>>> > cake.
>>>>
>>>> Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
>>>> geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
>>>> is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
>>>> daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
>>>> nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
>>>> geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
>>>> as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
>>>> natuur kan oes.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48348 is 'n antwoord op boodskap #48314] Do, 16 Augustus 2001 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eet ek dan die halwe grammetjie in een keer, of kan ek dit deel?
_________________________________________________

"Pijotter" skryf in boodskap news:997908431.8034.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
> Ag so 'n halwe grammetjie vir 'n houer yogurt
>
> Te veel is juis wat jou so lam maak.
>
> "Max" schreef in bericht news:9ldgdb$ple$1@azure.nl.gxn.net...
>> Hoe groot is 'n blokkie hasj?
>> ________________________________________________
>> "Pijotter"
>>
>>> Om te voorkom dat jy 'n "killer" of "sleeper" cake kry stel ek voor julle
>>> gebruik die volgende resep ;-)
>>>
>>> Neem 'n pan en maak 'n bietjie olyfolie warm.
>>> Neem 'n blokkie hasj en smelt dit in die olyf olie.
>>> Meng die gesmelte hasj en bietjie olie in 'n yogurt van jou keuse of sommer
>>> in 'n banana shake.
>>> Geniet maar met mate ;-)
>>>
>>>
>>> "Max" schreef in bericht news:9lbih9$9mm$2@azure.nl.gxn.net...
>>>> Jy verras my soms! Jy's so skerp! Stem saam, mens moet versigtig wees.
>>>> Ek het ook al gesien hoe 'n kwart stukkie iemand skop dat hy weet hy's
>>>> gerook (of is dit dan geëet)!
>>>> ____________________________________________________________ ____
>>>> skryf in boodskap news:3B791C36.A54EB86B@home.com...
>>>> > Max wrote:
>>>> >
>>>> > > eet space
>>>> > > cake.
>>>> >
>>>> > Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
>>>> > geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
>>>> > is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
>>>> > daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
>>>> > nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
>>>> > geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
>>>> > as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
>>>> > natuur kan oes.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Drink lesse [boodskap #48355 is 'n antwoord op boodskap #48348] Do, 16 Augustus 2001 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek neem aan julle eet binnekort 'n lekker yogurt- sous oor julle
aardappels... : ) Hoe kry mens eintlik 'n neus gemaak??

Tosca
*******************************************
"Max" skryf in boodskap news:9lfuil$ghq$1@azure.nl.gxn.net...
> Eet ek dan die halwe grammetjie in een keer, of kan ek dit deel?
> _________________________________________________
> "Pijotter" wrote in message
> news:997908431.8034.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
>> Ag so 'n halwe grammetjie vir 'n houer yogurt
>>
>> Te veel is juis wat jou so lam maak.
>>
>> "Max" schreef in bericht news:9ldgdb$ple$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Hoe groot is 'n blokkie hasj?
>>> ________________________________________________
Sousies wat lam maak... [boodskap #48385 is 'n antwoord op boodskap #48355] Do, 16 Augustus 2001 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Max, vertel jy my as dit gewerk het? Ek ben heel benieuwd....

Tosca
********************************************
"Tosca" skryf in boodskap news:9lg0su$2tjrc$1@reader03.wxs.nl...
> Ek neem aan julle eet binnekort 'n lekker yogurt- sous oor julle
> aardappels... : ) Hoe kry mens eintlik 'n neus gemaak??
>
> Tosca
> *******************************************
> "Max" skryf in boodskap news:9lfuil$ghq$1@azure.nl.gxn.net...
>> Eet ek dan die halwe grammetjie in een keer, of kan ek dit deel?
>> _________________________________________________
Re: Drink lesse [boodskap #48391 is 'n antwoord op boodskap #48355] Do, 16 Augustus 2001 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Neus?
____________________________________________________________

"Tosca" skryf in boodskap news:9lg0su$2tjrc$1@reader03.wxs.nl...
> Ek neem aan julle eet binnekort 'n lekker yogurt- sous oor julle
> aardappels... : ) Hoe kry mens eintlik 'n neus gemaak??
>
> Tosca
> *******************************************
Re: Sousies wat lam maak... [boodskap #48392 is 'n antwoord op boodskap #48385] Do, 16 Augustus 2001 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hou hierdie spasie dop. BINNEKORT!
____________________________________________________________ ___
> Max, vertel jy my as dit gewerk het? Ek ben heel benieuwd....
>
> Tosca
Re: Drink lesse [boodskap #48423 is 'n antwoord op boodskap #48348] Do, 16 Augustus 2001 20:18 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis die yogurt wat jy eet ;-) en of jy dit wil deel is jou besluit - daar
is genoeg vir ten minste 2/3 sou ek se...

"Max" skryf in boodskap news:9lfuil$ghq$1@azure.nl.gxn.net...
> Eet ek dan die halwe grammetjie in een keer, of kan ek dit deel?
> _________________________________________________
> "Pijotter" wrote in message
> news:997908431.8034.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
>> Ag so 'n halwe grammetjie vir 'n houer yogurt
>>
>> Te veel is juis wat jou so lam maak.
>>
>> "Max" schreef in bericht news:9ldgdb$ple$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Hoe groot is 'n blokkie hasj?
>>> ________________________________________________
>>> "Pijotter"
>>>
>>>> Om te voorkom dat jy 'n "killer" of "sleeper" cake kry stel ek voor julle
>>>> gebruik die volgende resep ;-)
>>>>
>>>> Neem 'n pan en maak 'n bietjie olyfolie warm.
>>>> Neem 'n blokkie hasj en smelt dit in die olyf olie.
>>>> Meng die gesmelte hasj en bietjie olie in 'n yogurt van jou keuse of sommer
>>>> in 'n banana shake.
>>>> Geniet maar met mate ;-)
>>>>
>>>>
>>>> "Max" schreef in bericht news:9lbih9$9mm$2@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Jy verras my soms! Jy's so skerp! Stem saam, mens moet versigtig wees.
>>>> > Ek het ook al gesien hoe 'n kwart stukkie iemand skop dat hy weet hy's
>>>> > gerook (of is dit dan geëet)!
>>>> > ____________________________________________________________ ____
>>>> > skryf in boodskap news:3B791C36.A54EB86B@home.com...
>>>> > > Max wrote:
>>>> > >
>>>> > > > eet space
>>>> > > > cake.
>>>> > >
>>>> > > Nee, dierbaarheid Max, die space cake maak darem
>>>> > > geen hond haaraf nie. Al wat dit aan ons gedoen het,
>>>> > > is om ons in 'n soort van slaap te laat val (ek is seker dat
>>>> > > daar een of ander slaapmiddel in was) en 'n lae buzz, wat
>>>> > > nou regtig nie die moeite werd is nie. Mens moet in alle
>>>> > > geval oppas wat jy "koop." Baie keer kry jy iets anders
>>>> > > as waarvoor jy betaal. Ek glo alleen in dit wat jy self in die
>>>> > > natuur kan oes.
>>>> > >
>>>> > > Gloudina
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vertaling: Engels na Nederlands
Volgende onderwerp: Zimbabwe Krisis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 14:18:01 MGT 2024