Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re… Volgende bydrae
Re… Volgende bydrae [boodskap #47870] Do, 09 Augustus 2001 22:10 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die benodigde bydrae kan verwag word die laaste op 14/8/2001. Met die
uitdruklike doel om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet, asemrowend te verhoog. Asook om die beskikbaarheid van
tyd benodig op die persoonlike vlak te verhoog vir beloftes om aan voldoen te
word. Ten voordeel van alle betrokke partye. Jammer vir die oponthoud.

Onderhandeling and kompromieë kan ook verhoog word aangaande tyd beskikbaar in
die lewering van hierdie diens, soos nodig. Om toelating te verhoog vir lees,
ontwikkeling van bydraes, asook tyd skedulering in die lewering van bydraes. Om
asemrowende suksesse in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

(Onlangs is ekonomiese inspuiting plan ontwikkel. Geglo om in enige naburige
land verhoog te word, waar nodig. Om vrede en voorspoed asemrowend te verhoog.
Ten voordeel van alle betrokke partye.)

(Aangaande meer effektiewe uitstaande indiening van belasting, enige advies om
gevolg te word om permanente suksesse in die verband te verhoog, sal inniglik
waardeer word. Om meer effektiewe kontinuïteit van hierdie diens te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.)

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Re: Re… Volgende bydrae [boodskap #47906 is 'n antwoord op boodskap #47870] Vr, 10 Augustus 2001 21:29 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee - nou moet ek nog langer wag... Maar, sou dit beteken dat die
inhoudelike gaan verbeter, dan is ek bereid om 'n duisend jaar te wag.
Blink idee, wag 'n duisend jaar voor jy jou pêrels verkwis.

"reisiger" skryf in boodskap news:dTDc7.4439$NJ6.21178@www.newsranger.com...
> Die benodigde bydrae kan verwag word die laaste op 14/8/2001. Met die
> uitdruklike doel om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet, asemrowend te verhoog. Asook om die beskikbaarheid van
> tyd benodig op die persoonlike vlak te verhoog vir beloftes om aan voldoen te
> word. Ten voordeel van alle betrokke partye. Jammer vir die oponthoud.
>
> Onderhandeling and kompromieë kan ook verhoog word aangaande tyd beskikbaar in
> die lewering van hierdie diens, soos nodig. Om toelating te verhoog vir lees,
> ontwikkeling van bydraes, asook tyd skedulering in die lewering van bydraes. Om
> asemrowende suksesse in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
> (Onlangs is ekonomiese inspuiting plan ontwikkel. Geglo om in enige naburige
> land verhoog te word, waar nodig. Om vrede en voorspoed asemrowend te verhoog.
> Ten voordeel van alle betrokke partye.)
>
> (Aangaande meer effektiewe uitstaande indiening van belasting, enige advies om
> gevolg te word om permanente suksesse in die verband te verhoog, sal inniglik
> waardeer word. Om meer effektiewe kontinuïteit van hierdie diens te verhoog. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.)
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
Vorige onderwerp: Weet iemand?
Volgende onderwerp: Re… Helderberg bydrae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:37:25 MGT 2024