Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Btrieve error kodes
Btrieve error kodes [boodskap #47826] |
Wed, 08 August 2001 13:53  |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Weet enige iemand hier dalk waar ek 'n lys kan kry van die error kodes van
Btrieve, sodat ek 'n slag kan uit figure wat die ding vir my bly sê.
Groete
"Spook" Spangenberg (Sal van nou af by die huis en in die veld my naam
stuur)
Gumperson`s Law:
The probability of anything happening is inversely
proportional to its desirability.
|
|
|
|
|
Re: Btrieve error kodes [boodskap #47831 is 'n antwoord op boodskap #47830] |
Wed, 08 August 2001 15:53  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sonder internet is ek ook al my kennis kwyt!
_________________________________________________________
"Spook" skryf in boodskap news:9krl7v$b65$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Max, vergeet somtyds van Google.
> Sommer die eerstesite was die regte site.
>
> Groete
> "Spook" Spangenberg
>
> Man`s horizons are bounded by his vision.
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9krkks$in4$1@azure.nl.gxn.net...
>> So maklik soos na google te gaan en "Btrieve error codes" in te tik...
>>
>> 33 sites gevonden!
>> __________________________________________________________
>> "Spook" wrote in message
>> news:9krfua$8l7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Weet enige iemand hier dalk waar ek 'n lys kan kry van die error kodes van
>>> Btrieve, sodat ek 'n slag kan uit figure wat die ding vir my bly sê.
>>>
>>> Groete
>>> "Spook" Spangenberg (Sal van nou af by die huis en in die veld my naam
>>> stuur)
>>>
>>> Gumperson`s Law:
>>> The probability of anything happening is inversely
>>> proportional to its desirability.
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|