Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NG-Obelix:#1.
NG-Obelix:#1. [boodskap #47818] Wo, 08 Augustus 2001 09:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
wil nie eers met hom praat nie)
Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
Jonas: Getafix
Annette: Dogmatix
Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)

Die ander name sal vanaand volg.
Ek het nie van me,pjb, Pop, Krokkie,Thysie, Arthur. Lou, Tobie en DD vergeet
nie.
Laat weet my indien ek miskien iemand se naam nie genoem het nie - bietjie
besig hier.

Annette
Re: NG-Obelix:#1. [boodskap #47819 is 'n antwoord op boodskap #47818] Wo, 08 Augustus 2001 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ouch! Dit maak seer om vergeet te word!!!
________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9kr2o5$62dkm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
> Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
> wil nie eers met hom praat nie)
> Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
> Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
> Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
> Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
> Jonas: Getafix
> Annette: Dogmatix
> Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)
>
> Die ander name sal vanaand volg.
> Ek het nie van me,pjb, Pop, Krokkie,Thysie, Arthur. Lou, Tobie en DD vergeet
> nie.
> Laat weet my indien ek miskien iemand se naam nie genoem het nie - bietjie
> besig hier.
>
> Annette
>
Re: NG-Obelix:#1. [boodskap #47832 is 'n antwoord op boodskap #47819] Wo, 08 Augustus 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer Max - moenie sleg voel nie - ek word mos oud, en as ek vinnig moet
dink dan vergeet ek BBP's:))) Jy, Rico en Norbert is nou ook op die lys.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9kr5ce$eih$1@azure.nl.gxn.net...
> Ouch! Dit maak seer om vergeet te word!!!
> ________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9kr2o5$62dkm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
>> Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
>> wil nie eers met hom praat nie)
>> Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
>> Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
>> Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
>> Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
>> Jonas: Getafix
>> Annette: Dogmatix
>> Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)
>>
>> Die ander name sal vanaand volg.
>> Ek het nie van me,pjb, Pop, Krokkie,Thysie, Arthur. Lou, Tobie en DD
> vergeet
>> nie.
>> Laat weet my indien ek miskien iemand se naam nie genoem het nie - bietjie
>> besig hier.
>>
>> Annette
>>
>
Re: NG-Obelix:#1. [boodskap #47844 is 'n antwoord op boodskap #47818] Do, 09 Augustus 2001 04:16 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Aug 2001 11:38:24 +0200, "Annette" wrote:

> Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
> Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
> wil nie eers met hom praat nie)
> Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
> Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
> Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
> Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
> Jonas: Getafix
> Annette: Dogmatix
> Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)

LOL! Baie goed Annette! :-) Ek wonder of Sakkie ook so bang is dat
die hemel more op sy kop gaan val? Erger nog, wat gaan hy sê as hy
hoor dat ek en hy eintlik getroud is?
Ek sien uit na die res!
Vorige onderwerp: Tertius Bosch
Volgende onderwerp: Nog uit Stoute Statistieke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:33:40 MGT 2024