Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Namakwalandse Vrou
Namakwalandse Vrou [boodskap #47855] Do, 09 Augustus 2001 14:03
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar geen Leipoldtlelies groei
Waar geen Mooirivier ruisloos vloei
Waar die oujongkêrelkoker eensaam bloei
Het jy by my kom bly.
Annette

--
Vorige onderwerp: Nog uit Stoute Statistieke
Volgende onderwerp: Ou resepte/ Nuwe mate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 05:32:21 MGT 2024